Nightforce ATACR raad asb

User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: Nightforce ATACR raad asb

Post by WitWillem (Charl) »

Ek het lank terug 'n NXS model vanaf eurooptic ingebring. Hoop nie die dinge het nou verander nie. Anders kan mens altyd by reloading international ook aanklop, het hulle al gebruik vir goed inbring ander as wat hulle verkoop. Die probleem is ek dink nie dit gaan jou goedkoper uitwerk nie en jy het meer issues as daar iets fout is met die produk... so dit is nie eerste prys nie
Post Reply