308 vs 3006

Hier is julle kans

3006
27
47%
308
25
44%
243
5
9%
 
Total votes: 57

User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13663
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 308 vs 3006

Post by Geno »

Stefaans,
Jy moet nie ook nou stir nie!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 308 vs 3006

Post by Arnold »

Ek skiet darem self 'n 308 en hy loop mooi, maar nou dat ek die 260 Rem kry sal die 308 seker moet verander  ;)

Vir my gaan die 30-06 baie meer bied as wat die 260 kan. 'n 300WM wat 200gr pilletjies vir die bokke wat v?r staan kan voer gaan egter meer ideaal wees dink ek.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 308 vs 3006

Post by Gerhard »

Ludwig wrote: Arnold, dis presies daar waar die 300WM uitblink. Hy soek daai 180gr-220gr pille dan loop hy op sy mooiste. Lekker ding is, mens hoef nie ligte koeels te laai as jy vlaktes gaan skiet nie. Ek is dalk bevooroordeeld, maar is die 300 Win Mag nie tog die ware "plains game" allrounder nie? Gee my 'n 300 Win Mag met 180gr Hornady Interbonds teen so 2950fps en ek gaan skiet alles van springbokke en gemsbokke in die kalahari en namib tot koedoes en elande in die bosveld met net daai 1 kombinasie. 
Nee wat Ludwig...

Dan kies ek eerder die 300 H&H ....  :D  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 308 vs 3006

Post by Gerhard »

Ludwig wrote: Gerhard, daar is feitlik geen verskil op papier tussen die 300 H&H en 300 Win Mag nie. Komponente is net so bietjie makliker bekombaar en gewoonlik goedkoper vir die 300WM as vir die H&H. Maar ja, enige van daai 2 sal doen.  ;)
Dis soos Bowtech Destroyer vs Matthews Monster... ;D ;D

What ever blows your skirt up..  :o

Al die kalibers sal werk.  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 308 vs 3006

Post by Arnold »

Man as ek vir daai roer van my 'n 28" loop laat opskroef, sodat ek sniper kan speel, gooi ek 'n 180gr koeel teen 3100 fps met die 300 WM (terwyl ek so liggies met die leeu se bal speel want daai lading is so op die edge)  ;)
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: 308 vs 3006

Post by Raven »

Aangesien die 243 ook as 'n opsie bygevoeg was....243 & 300WM. Wat meer wil 'n man dan nou nog h???

;)

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 308 vs 3006

Post by Hein M. »

Raven wrote:
Aangesien die 243 ook as 'n opsie bygevoeg was....243 & 300WM. Wat meer wil 'n man dan nou nog h???

;)

Raven
Daardie is my ideale kombinasie.  Het al die 234 ;)

Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 308 vs 3006

Post by Stefan764 »

Raven wrote:
Aangesien die 243 ook as 'n opsie bygevoeg was....243 & 300WM. Wat meer wil 'n man dan nou nog h???

;)

Raven
Moet net nie dat dai 25-06 van jou dit hoor nie Raves...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: 308 vs 3006

Post by Raven »

Stefan,

Hahaha, ja my kombinasie is 25-06 & 300WM en altwee loop tog lekker!!

Groete Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
jmb

Re: 308 vs 3006

Post by jmb »

Ludwig die 300 H&H is bietjie beter as die WM as dit by swaar punte soos 200 en 220gr kom. Die Wm se kort nek speel hier 'n rol. As jy dus 'n .30 kaliber wil koop vir swaar punte dan kry jy 'n H&H en vir 180s 'n 30 06 'n vir 150s 'n 308 en siedaar jy het verskoning vir 3 nuwe gewere. ;D
User avatar
Shindzela (Pierre)
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm

Re: 308 vs 3006

Post by Shindzela (Pierre) »

Nee wat manne! Ek dink ek het die betse kombinasie, .22lr, 303br (sporter) en dan die 30-06!
Dink amper kan nou enige iets doen, stadig en swaar met die 303 inni boseveld, en die 30-06 enige iets wat ek wil, vinnig of stadig.
Life's a journey, enjoy the ride!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 308 vs 3006

Post by DWB »

Hey, julle manne moet onthou om te stem!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 308 vs 3006

Post by Stefan764 »

Shindzela wrote: Nee wat manne! Ek dink ek het die betse kombinasie, .22lr, 303br (sporter) en dan die 30-06!
Dink amper kan nou enige iets doen, stadig en swaar met die 303 inni boseveld, en die 30-06 enige iets wat ek wil, vinnig of stadig.
Shin

En waarmee gooi jy n Eland bul om op 300m in die duine?

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 308 vs 3006

Post by Arnold »

Vir daai skote draai jy die bakkie om en ry so 300m terug voor jy die 338 LM uithaal  ;D
Last edited by Arnold on Thu Mar 17, 2011 10:27 am, edited 1 time in total.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 308 vs 3006

Post by DWB »

Shot with a Bruno, Mauser and Ruger 3006(s/s with synthetic stock) this weekend. All great rifles. Like the Bruno the most.

Also shot with a Mauser .308 with a not too hot scope on.

Must say, i love the .3006 with 180gr
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 308 vs 3006

Post by DWB »

OK, i have finally decided that i will take a Howa 3006.

Now it is just to sort the $$$ out.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13663
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 308 vs 3006

Post by Geno »

Deon,
Wat nou van daai CZ550???
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 308 vs 3006

Post by Arnold »

Any spesific reason for the Howa and not the awesome secondhand cz550 ?  ;D
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 308 vs 3006

Post by DWB »

Just that it will not work out for me at this time.

Great gun, nonetheless
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 308 vs 3006

Post by Arnold »

I hate it when a bargain comes along and my play money bucket is empty  >:(

I actually need that 30-06  ;D but my bucket is empty right now and I do not see it filling up  :-[
(Already have a CZ550 in 308W luckily)
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 308 vs 3006

Post by Stefan764 »

As ek nie 7x64 gehad het nie het ek daai 30-06 met n smile gekoop vir daai prys....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 308 vs 3006

Post by Arnold »

Ek het darem self my cz550 by 'n omie gekoop vir R5000  ;D
Die geweer is nuut gekoop in 2001, tussen die en 'n tweedehandse Howa in 300 WSM het ek toe op die CZ besluit. My keuse sou dalk anders gewees het vandag...
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: 308 vs 3006

Post by PITSMIT »

.308 verseker. getoets en gebruik deur die hele wereld se polisie en weermagte as skerpskutter gerwere en gekies vir sy slaankrag en akkuraatheid tot op 300m. dis die klong ageter die kolf wat uitmaak of nie.

sterkte met jou keuse
pitsmit

P.s.  As jy gelukkig is kry jy so nou en dan n paar ou army patrone ook verniet en daar is nie nog kalibers wat se patrone sommer so verniet rondl? nie. skiet self .308 en dis n puik bos kaliber
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 308 vs 3006

Post by DWB »

Manne, ek sien hier is baie verskillende opinies, maar niemand het genoem dat daar iets verkeerd is met een van die kalibers nie...

So lyk my dit gaan maar oor persoonlike keuse op die ou end.....

En hoekom word dit 'n 30kwes genoem? Ek sien niemand wat van 'n 308raakskiet praat nie  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply