Was die naweek op die skietbaan. Paar skote gegooi om die nuwe jaar te open.
Na skoot nommer 8 voel ek die slot maak moeilik oop. En na skoot nommer 9 breek die greep van die slot af.
Met nadere ondersoek sien ek dat daar al lankal n kraak was.
Ek was aanvanklik baie bekommerd oor die herstel of vervanging van die slot.
Gelukkig was Jaco (Songduag243) naby en het my gerus gestel. TIG weld of silver solder sal hom weer reg kry.
Aksie gebreek.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Aksie gebreek.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Aksie gebreek.
Dankie vir die raad Koos.
Ook maar goed die ding het op die skietbaan gebreek en nie in die jagveld nie.
As dit in die jagveld gebuer het sou ek my geweer soos n taxi moes dryf; met n vicegrip

Ook maar goed die ding het op die skietbaan gebreek en nie in die jagveld nie.
As dit in die jagveld gebuer het sou ek my geweer soos n taxi moes dryf; met n vicegrip
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- 1250bandit
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:24 pm
Re: Aksie gebreek.
Ek vra maar net........ Hoekom het hy moeilik oopgemaak? Die feit dat die slot hefboom gebreek het kan dalk wees oordat iets anders dalk vashak. Ek sou ook eerder dit laat tig weld.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Aksie gebreek.
Die moeilik oopmaak is heel waarskynlik a.g.v. te hoë druk. Inspekteer jou doppies om te bepaal. Daar behoort blink merke te wees waar die doppe teen die uitwerperopening in slot raak.1250bandit wrote:Ek vra maar net........ Hoekom het hy moeilik oopgemaak? Die feit dat die slot hefboom gebreek het kan dalk wees oordat iets anders dalk vashak. Ek sou ook eerder dit laat tig weld.
Die grendel het net daar gebreek, waar hy gebuig (of dalk gesweis?) was om hom onder die teleskoop in te kry. Onthou die oorspronklike Mauser se grendel staan mooi regop as hy oop is. Ek sou raai dat die vorige verandering hom daar verswak gelos het, wat nou tot die breuk gelei het. Laat hom net weer sweis, dis nie 'n veiligheidsrisiko nie.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Aksie gebreek.
Ja nee,ook al deur daai oefening...danksy suspisieuse GSC lading aanbeveeling.....
Moes wel die vicegrip gebruik...
Moes wel die vicegrip gebruik...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
