Premium definisie
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Premium definisie
Premium gewig retensie of premium doodmaak vermoee... Wat verkies jy en in wat se tipe veld skiet jy?
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Premium definisie
Ek kan nie die 2 van mekaar skei nie. Ek voel dat retensie bydra tot penitrasie en onnodige vleisskade verhoed. V Max maak dood maar met morserige nagevolge.Premium gewig retensie of premium doodmaak vermoee..
