Watter video kamera kan mens gebruik vir nagskiet doeleindes
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Watter video kamera kan mens gebruik vir nagskiet doeleindes
Watter video kameras werk lekker vir in die nag jakke afneem? mens moet seker darm op 100m al iets kan sien inkom.