Is daar dalk iemand vir wie ek foto's kan whatsup wat dit vir my kan oplaai asb.
Ek sukkel my vrek en kom nerens. Photobucket se m...r. Wil nie vir my werk nie.
Groete,
Leon.
Foto's oplaai hulp asb
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Foto's oplaai hulp asb
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... os#p508120
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... os#p528587
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... os#p528587
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Foto's oplaai hulp asb
Ek sit my GLOCK langs die laptoppie neer. Dit help so bietjie.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Foto's oplaai hulp asb
Jy meen die rekenaar bewe so dat die fototjie inglip 
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Foto's oplaai hulp asb
Vir my is die maklikste - maak seker dit is 'n jpeg file van so 250kb. Onder full editor is daar choose file - soek hom waar hy gebere is. Add hom en plaas hom dan inlyn - hy verskyn dan as 'n lynbeskrywing - jy kan nou kommentaar bysit.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Foto's oplaai hulp asb
As jy 'n Android toestel het. Kry vir jou die toep genaamd Image Shrink Lite. Dit is die verniet weergawe. As jy dan in jou toestel se gallery na die foto kyk wat jy met ons wil deel, klik op die "share" opsie. Dit lyk soos 'n kleiner as teken met kolletjies. Onder die deel opsies kies jy dan die Image Shrink toep. Dit sal jou dan paar foto grote opsies bied. SVGA is gewoonlik een wat klein genoeg sal wees om op te laai. Die volgende opsies wat die toep jy bied kan jy net ignoreer en die terug knoppie druk om uit die toep te gaan.
Volg dan die instruksies bo om dit op te laai. Die gekrimpde foto sal onder jou toestel se interne dryf lê in die Imageshrink lêer.
Volg dan die instruksies bo om dit op te laai. Die gekrimpde foto sal onder jou toestel se interne dryf lê in die Imageshrink lêer.
Jannie Welman
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 433
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Foto's oplaai hulp asb
Dankie manne, ek het reg gekom. Philip het maar gehelp!
En ja, ek het eers op die forum gekyk en al die maniere probeer..... ek's seker net te stupid.
Cheers.
En ja, ek het eers op die forum gekyk en al die maniere probeer..... ek's seker net te stupid.
Cheers.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Foto's oplaai hulp asb
Bel 'n vriend wat weet en dan gaan julle stadig deur die stappe.Leon Crous wrote:Dankie manne, ek het reg gekom. Philip het maar gehelp!
En ja, ek het eers op die forum gekyk en al die maniere probeer..... ek's seker net te stupid.![]()
Cheers.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
