Quickload 3.6
-
jmb
Quickload 3.6
Ek het laasweek vir my die Quickload 3.6 program aangeskaf. Het die naweek bietjie begin speel met hom. Die ding is ongelooflik interessant. veral as jy eers jou basiese inligting vir 'n kaliber korrek ingelaai het. Ek het nou al geleer hoe om water in jou dop te kry en te weeg. Dit is uiters belangrik om 'n primer in die dop te he.
Jou seating depth en al die ander veranderlikes kan jy aanpas. Dit is baie interresant om te sien hoe jou drukke verander op elke veranderlike wat jy maak. Ek moet nog baie leer maar vir iemand wat 'n hele paar kalibers aanhou en meer as een punt wil gebruik en hou van "tinker" is dit seker een van die lekkerste speelgoed nog.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Quickload 3.6
Jou gese bielie!
Voel nou amper of jy vir eerste keer kan sien ne! Praat maar daar is bitter baie goed wat jy kan doen met hom. Paar fynere truuks ook!
Geluk
Wout
Voel nou amper of jy vir eerste keer kan sien ne! Praat maar daar is bitter baie goed wat jy kan doen met hom. Paar fynere truuks ook!
Geluk
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Quickload 3.6
Ai sal ek darm so program like.
jmb
lekker speel my maat,moet bietjie by jou kom draai en kyk hoe lyk daai ding!
Groetnis
jmb
lekker speel my maat,moet bietjie by jou kom draai en kyk hoe lyk daai ding!
Groetnis
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Quickload 3.6
SJ
As jy by Jo gaan draai dan laai jy net die program op jou laptop of vat sommer jou rekenaar saam. Tjop Tjop en jy sal ook kan sien!
Groetnis
Wout
As jy by Jo gaan draai dan laai jy net die program op jou laptop of vat sommer jou rekenaar saam. Tjop Tjop en jy sal ook kan sien!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Quickload 3.6
Wout
Nie n sleg idee, maar wil ook nie net arme ou Jo se program "hack" nie.

Sal maar sien!

Groetnis
Nie n sleg idee, maar wil ook nie net arme ou Jo se program "hack" nie.
Sal maar sien!
Groetnis
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Quickload 3.6
SJ
Sy gat hy moet deel! Anders kom kuier vir my!
Wout
Sy gat hy moet deel! Anders kom kuier vir my!
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
jmb
Re: Quickload 3.6
Ek deel graag maar julle moet asseblief vir niemand vertel nie.
SJ jy is baie welkom. Wouter ek gaan jou nog baie pla met die program. Ek sien die post oor die mense wat maks ladings sommer netso aanpak sonder enige respek. Daardie program maak mens se ogies gou oop as jy na die maks drukke kyk. Dit is regtig ongelooflike kragte. Ek scuba en was al by toe die "pillar valve" van 'n tenk afkom op 200 bar. Dit is 'n m**rse geraas en die tenk is deur 2, 9 duim mure en is heelwat verder opgetel. Dit is maar 'n fraksie van dit wat in 'n geweerkamer ongeveer 5cm van jou neus af gebeur. So moet nou om vadersnaam nie stupid loop staan en wees nie. 
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Quickload 3.6
jmb waar koop mens so program en wat kos dit?
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
-
jmb
Re: Quickload 3.6
Safari and Outdoor. R1500. 'n Paar Rand maar ek beloof jou as jy regtig in herlaai belangstel en jy 'n paar verskillende kalibers het gaan hy jou beslis baie tyd en geld spaar. Die program is fenomenaal met 'n databasis wat basies alle punte waaraan jy kan dink insluit. Bevat ook ons SA kruit wat dit nog beter maak.