Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Kan iemand asb vir my se waar kan ek so tiepe bracket kry vir n "Nite Stalker". Hopelik kan die Namibiers my help andersins sal ek dit van SA af moet inkry.
Kyk bietjie onder klein advertensiies gratis vir lede, op bladsy 4 het Tomcat 'n advertensie "scope brackets vir spotlights".
Baie netjiese plaaslik vervaardigde bracket wat jou 'n leeftyd gaan hou. Die bracket is aanvanklik vir lightforce, maar soos ek daai een van jou kyk sal dit min modifikasie vat om vir jou 'n baie stewiger bracket te gee.
As jy nie vi tomma in die hande kry, pm my dan sal ek sorg dat hy jou kontak indien jy belangstel.
Safari Den in Windhoek het daai brackets soos die foto. Vra vir "Alex". Het myne verniet gekry omdat ek my spotlight daar gekoop het. Hy het n hele paar in stock. Hy kon my nog nie n prys gee nie maar ek glo dit gaan baie cheap wees.
Ek het Desember maand vir my een gekoop by Alex (Safari den en toe was daar nog baie oor)
Ek weet nie of ek dalk nou `n verkeerde stelling gaan maak nie ,maar ek skiet net met Nightforce ligte maar dit voel vir my of daai gedeelte van die lig waaraan jy hom vashou en waar die boud indraai van die bracket vir my `n bietjie lomp is en dat dit vir my lyk asof hy sal afbreek wanneer jy die sneller trek en die skoot afgaan.
Ek het toe maar my bracket op my skietstoel gemount en sit glad nie my lig op die Scope vas nie.Dit is net nie so stewig soos die Lightforce ligte se brackets nie.
Hi D4D, kyk bietjie na die bracket van Tomcat wat ek aanbeveel het vir foxripper, jy sal so lank jy leef nie weer 'n bracket nodig het nie, stewig, netjies en werk regtig goed.