Ek sien op n amerikaanse forum dat nosler nou n 90gr accubond in 6mm uitgebring het! ek gebruik nou die 180gr vir twee jaar in my 30-06 en hulle werk baie mooi en is baie akkuraat! is nogal opgewonde om die 90gr in my .243win te probeer! in my 30-06 hou hulle baie mooi by mekaar!
wat dink julle?
groete
Nico
90gr Nosler Accubond vir .243!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
90gr Nosler Accubond vir .243!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 90gr Nosler Accubond vir .243!
Harris danksy jou gaan ek nou weer klomp geld uitgee.
Dankie.
Daai goed gaan loop soos stroop
Dankie.
Daai goed gaan loop soos stroop
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 90gr Nosler Accubond vir .243!
ek stem dok!!! laat weet waar jy van hulle kan kry! ek sukkel nog om die vir die 243 te kry!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 90gr Nosler Accubond vir .243!
Manne
Ek het Swift Sirocco's 90gr vir die 243 gekoop. Hou van die koeel se akuraadheid en konstuksie maar die prys is verregaande!
Dok laat weet bietjie wat jy daai manne voor kan kry.
Groetnis
Wout
Ek het Swift Sirocco's 90gr vir die 243 gekoop. Hou van die koeel se akuraadheid en konstuksie maar die prys is verregaande!
Dok laat weet bietjie wat jy daai manne voor kan kry.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.