n Vriend van my sit met die volgende dilemma:
Hy het 2 inwonende werkers wat in huise op sy plaas bly.
Voor Kersfees kry hulle hul salaris en langnaweek vir Kersfees af, en hy vat hul dorp toe vir hul gebruiklike aankope. Sondag middag ry hy weer dorp toe en bring hulle terug plaas toe soos normaalweg die geval is.
Maandagoggend kom die vokkers nie werk toe nie, en op navraag is hulle so arrogant as wat jy kan kry. Pleinweg ongeskik en hulle se hom reguit hy kan sy eie werk doen, hulle sal nie kom werk nie. Hy gee hulle kans tot Dinsdagoggend en weer dieselfde storie. Hulle is so hardegat soos klip en weier om te kom werk.
Hy raak toe soos enige ou die moker in en fire hulle net daar.
Hulle vee steeds hul gatte aan hom af en bly net lekker in hul huise aan. Weier steeds om te werk.
Ek dink persoonlik hy moes hulle seker n skriftelike waarskuwing gegee het om binne n sekere tydperk vir werk op te daag. Weier hulle steeds reken ek hy kan hulle skriftelik kennis gee om hul kennismaand te werk en hul huise dan te ontruim. Kom hulle vir die maand steeds nie werk nie, is dit dan seker sonder betaling.
Ek is nie seker wat die ou se wetlike regte is nie. Miskien is daar van julle ouens wat vining die regte raad kan gee.
Help asb, die ou is regtig in die nood, vee moet gevoer word, ens,ens. Hy kan nie ander werkers aanstel nie want die huise is beset deur die varke.
Boer se regte????
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Boer se regte????
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber

- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Boer se regte????
Ai tog...
Wat se die werkers se diens kontrakte?
Wat is die boer en werkers se "verblyf" reelings? Is daar is skriftelikke ooreenkoms?
Ek het n aarbeids prokereur wat hy kan raadpleeg maar as sy goed nie in plek is nie gaan dit sukkel. Die Prokereur begin ook die klok as die foon lui...

-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Boer se regte????
Hy gaan probleme he!
Die beste sal wees as hy hulle n brief gee wat aan hulle noem dat hulle vir werk moet aanmeld op n gegewe tyd, noem ook in die brief dat hulle al afwesig is van so en so tyd en dat versuim erinstige gevolge sal he. As hulle aanmeld vir werk gee hulle n kennisgewing om n disiplinere verhoor bytewoon, gee hulle dan n finale waarskuwing. As hulle nie aanmeld nie stuur vir hulle n kennisgewing dat hulle n verhoor moet bywoon. Vergeet maar van daai mondelingse afdanking dit gaan jou net n jaar se salaris kos en dan gaan jy nog permanente bywoners op die plaas he ook.
Hoop alle papier werk is in order met betreking tot die verblyf ooreenkoms anders gaan dit hom groot geld kos. In meeste gevalle is die duiwel in die prosudure en die papier werk,
Ek is ook maar n leek op die gebied en het een keer skoolgeld betaal oor prosudure wat nie gevolg was nie, gesweer nooit flippen weer betaal ek n sleg m...r n dag se geld wat hy nie verdien nie wat nog van 6 maande se geld.
Dis n onnodige mors van tyd en n mens raak so de wetter in maar sodra dit gebeur dan het die CCMA of waar ook al n royal time en kos dit jou geld.

Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: Boer se regte????
Dit is waarom ek nie meer mense by my op die plaas laat bly nie. Hulle slaap in die week oor en dan vat ek hul dorp toe en Maandag gaan haal ek hulle weer.
Geen kleintjies kuiergaste en so aan op die grond nie.
Dit help sommer vir veediefstal ook.
Sterkte vir die man.
Groete.

- kwagga
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm
Re: Boer se regte????
Kry onmiddelik 'n goeie prokureur om die regte prosedures in plek te sit en seker te maak dat alle dokumentasie en kommunikasie aan wetlike bereistes voldoen.
Daar is ook niks wat die boer keer om water en elektrisiteit onmiddelik af te sny nie; hulle sal dan van hul kant af deur die owerhede moet werk om weer toegang vir die dienste te kry en dit gaan baie van hul tyd in beslag neem en vir hulle ongerief veroorsaak. Verder sal ek ook alles in my vermoe doen dinge so ondraaglik moontlik vir hulle te maak terwyl die prokureur besig is met die saak.
Oppas net en moenie geweld gebruik nie, hulle is deesdae immers "kroonwild". Ongeag die omstandighede gaan die poliese en owerhede aan hulle kant wees, daarvan kan jy verseker wees!

johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Boer se regte????
goeie raad.maar doen dit alles met getuies by,anders is dit net weer sy woord teen hulle sn.as hulle niks wil teken nie neem dit op video.jy moet soveel as moontlik bewyse aan jou kant he want al die simpatie le by die werknemer en die boer is die altyd verkeerdM98mauser wrote:Hy gaan probleme he!
Die beste sal wees as hy hulle n brief gee wat aan hulle noem dat hulle vir werk moet aanmeld op n gegewe tyd, noem ook in die brief dat hulle al afwesig is van so en so tyd en dat versuim erinstige gevolge sal he. As hulle aanmeld vir werk gee hulle n kennisgewing om n disiplinere verhoor bytewoon, gee hulle dan n finale waarskuwing. As hulle nie aanmeld nie stuur vir hulle n kennisgewing dat hulle n verhoor moet bywoon. Vergeet maar van daai mondelingse afdanking dit gaan jou net n jaar se salaris kos en dan gaan jy nog permanente bywoners op die plaas he ook.
Hoop alle papier werk is in order met betreking tot die verblyf ooreenkoms anders gaan dit hom groot geld kos. In meeste gevalle is die duiwel in die prosudure en die papier werk,
Ek is ook maar n leek op die gebied en het een keer skoolgeld betaal oor prosudure wat nie gevolg was nie, gesweer nooit flippen weer betaal ek n sleg m...r n dag se geld wat hy nie verdien nie wat nog van 6 maande se geld.
Dis n onnodige mors van tyd en n mens raak so de wetter in maar sodra dit gebeur dan het die CCMA of waar ook al n royal time en kos dit jou geld.
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Boer se regte????
Ek stem saam kwagga, maak dit so ongerieflik as moontlik, water en elektrisiteit af. 'n vriend van my het 'n klomp townhouses wat hy verhuur. As die huurders nie betaal nie of hom moeilikheid gee gaan haal hy al die deure af vir 'n "service".kwagga wrote:Kry onmiddelik 'n goeie prokureur om die regte prosedures in plek te sit en seker te maak dat alle dokumentasie en kommunikasie aan wetlike bereistes voldoen.
Daar is ook niks wat die boer keer om water en elektrisiteit onmiddelik af te sny nie; hulle sal dan van hul kant af deur die owerhede moet werk om weer toegang vir die dienste te kry en dit gaan baie van hul tyd in beslag neem en vir hulle ongerief veroorsaak. Verder sal ek ook alles in my vermoe doen dinge so ondraaglik moontlik vir hulle te maak terwyl die prokureur besig is met die saak.
Oppas net en moenie geweld gebruik nie, hulle is deesdae immers "kroonwild". Ongeag die omstandighede gaan die poliese en owerhede aan hulle kant wees, daarvan kan jy verseker wees!
Maak dit ondraagbaar.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Boer se regte????
'n weghardloop bulldozer sal nou darem nou gerieflik wees....
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Boer se regte????
In enige arbeids dispuut is daar twee goed waarna gekyk word naamlik, prosedure en substansie. In hierdie geval is albei 'n probleem vir die boer aangesien hy eerstens nie dissiplinere prosedure (van wat ek lees) toegepas het nie en tweedens is dit nie die norm om iemand te ontslaan vir 2 dae se afwesigheid nie, 4 dae word gesien as dros en selfs dan moet jy drosverhoor hou.
Jy kan nie iemand onmiddelik ontslaan nie, al se die wet summier ontslag kan dit slegs gebeur na die korrekte dissiplinere prosedure gevolg is. Daar is ook nie so ding dat dit jou 'n jaar se salaris gaan kos nie, die CCMA werk basies op die prinsiep van "retrenchment" om pakkete te bepaal maar dit kan jou tot en met 'n jaar se salaris kos maar gebeur baie min. Hulle kyk egter na die miriete van elke saak en dienstermyn en sulke goed speel 'n rol. Uitseting is iets anders en sal bepaal word volgens jou kontraktieele ooreenkoms met jou werker en kan dit gebeur dat jy met arbeidsspesialis en siviele geding sal moet werk.
Die belangrikste ding met enige arbeidsaangeleentheid is dat jy nie jou humeur moet verloor nie en as jy doen draai om loop weg en bel jou Labour Relations spesialis.