Hoe om n boyds kolf te finish met lokale produkte

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
User avatar
NJ_v_N
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am

Hoe om n boyds kolf te finish met lokale produkte

Post by NJ_v_N »

Ek is besig om vir my boyds pepper kolf n grip cap en n forend tip op te sit. In die prosess beskadig mens maar die bestaande finish op die kolf n biekie.

Wat het julle manne al gebruik om dit suksessvol te doen?

Daar is baie inligting beskikbaar van die manne in die state maar niks van die goed buiten tru-oil het ek al hier by ons gesien nie, en die tru-oil gee blykbaar n groenerige kleur op die pepper wat ek nie graag wil hê nie.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hoe om n boyds kolf te finish met lokale produkte

Post by Capt. Yoda »

NJ_v_N wrote:Ek is besig om vir my boyds pepper kolf n grip cap en n forend tip op te sit. In die prosess beskadig mens maar die bestaande finish op die kolf n biekie.

Wat het julle manne al gebruik om dit suksessvol te doen?

Daar is baie inligting beskikbaar van die manne in die state maar niks van die goed buiten tru-oil het ek al hier by ons gesien nie, en die tru-oil gee blykbaar n groenerige kleur op die pepper wat ek nie graag wil hê nie.
Spuit hom net n clear coat as jy klaar is maar ek sou hom eers heel strip tot teen die houd en dan mooi spuit.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
NJ_v_N
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am

Re: Hoe om n boyds kolf te finish met lokale produkte

Post by NJ_v_N »

Ek gaan van middag weer in die stad wees, dan sal ek maar by n builers market of iets soortgelyk instap en kyk wat het hulle.

EK sal verseker die hele kolf eers netjies afskuur to op die hout.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Hoe om n boyds kolf te finish met lokale produkte

Post by andre007 »

Jammer vir die inchip. Ek het al gewonder of mens die ''griptape'' of iets derkliks op die voorlaai kan plak waar dit beskadig word nie, dit sal keer vir beskadiging een ook beter greep op die aan die wapen gee?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
NJ_v_N
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am

Re: Hoe om n boyds kolf te finish met lokale produkte

Post by NJ_v_N »

[quote="andre007"]Jammer vir die inchip. Ek het al gewonder of mens die ''griptape'' of iets derkliks op die voorlaai kan plak waar dit beskadig word nie, dit sal keer vir beskadiging een ook beter greep op die aan die wapen gee?[/quote]

Ek het al griptape op my 22 (ook in n boyds kolf) geplak, nie vie beskerming nie maar op die greep as n "quick, cheap and easy" plaasvervanger vir checkering op n gladde kolf. Sal dit heel waarskynlik weer die aanesien dit goed werk. Ek sou dit wel vermy waar die kolf op skietsakke gebruik sal word.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
User avatar
NJ_v_N
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am

Re: Hoe om n boyds kolf te finish met lokale produkte

Post by NJ_v_N »

Ek het toe n spuit kannetjie Rust-oleum ployeurothane satin gekry. Ek sal hom die naweek gaan toets en die photos hier post. Die houer se non-yellowing so ek hoop maar dit werk.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
Post Reply