Wanneer pak jy jou geweer
-
bullseye
Re: Wanneer pak jy jou geweer
HALLO PIET
SOOS JY DIT DAAR VERDUIDELIK VERMOED EK DIT IS DIE TELESKOOP KRUISDRAAD WAT SPRING. HOU JY DIE GEWEER DIE HELE TYD OP EEN SPESIFIEKE POSISIE OF HET JY GEWEER OPGETEL DALK NA DIE EERSTE 2 SKOTE,VRA MA NET WANT EK KEN DAAI GEVOEL AS JY NIE WEET WAAR OM TE SOEK NIE. EK WEET DIT IS NIE LEKKER OM SCOPE AF TE HAAL NIE, MAAR TOETS N ANDER SCOPE DIT GAAN NIKS KOS NIE,NET TYD .TEN MINSTE KAN ONS DAN DIE SCOPE UITSKAKEL.
OF SIT DIE SCOPE OP EEN VAN JOU GEWERE WAT JY WEET REG IS, DAN SAL JY WEET AS DIE PATROON HOM HERHAAL.
AS JY DAAI LINK WAT EK OP VORIGE POS GESIT HET GAAN LEES SAL JY SIEN HOEVEEL GOED DAAR IS WAT INVLOEDE HET, EK DINK AS N MENS AL DAAI GOED MOET UITSKAKEL DAN IS DIE LOOP OOK MOEG.
PIET STERKTE JY SAL HOM WEN.
GROETE
BEN.

- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Wanneer pak jy jou geweer
Hi Ben, daai horizontal stringing in daai link wat jy gepost het is amper wat ek kry, myne skyf net nog op ook. Ek sal scopes ruil die week en die naweek toets. Ek het tans op die .270 is Night Force, maar het op die .220 Swift ek ek 'n RAM of so iets, nie baie duur scope, maar daar waar jy korrel, daar val hy, sonder twyfel.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Wanneer pak jy jou geweer
Piet,
Ek het destyds hierdie artikel raakgelees in my soeke na dieselfde antwoord
http://www.rifleman.org.uk/Fuller_group_diagnosis.htm
Sterkte met jou soeke!
Hein M

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Wanneer pak jy jou geweer
Piet
Is jy seker dit is nie drywer fout nie,Dan kan dit spaning in die loop wees.Gaan die string in dieselfde rigting.

.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Wanneer pak jy jou geweer
Hi Fanie,
Drywer soos in met ek of die kruit,
Ek vermoed ook dat dit spanning in die loop is. Ek het die SST met S365 gelaai en die Nosler met S355, beide string. Ek het nou gisteraand al my teikens wat ek al geskiet het op Visio uit geteken en kan dan sien dat die string van regs af beweeg na links onder toe soos die loop warmer word.
Ek wil kyk die naweek om 'n skoot te skiet, te gaan merk op die teiken, te wag dat die loop heeltemal afkoel en dan weer te herhaal, vir so 10 skote. Gaan bietjie lank vat ja, maar dan sal ek defnitief weet of dit met die warm loop te doen het, stem jy?
Dan sal ek hom maar gaan inboek vir 'n operasie.
Groete,
Piet
Drywer soos in met ek of die kruit,
Ek vermoed ook dat dit spanning in die loop is. Ek het die SST met S365 gelaai en die Nosler met S355, beide string. Ek het nou gisteraand al my teikens wat ek al geskiet het op Visio uit geteken en kan dan sien dat die string van regs af beweeg na links onder toe soos die loop warmer word.
Ek wil kyk die naweek om 'n skoot te skiet, te gaan merk op die teiken, te wag dat die loop heeltemal afkoel en dan weer te herhaal, vir so 10 skote. Gaan bietjie lank vat ja, maar dan sal ek defnitief weet of dit met die warm loop te doen het, stem jy?
Dan sal ek hom maar gaan inboek vir 'n operasie.
Groete,
Piet
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Wanneer pak jy jou geweer
As dit spaning in die loop is kan jy niks aan die spaning doen nie,al wat help is om die hele loop te bed.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Wanneer pak jy jou geweer
Nou waar sou die spannig vandaan kom? 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Wanneer pak jy jou geweer
Jagtersdok
Jy is die laaste ou wat ek verwag het dit sou vra.n Loop word as n billit gemaak en deur al die prosesse gesit as n billit,daarna word hy gedraai na die demensies wat nodig is vir n spesefieke geweer.Dit maak dat die loop party keer krom trek.So n loop moet dan in n aparaat reguit gebuig word.Dit is n proses wat met die oog gedoen word tot die loop reguit is.Die laaste toets is om n staaf wat presies die loop kaliber is deur die loop te goei,as hy vas sit is die loop nog nie reguit nie.Die hele proses kan maak dat daar sekere dele van die loop is waar die molekules onder spanning is wat maak dat die loop trek waneer hy warm word.So n loop kan wel in n verhardings oond warm gemaak word en net laat afkoel met die hoop dat die spanning uit is sonder dat die loop skeef trek.Die maklikste is om die hele loop te bed.

jmb
Re: Wanneer pak jy jou geweer
My kop gaan seker waai maar soos hulle se "Here goes". Ek bevraagteken die ontsettende beheptheid met groepering. Meeste jaggewere word vir jag gebruik.
Dit beteken die belangrikste skoot is die eerste een met 'n koue loop op die bok. Nie die 5de of 6de een nie. Piet se geweer se eerste skote sny mekaar. Dan begin dit afwyk. Baie geweerlope begin afwyk weens hitte en inherente stres in die loop. As 'n geweer sy eerste 2 skote altyd akkuraat en op die regte plek neersit maak dit regtig saak wat daarna gebeur? Daar is seker situasies wat vereis dat jy vinnig veelvuldige skote moet kan aftrek na mekaar maar behalwe in kompetisie is dit raar in die jagveld. Almal smag ook na die spreekwoordelike klawer blaar van 4 skote wat mekaar sny op 100m. Weereens is dit meer ter wille van ego en akademie as werkilik nodig. Meeste ouens skiet nie verder as 300m as hulle jag nie. Dus is 'n groepering op 100m van 2 na 3 cm heel aanvaarbaar en daar is in elk geval so baie ander faktore wat effek op akkuraatheid van die skut het tydens 'n jag.
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Wanneer pak jy jou geweer
jmb
Ek stem saam
Ek stem saam
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Wanneer pak jy jou geweer
JMB
Ek stem ook saam
Flip
Ek stem ook saam
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wanneer pak jy jou geweer
JMB
Jy slaan die spyker mooi op die kop,dis goed as jou geweer 5 skote kan groep maar dit beteken vir jou niks as jy nie jou geweer kan stil hou waneer jy jag nie,dis belangriker om te leer om uit verskilende posisies te skiet in die jagveld as om heeltyd net agter daardie klawer groep aan te gaan,as jou geweer gepak is en die skroewe is vas en jou scope is gelap en jou koeels is reg gelaai en jy kry net n duim groep op 100m is jy meer as reg

Biebers
Need for speed
Need for speed
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Wanneer pak jy jou geweer
jmb, ek stem ook met wat jy se, maar....
as jy hom kan reg groepeer binne 'n duim, hoekom nie, en dit sal maar net meer gemoedsrus wees wanneer 'n mens daai derde skoot of meer nodig het. Enige iemand hier wat al Volstruise geoes het, ja volstruise,
, sal vir 'n mens se, daai koppie is klein op 150m en jy skiet beslis baie meer as 2 skote. Ek het laas jaar net bietjie meer as 50 gaan skiet op die plaas en dis regtig nogals 'n groot uitdaging. Ek weet van die manne jaag hulle met bakkies en skiet hulle met haelgewere, maar ek glo nie daar in nie.
Ek gebruik tans die .220Swift vir die doel, maar wou die .270 saam gevat het, maar vir eers sal hy maar vir die bos bly.
todat ek hom laat pak, ens.
PS: As jy nog nie 'n wilde volstruis gejag het nie en jy kry die kans, try hom, dit beproef jou en jou wapen se skiet vermoe baie goed, want daai koppie staan ook maar net vir 'n sec of wat stil, dan kyk hy weer rond.
Dankie vir almal se insette.
Groete,
Piet
as jy hom kan reg groepeer binne 'n duim, hoekom nie, en dit sal maar net meer gemoedsrus wees wanneer 'n mens daai derde skoot of meer nodig het. Enige iemand hier wat al Volstruise geoes het, ja volstruise,
Ek gebruik tans die .220Swift vir die doel, maar wou die .270 saam gevat het, maar vir eers sal hy maar vir die bos bly.
PS: As jy nog nie 'n wilde volstruis gejag het nie en jy kry die kans, try hom, dit beproef jou en jou wapen se skiet vermoe baie goed, want daai koppie staan ook maar net vir 'n sec of wat stil, dan kyk hy weer rond.
Dankie vir almal se insette.
Groete,
Piet
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Wanneer pak jy jou geweer
Fanie
Ja ek het al gelees van daardie paar molekules wat onder spanning kan wees en goed. Ek aan die anderkant dink weer soos 'n paar van die ander slim manne dat dit 'n "Diagnoses of exclusion" is. Maw dit kan jy slegs s? as jy al die ander en ek bedoel almal ondersoek en uit gesluit het. Die rede is omdat daar nie werklik 'n manier is om dit te bewys nie.
Nou as jy die hele loop wil bed beteken dit jy moet kolf laat bou tot by die punt van die loop RRRRR?????? dit laat bed en dan jy nogsteeds nie 100% dit gaan werk nie.
Kyk eerder na eenvoudiger oorsake soos spannig op die aksie en skroewe wat verkeerd vasgedraai word. Klein krakies in die kolf etc.
Met enige iets in die lewe geld die goue re?l.
COMMON THINGS OCCUR COMMONLY
Ja ek het al gelees van daardie paar molekules wat onder spanning kan wees en goed. Ek aan die anderkant dink weer soos 'n paar van die ander slim manne dat dit 'n "Diagnoses of exclusion" is. Maw dit kan jy slegs s? as jy al die ander en ek bedoel almal ondersoek en uit gesluit het. Die rede is omdat daar nie werklik 'n manier is om dit te bewys nie.
Nou as jy die hele loop wil bed beteken dit jy moet kolf laat bou tot by die punt van die loop RRRRR?????? dit laat bed en dan jy nogsteeds nie 100% dit gaan werk nie.
Kyk eerder na eenvoudiger oorsake soos spannig op die aksie en skroewe wat verkeerd vasgedraai word. Klein krakies in die kolf etc.
Met enige iets in die lewe geld die goue re?l.
COMMON THINGS OCCUR COMMONLY
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Wanneer pak jy jou geweer
Jagtersdok
As n geweer string is daar gewoonlik net een probleem,ek mag verkeerd wees,sal daarvan hou om ander redes te sien.
As n geweer string is daar gewoonlik net een probleem,ek mag verkeerd wees,sal daarvan hou om ander redes te sien.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Wanneer pak jy jou geweer
Goeie gereedkap wat lekker werk en meer doen as wat jy nodig het is net lekker. Dis seker hoekom ons so behep is met die groeperings.
-
jmb
Re: Wanneer pak jy jou geweer
Manne ek het niks teen groepering nie ekself probeer maar altyd verbeter. Die probleem is net dat daar sommige gewere is wat net nie wil groepeer na 2 of 3 skote nie en dit maak baie ouens baie gatvol vir hul gewere. As jy die tyd het en die geld kan enige geweer uitgesort word. Die punt is net dat as jy 'n geweer het wat altyd sy eerste skoot op die regte plek sit dan is hy geskik vir jag. Ek weet van gewere wat wonderlik groepeer maar eers 'n "fouling" skoot nodig het om dit te kan regkry. Die eerste skoot met 'n skoon loop is altyd uit. Dit sou my g*t meer krap as 'n geweer wat begin string na 3 of 4 agtereenvolgende skote.
-
jmb
Re: Wanneer pak jy jou geweer
O ja ek pak ook my geweer gewoonlik net voor ek gaan jag want 'n ou lyk darem regtig stupid as jy by jou jagplek aankom en die geweer is by die huis. 
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Wanneer pak jy jou geweer
Mooi jmb
Dit is vir die rede dat gewere soos bruno en winchester n skroef het wat die loop voor in die kolf vas trek,en hule skiet altyd goed.
Dit is vir die rede dat gewere soos bruno en winchester n skroef het wat die loop voor in die kolf vas trek,en hule skiet altyd goed.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Wanneer pak jy jou geweer
Ek stem dat dit gewoonlik net een fout is Fanie, maar dis gewoonlik iets anders as paar molekules se spanning in die loop.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Wanneer pak jy jou geweer
Goeie gesprek!
Jammer, Piet, ek wyk van jou vraag af...
Ek weet nie veel nie, maar is dit nie so dat daar spesifieke gewere gebou word om die wonderlike groepperings mee te skiet nie? Daarmee tesame die spesialis ammo en bybehore om daardie resultate moontlik te maak. Is 'n moderne jaggeweer se groepperings on par met spesialis-skyfskietgewere of is "jaggroeperings" aanvaarvaar vir hierdie gewere? In watter mate is die spesialis skyfsksietgeweer BETER getune / ontwerp om daardie resultate te kan behaal?
Dalk is die antwoorde op die vrae die rede hoekom ons gedurig -en dikwels onnodig- sukkel met skroewe, pak, lope, teleskope, ens...
Hein M
Jammer, Piet, ek wyk van jou vraag af...
Ek weet nie veel nie, maar is dit nie so dat daar spesifieke gewere gebou word om die wonderlike groepperings mee te skiet nie? Daarmee tesame die spesialis ammo en bybehore om daardie resultate moontlik te maak. Is 'n moderne jaggeweer se groepperings on par met spesialis-skyfskietgewere of is "jaggroeperings" aanvaarvaar vir hierdie gewere? In watter mate is die spesialis skyfsksietgeweer BETER getune / ontwerp om daardie resultate te kan behaal?
Dalk is die antwoorde op die vrae die rede hoekom ons gedurig -en dikwels onnodig- sukkel met skroewe, pak, lope, teleskope, ens...
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Wanneer pak jy jou geweer
Dankie almal vir julle insette.
Ek het die week my geweer terug gekry en gister gaan skiet om spoed ens reg te kry. Het gisteraand gelaai en vandag weer baan toe. Alles is nou soos dit moet wees. Hy skiet waar hy moet skiet en die groepe is baie goed. Het 4 groepe van 5 geskiet waarvan 3 groepe almal mekaar gesny het op 100m.
Ek is nou BAIE opgewonde en is seker daai spingbokkies kan nou maar hulle luck kom try.
Groete alamal,

grumpy
Re: Wanneer pak jy jou geweer
Middag manne,
Ek wil vra, as jou geweer vol gebed is kan jy hom uit haal en van die bedding weg skuur sodat hy float en nie raak nie of moet jy dit laat heeltemal oor doen? Verskoon die dom vraag maar ek dink al lank daaroor.
Dankie

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wanneer pak jy jou geweer
Grumpy
Ja jy kan dit doen. Dit kom maar presies op dieselfde neer as jy dit doen met n gewone houtkolf maar met die voordeel dat hy minder stres in die aksie gedeelte het.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Wanneer pak jy jou geweer
Piet
Ek is baie bly ek kon jou help