Teleskoop maxed out
-
Quintin2812
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Sun Jan 26, 2014 6:47 am
Teleskoop maxed out
As 'n teleskoop amper "maxed out" is op windage sal dit die akuraatheid afekteer?
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Teleskoop maxed out
Is dit 'n teleskoop wat jy gebruik om jou elevasie heeltyd te stel vir verskillende afstande skiet? Indien wel kan jy moeilikheid optel met verstellings wat hulself snaaks gedra. Tipies gaan jy vind dat jou skote nie in lyn vertikaal verstel nie , maar snaaks skuins verstel.
Gewoonlik as jy teen die heel een kant se verstelling werk met 'n teleskoop dui dit aan dat daar iets met jou menterings kort. Ook in die posisie benut jy gewoonlik nie jou beste teleskoop glas nie. Meeste algemene/bekostigbare telescope se glas en glas bedecking op die buite randte is nie so goed soos die middel van die lens nie. Dit kan snaakse verkleurings of dalk selfs verwronings van die beeld veroorsaak.

Jannie Welman
-
Quintin2812
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Sun Jan 26, 2014 6:47 am
Re: Teleskoop maxed out
Baie dankie, ek weet dat die montering nie korrek is nie maar ek het gedink ek kan wegkom daarmee. Ek het besluit om maar nuwe ringe te koop. Die probleem was Sako Optilockringmounts wat op 'n dovetail mount moet pas maar as gevolg van die vatsoen van die teleskoop kon die ringmounts nie ver genoeg voorentoe op die dovetail kon gaan nie en dan veroorsaak dat die teleskoop skeuf vastrek. Ek het maar besluit om Sako Optilock ringe en basisse te kry wat die probleem dan sal oplos.