308 vs 3006
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
308 vs 3006
Ok manne, ek is glad nie nuut op forums nie, so vergeef as ek so bietjie moet stir.
Hier is julle kans om dit nou vir eens en vir altyd die battle uit te sort.
SO CAST YOUR BALLOTS HERE!!!!
Julle mag maar tegnies ook raak...
Geniet dit!!!

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 308 vs 3006
O ja, ek het die 243 bygesit vir die manne wat nie kan besluit nie...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Danie Lombard .243
Re: 308 vs 3006
Val ek in jou wip DWB
Ek stem toe maar vir die 243 Maar as die stem besigheid net tussen 30-06 en 308 was sou ek die 308 gekies het.
Sommer os oppie jas, daar is darem maar min verskil tussen die 308 en 30-06 met ligte en medium gewig punte in hul gewg klas. Die 30-06 is net so 'n knerts beter met die swaader klippe 190gr en swaarder.

- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 308 vs 3006
ek haat die vraag! ek hetn 30-06 en n 9.3x62 en daar is altyd die 308/30-06 en die 9.3x62/375h&h debatte! die bottom line is dit...koop die kaliber en gebruik hom vir wat hy is. moenie n 308 koop en hom n 30-06 probeer maak nie- hy het sy koeel gewigte wat hy verkies en gebruik hulle! ek is gatvol vir mense wat mens al ewig probeer vertel hulle gewere is n donkie maaaaaaaar hy hardloop soos n perd! my 9.3 sal nooit alles kan doen wat my pa se 375 kan doen nie en ek wil ook nie he hy moet nie. ek het hom juis gevat want ek wou iets groter as die 30-06 gehaad het maar weet ek sal seker nooit geld he vir n buffel of groter nie.
KIES WAARVAN JY HOU!!!! MAAK NIE SAAK WAT WIE SE NIE!!! JY GAN SPYT WEES AS JY N ANDER MAN SE IDEALE KALIBER KOOP!!!! KYK WAT JY WIL DOEN EN KOOP WAT DIE BESTE DAARVOOR WERK!!!
groete
nico
ps- ek stem vir die 30kwes want ek het een en hy werk vir my...DIS AL WAT SAAK MAAK

.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: 308 vs 3006
Manne
Hier gaan ek afbly. Ek skiet 308 en is baie lief vir hom, maar hierdie topic sien my nie weer nie!Haha!
Ek het klaar so min vriende, kan nie kwaai vrinne raak met die bietjie wat ek het nie!
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 308 vs 3006
PonkiePonkie wrote: Manne
Hier gaan ek afbly. Ek skiet 308 en is baie lief vir hom, maar hierdie topic sien my nie weer nie!Haha!
Ek het klaar so min vriende, kan nie kwaai vrinne raak met die bietjie wat ek het nie!
Groetnis
Party vrinne sal jy met 'n plank moet slaat as jy hulle wil wegh? uit jou lewe. Jaracal's lyk soos daardie tipes'
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: 308 vs 3006
Ek is nou gatvol popcorn ge-eet. 
Of ons moet iets anders kry om te kou of ons moet ophou kalibers afspeel teen mekaar.
Is elke kaliber nie maar gebou vir n sekere doel nie? Hy gaan n maksimum en minimum gebruik h?.
En as jy hom vir n ander doel gebruik moet jy weet hy gaan tekortkominge h

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 308 vs 3006
Hier is net iets ter inligting
Altwee gelaai met Hornady 180gr Interbond, 24 duim lope en maksimum TPL
308 Win
S355 43,5gr
Druk 59840psi
Spoed 2638ft/sek
30-06
S365 57,2gr
Druk 59992psi
spoed 2846ft/sek
Interessant ne!
Jy kan nie die twee ooit met mekaar vergelyk nie(Balisties). n Mens kan dan net sowel die 300 Win Mag met die 30-06 vergelyk, hulle verskil nog minder, maar niemand doen dit nie!
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 308 vs 3006
Ai manne, ek dog julle gaan nou my dag interresant maak. Hehe. 
Daar is baie ouens wat baie tegnies kan raak, en dit vir nuwelinge 'n groot struweling kan maak oor wat om te koop.
Goed waarna ek wil kyk is:
Wat is die grootste wild wat ek met gemak kan aandurf met die kaliber?
Wat kos die kaliber se ammunisie?
Is dit 'n geweer waarmee ek lekker sal skiet?
So vir die nuwe ouens wat graag in die sport betrokke wil raak kan dit nogals so groot kopseer raak dat jy dit liewer wil los.
As ek in die middelblad van die SA Wild en Jag kyk is 3/4 van die bokke met 'n .3006 geskiet. So dit is duidelik 'n baie gewilde geweer.
Maar dit s? nogsteeds nie daar is fout met die .308 nie.
Op die ou end is dit seker maar waarmee jy gelukkig voel.
Daar is baie ouens wat baie tegnies kan raak, en dit vir nuwelinge 'n groot struweling kan maak oor wat om te koop.
Goed waarna ek wil kyk is:
Wat is die grootste wild wat ek met gemak kan aandurf met die kaliber?
Wat kos die kaliber se ammunisie?
Is dit 'n geweer waarmee ek lekker sal skiet?
So vir die nuwe ouens wat graag in die sport betrokke wil raak kan dit nogals so groot kopseer raak dat jy dit liewer wil los.
As ek in die middelblad van die SA Wild en Jag kyk is 3/4 van die bokke met 'n .3006 geskiet. So dit is duidelik 'n baie gewilde geweer.
Maar dit s? nogsteeds nie daar is fout met die .308 nie.
Op die ou end is dit seker maar waarmee jy gelukkig voel.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 308 vs 3006
En net om die dinge deurmekaar te krap het ek voorheen die votes gerig....LOL
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 308 vs 3006
Dankie Ludwig,
Dis weer waar ek die punt wil uitlig dat vir iemand nuut (soos ek) kan dit redelik deurmekaar raak.

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 308 vs 3006
Gelaai met Hornady 100gr BTSP, 24 duim lope en maksimum TPL
243 Win
S365
Druk 59827psi
Spoed 3050ft/sek
Aldrie gelaai met Hornady 180gr Interbond, 24 duim lope en maksimum TPL
308 Win
S355
Druk 59840psi
Spoed 2638ft/sek
30-06
S365
Druk 59992psi
spoed 2846ft/sek
300 WM
S365
Druk 60084psi
spoed 2977ft/sek

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 308 vs 3006
Dion,
Hou nou op karring man.... ;D
Hierdie is nie visvang nie.
Jou 243win is great om alles tot en met Blesbok grote wild te jag.
As jy groter wild as dit gaan jag sal die 30 06 met 180gr vir jou die antwoorde gee tot en met Eland klas wild.
Ek het 1000de 7.62 of 308 geskiet met die R1 toe ek diens skiet gedoen het en hou van die 308 kaliber maar ek sou die 30 06 kies omdat hy vir jou net meer opsies meer gemaklik gee met swaar punte in die bosveld in die 180 tot 220gr klas punte.
Jy gaan komponente begin koop en nie fabriek rontes oor die winkel toon bank nie en daar gaan jy klaar n klomp geld spaar.
Stywe lyne

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: 308 vs 3006
DWB
As ek my 2c kan ingooi......
Met al 2 die .30 kal. Kan jy gemaklik enige wild tot met Eland skiet. (jy skiet mos nie met 1 koeel meer dood as n ander nie.
Die .308 gaan goedkoper wees as jy die ammo gaan koop oor die toonbank en ook as jy herlaai. Sou jy dieselde koeels en primers koop vir enige van die 2 gaan dit dieselde prys wees. Doppe gaan so te se dieselfde wees, .308 miskien bietjie goedkoper, nie seker. Maar jy gaan def. geld spaar as dit by kruit kom, want jy gaan ongeveer 7gr minder kruit gebruik in die .308, sou jy op albei S335 en 150gr koeel! Indien jy by die 30-06 S365 gebruik op die koeel gaan jy omtrent 12gr minder by die .308 gebruik.(Maar as geld nie n probleem is,maak dit mos nie saak nie)
Die 30-06 se terugskop is meer as die .308, maar as dit jou nie sal pla, ia dit ook nie n probleem nie. Jy kan altyd n terminator laat fit dan vir die skop.
Die is slegs my opinie. Elkeen koop mos wat hy like of wil he. Bogenoemde is slegs n riglyn en kan dalk in gedagte gehou word.

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 308 vs 3006
Manne ek wil nie aan iemand se gat krap nie, maar ek het n vraag wat dalk Dion se bsluit so bietjie makliker kan maak en dit sluit by Gerhard se stelling hierbo aan:Gerhard wrote: Ek het 1000de 7.62 of 308 geskiet met die R1 toe ek diens skiet gedoen het en hou van die 308 kaliber maar ek sou die 30 06 kies omdat hy vir jou net meer opsies meer gemaklik gee met swaar punte in die bosveld in die 180 tot 220gr klas punte.
Wat kan jy beter met n 308 doen wat n 30-06 klaar/reeds kan doen? Met ander woorde, jy kan n 30-06 laer laai(stadiger) wat n bonus is maar jy kan nie n 308 vinniger laai om by die 30-06 uit te kom nie...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 308 vs 3006
DWB
As ek na jou eerste skrywe gekyk het het dit vir my gelyk of jy net wil stir. Uit jou laaste skrywes lyk dit dan nou weer of jy regtig wil uitvra oor die twee kalibers. Ek sukkel nog met die gedagte lees ding, maar werk hard daaraan om beter te raak!
Daar is dalk so bietjie groter verskil tussen die twee kalibers as wat die meeste mense wil toegee. Altwee hierdie kalibers het hulle plek en dit is grotendeels jou jag en skietbehoeftes wat gaan bepaal watter een vir jou meer geskik gaan wees. Latere keuses oor ander kalibers gaan ook n rol speel met die keuse. Een van die grootste probleme met die 30-06 is dat hy op soveel gebiede op ander kalibers se tone trap. Die ou spreekwoord is dalk die beste om hom te beskryf en dit is "Jack of all trades but master of none!"
Neem bietjie ook in ag die recoil faktor wat n klomp mense miskyk. Ek sien dit duidelik dat die 30-06 te veel geweer is vir die gemiddelde man en sonder om skaam te wees daaroor moet mense dit in gedagte hou. Ek gee nie om wat mense se nie maar recoil beheer kom net van baie oefen en die skep van mussle en brian memory om te oorkom.
As jy bietjie meer inligting kan gee oor jou behoeftes kan n mens beter raad vir jou gee oor jou keuse. Dit is moeilik om te se waar om die streep te trek met diere wat gejag kan word met die twee kalibers en ek sal eerder se jou keuse van koeels en skootplasing groter faktore hier gaan wees. As jy se jou primere wild gaan koedoes en blouwldebeeste wees is die 30-06 die beter keuse, maar as die twee nie die hoof dis gaan wees nie is die 308 beter.
Die keuse le ook nie uitsluitlik by kaliber nie en die maak van die geweer moet ook net so n groot rol speel. Kom ons los dit maar todat jy jou keuse tussen die kalibers gemaak het.
As jou behoefte n groot klem le op akuraadheid is die 308 so bietjie beter as die 30-06 maar die tipe wapen en loopkwaliteit is groter faktore. As dit dieselfde fabrikaat is en kwaliteit is het die 308 die voortou.
Met herlaai is daar nie n groot verskil tussen die twee nie, albei is gemaklike kalibers om te herlaai en het nie veel foefies nie. Die 308 sal die goedkoper opsie wees as dit by herlaai kom met minder kryt agv die meer doeltreffende ontbrandingseienskappe. Jy sal dalk ook kan wegkom met goedkoper koeels vanwee die laer spoed van die kaliber. Die meeste konfensionele koeels word maar tot die uiterse bebroef met die 30-06 se snelhede.
Kom ek maak dit makliker vir jou. As jy die saak uitgemaak het dat jy net een geweer gaan besit koop n 30-06. As jy seker is jy gaan nog gewere aanskaf koop n 308.
Groetnis en sterkte met jou keuse.
Wouter
As ek na jou eerste skrywe gekyk het het dit vir my gelyk of jy net wil stir. Uit jou laaste skrywes lyk dit dan nou weer of jy regtig wil uitvra oor die twee kalibers. Ek sukkel nog met die gedagte lees ding, maar werk hard daaraan om beter te raak!
Daar is dalk so bietjie groter verskil tussen die twee kalibers as wat die meeste mense wil toegee. Altwee hierdie kalibers het hulle plek en dit is grotendeels jou jag en skietbehoeftes wat gaan bepaal watter een vir jou meer geskik gaan wees. Latere keuses oor ander kalibers gaan ook n rol speel met die keuse. Een van die grootste probleme met die 30-06 is dat hy op soveel gebiede op ander kalibers se tone trap. Die ou spreekwoord is dalk die beste om hom te beskryf en dit is "Jack of all trades but master of none!"
Neem bietjie ook in ag die recoil faktor wat n klomp mense miskyk. Ek sien dit duidelik dat die 30-06 te veel geweer is vir die gemiddelde man en sonder om skaam te wees daaroor moet mense dit in gedagte hou. Ek gee nie om wat mense se nie maar recoil beheer kom net van baie oefen en die skep van mussle en brian memory om te oorkom.
As jy bietjie meer inligting kan gee oor jou behoeftes kan n mens beter raad vir jou gee oor jou keuse. Dit is moeilik om te se waar om die streep te trek met diere wat gejag kan word met die twee kalibers en ek sal eerder se jou keuse van koeels en skootplasing groter faktore hier gaan wees. As jy se jou primere wild gaan koedoes en blouwldebeeste wees is die 30-06 die beter keuse, maar as die twee nie die hoof dis gaan wees nie is die 308 beter.
Die keuse le ook nie uitsluitlik by kaliber nie en die maak van die geweer moet ook net so n groot rol speel. Kom ons los dit maar todat jy jou keuse tussen die kalibers gemaak het.
As jou behoefte n groot klem le op akuraadheid is die 308 so bietjie beter as die 30-06 maar die tipe wapen en loopkwaliteit is groter faktore. As dit dieselfde fabrikaat is en kwaliteit is het die 308 die voortou.
Met herlaai is daar nie n groot verskil tussen die twee nie, albei is gemaklike kalibers om te herlaai en het nie veel foefies nie. Die 308 sal die goedkoper opsie wees as dit by herlaai kom met minder kryt agv die meer doeltreffende ontbrandingseienskappe. Jy sal dalk ook kan wegkom met goedkoper koeels vanwee die laer spoed van die kaliber. Die meeste konfensionele koeels word maar tot die uiterse bebroef met die 30-06 se snelhede.
Kom ek maak dit makliker vir jou. As jy die saak uitgemaak het dat jy net een geweer gaan besit koop n 30-06. As jy seker is jy gaan nog gewere aanskaf koop n 308.
Groetnis en sterkte met jou keuse.
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 308 vs 3006
Dankie Mnr Roets.
Ja, stir wou ek definitief. Ek is 'n Moderator op Sealine.co.za so ek ken van al die dinge... Hehe
Vir my gaan dit ook net om vir die manne wat so passievol is en half die wolke invaar met al hul kennis, besef hulle nie altyd dat hulle dit vir nuwe belangstellendes moeilik maak om 'n besluit te neem nie.
So daar is strategie aan my vraag.
Ek is self nuut en redelik oningelig, ek het my 1ste bok (blouwildebees) met 'n .243 geskiet, en nou na nadenke besef ek dit was nie die beste besluit nie, en alhoewel ek hom goed geskiet het het hy nogsteeds 'n opvolg skoot van 'n vriend nodig gehad. Dit was 'n bul van 'n wildebees, hy het 136kg uitgeslag. Dit het my nogals behep gemaak met die arm man buffels.
Ek wil graag betrokke raak by die bosvark skiet in ons omgewing, en alhoewel ek 'n .243 van my oom af kry, wil ek 'n groter kaliber h? dat souek weer die voorreg kry om 'n blouwildebees aan te pak, dat ek met gemoedsrus die sneller kan trek en weet dat hy vinnig sal val.
Dis hoekom die .3006 met sy swaarder punte aan my krap.
So wat ek eintlik wil doen is om vir die manne twee keer te laat dink voor hulle 'n nuweling deurmekaar krap.
Ek sal heel moontlik nie nog ekstra kalibers bykry nie.
Ek staan redelik vas op die grond teen sowat 140kg, so die recoil is 'n beduidende faktor maar die geweer behoort my nie om te gooi nie
Howa is op die stadium die maak wat my gevoel en beursie die beste pas.
[img width=558 height=480]http://i52.tinypic.com/29p886f.jpg[/img]

Last edited by DWB on Tue Mar 15, 2011 12:21 pm, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
jmb
Re: 308 vs 3006
Mooi man DWB tussen myself jy en wouter het ons klink my nou al 'n goeie voorry.
Ek dink 'n 3006 is 'n baie goeie keuse. Dit bly maar altyd een van die beste "allrounders" wat daar is. Seker een van indien nie die gewildste kalibers in die wereld nie. Patrone is orals beskikbaar en jy kan 'n wye reeks gewigte koop van die rak af. Dit is miskien die beste enkel eineskap van hierdie kaliber. Dit werk goed genoeg met enigiets van 110gr tot 200gr. Daar is beslis ander kalibers wat met 'n spesifieke punt gewig beter is as die 3006 maar daar is basies geen kaliber wat almal so goed kan skiet soos hy nie. Jy kan dus regtig met gerus 'n 3006 aanskaf en weet jy gaan reg wees vir enige ,nie gevaarlike ,wild spesie.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 308 vs 3006
So dan sal my vrou my ook nie meer dreig nie...LOL 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 308 vs 3006
@ Wouter, my tweede naam is ook Wouter 
Ai, die geweer ding het my al 'n hol kol op my maag, slapelose nagte en 'n kwaai vrou besorg.

Het nou net gesit en dink die ding gaan my nog geld kos ook..
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 308 vs 3006
DWB
Ek het nou begin bekommerd raak oor die Mr ding, ek het nie geweet waar jy my al in my adamsgewaad gesien het nie!
Ja-nee die jag/skiet ding kos maar geld en dit lyk my jy beoefen al klaar n stokpertjie wat maar redelik kan indruis op die groceryrekening. Koop nou maar die 30-06 en gaan skiet vir jou n armmansbuffel wat meer uitslag as jy!
Groetnis
Wout
PS Pragtige middelnaam!
Ek het nou begin bekommerd raak oor die Mr ding, ek het nie geweet waar jy my al in my adamsgewaad gesien het nie!
Ja-nee die jag/skiet ding kos maar geld en dit lyk my jy beoefen al klaar n stokpertjie wat maar redelik kan indruis op die groceryrekening. Koop nou maar die 30-06 en gaan skiet vir jou n armmansbuffel wat meer uitslag as jy!
Groetnis
Wout
PS Pragtige middelnaam!
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
300Winmag
Re: 308 vs 3006
Ludwig wrote:Wag tot jy die dag besluit om 'n pasmaak geweer te laat bou......DWB wrote: Ai, die geweer ding het my al 'n hol kol op my maag, slapelose nagte en 'n kwaai vrou besorg.![]()
kos as hy hom vir my bou. Hy vra toe ook so half verbaas of hy maar dan voor my vrou kan praat
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 308 vs 3006
Manne, mens kan relatief goekoop 'n nuwe geweer bou. Dit hang maar af van wat jy soek ....
Vir 'n eerste koper op 'n tight budget sou ek 'n Howa aanbeveel. As jy egter na die Sako's begin kyk kan jy ook begin dink daaraan om vir jou 'n roer te laat bou. Ek is nog in die proses maar my nuwe roer gaan goedkoper as 'n Sako wees (ek moet by s? dat die kolf 'n goedkoop gelamineerde kolf gaan wees) 'n Ander ding om in gedagte te hou is die tyd wat dit gaan neem om jou nuwe roer te laat bou.
As ek vandag moet kies tussen 'n 308 en 30-06 dan vat ek 'n 300WM
Vir 'n eerste koper op 'n tight budget sou ek 'n Howa aanbeveel. As jy egter na die Sako's begin kyk kan jy ook begin dink daaraan om vir jou 'n roer te laat bou. Ek is nog in die proses maar my nuwe roer gaan goedkoper as 'n Sako wees (ek moet by s? dat die kolf 'n goedkoop gelamineerde kolf gaan wees) 'n Ander ding om in gedagte te hou is die tyd wat dit gaan neem om jou nuwe roer te laat bou.
As ek vandag moet kies tussen 'n 308 en 30-06 dan vat ek 'n 300WM
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 308 vs 3006
Arnold slaat jy hom dam nou lekker raak!!Arnold wrote: As ek vandag moet kies tussen 'n 308 en 30-06 dan vat ek 'n 300WM![]()
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus