Dagse manne.
My beste groepering op 250m is 28mm. My herlaai data is S385/BR2/142gr Sierra.
Ek ondervind hoe spoed variasie en groeperings is nie konstant.
Al julle slim manne, help asb.
Broughton loop 30" RSA aksie.
Kamer nek .292"
Herlaai data vir 6.5x284
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data vir 6.5x284
Meneer de Beer
Jy sal so bietjie moet uitbrei oor jou doppe, voorbereiding op hulle, Tpl met jump en dies meer. Ek kan sommer aan n klomp dinge dink wat dit kan veroorsaak maar jy sal bietjie moet help met informasie.
So by the way welkom hier en vertel so bietjie meer van jouself!
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Herlaai data vir 6.5x284
Kan jy ook asb die lading en spoed van die kombinasie gee.
-
Moeras
Re: Herlaai data vir 6.5x284
"My beste groepering op 250m is 28mm."
Skiet jy kompedatiewe Benchrest?
Indien nie - meet bietjie hioe groot 'n springbok se brein is....met daai groep grote kan jy gemaklik gaan jag.
Hel as ek daai grote op 200m kan kry sal ek ophou herlaai en gaan jag.

- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Herlaai data vir 6.5x284
As ek daai groep skiet op 250m smile ek baie breed, pak my goedjies op en gaan huis toe en klink glasie op uitstekende dag op die baan....

-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Herlaai data vir 6.5x284
MJK
daai plankgeweer van jou kannie so ver skiet nie
De beer S385 is veronderstel om konstant te wees.
Is die verskil in groepe vertikaal of horisontaal?
Groete johan
daai plankgeweer van jou kannie so ver skiet nie
De beer S385 is veronderstel om konstant te wees.
Is die verskil in groepe vertikaal of horisontaal?
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Herlaai data vir 6.5x284
Juistement Johan
Soos die Gert vir my gese het laas Saterdag by Bloem - skiet met hom soos jy darts gooi - laat hy van bo af inval

Sorry vir hijack vannie thread....
Soos die Gert vir my gese het laas Saterdag by Bloem - skiet met hom soos jy darts gooi - laat hy van bo af inval
Sorry vir hijack vannie thread....