Skietstoel amper klaar
- D4D
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am
Skietstoel amper klaar
My stoel is omtrent 95% klaar en nog net `n paar klein goedtjies wat moet gedoen word en dan is dit jagveld toe om te kyk of my veranderinge die moeite werd was.
[img width=560 height=420]http://i1203.photobucket.com/albums/bb3 ... 011134.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1203.photobucket.com/albums/bb3 ... 011135.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1203.photobucket.com/albums/bb3 ... 011136.jpg[/img]

D4D
-
300Winmag
Re: Skietstoel amper klaar
Netjies - net jammer jy het die geweer aan verkeerde kant van die stoel vas gesit ... 
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Skietstoel amper klaar
wel, die cupholder is op die regte plek 
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- D4D
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am
Re: Skietstoel amper klaar
Hy maak los aan die agterkant en kan reg skuif in jou skouer in sodat jy kan gemaklik sit en skiet300Winmag wrote: Netjies - net jammer jy het die geweer aan verkeerde kant van die stoel vas gesit ... ;D
Hy het ? balljoint aan die voorkant en hy draai sodat die kolf lekker stewig in jou regter skouer in druk.
Last edited by D4D on Mon Mar 14, 2011 10:06 pm, edited 1 time in total.
D4D
-
300Winmag
Re: Skietstoel amper klaar
Ek het aangeneem jy is links en sommer gespot, maar soos jy nou verduidelik
het klink dit of daai geweer lekker in die skouer gaan sit.
het klink dit of daai geweer lekker in die skouer gaan sit.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Skietstoel amper klaar
Mooi gedoen D4D. Vertel ons bietjie meer man? Wat gebruik jy vir bearing? Werk die stoel met borsels of koppel jy die battery direk onder seat? Watse swart boksie sit daar teen die arm leuning, onder die geweer? Is dit 'n inverter? Indien wel, waarvoor?
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
herley
Re: Skietstoel amper klaar
D4D
Mooi man, ek sien die lee laai stel aan die agter kant en ek gebruik dieselfde en hy werk lekker vir my
Mooi man, ek sien die lee laai stel aan die agter kant en ek gebruik dieselfde en hy werk lekker vir my
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Skietstoel amper klaar
D4D,
Netjies , ek wonder net of die 2 ligte nie bietjie jou sig sal belemmer in die nag nie, soms tel 'n man jakkie se oog sommer so uit die hoek van jou eie oog op, as jy vinnig in die rondte draai. Jy moet laat weet as die stoel sy eerste toets loopie gekry het.
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- D4D
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am
Re: Skietstoel amper klaar
[quote="Freek"]
Mooi gedoen D4D. Vertel ons bietjie meer man? Wat gebruik jy vir bearing? Werk die stoel met borsels of koppel jy die battery direk onder seat? Watse swart boksie sit daar teen die arm leuning, onder die geweer? Is dit 'n inverter? Indien wel, waarvoor?
[/quote
Freek
Ek het `n Landrover series 2 hub gevat en `n 2'' swaardiens pyp op hom vas gesit en die swart boksie wat jy sien is my dimmer enek het geen borsels nie die kigte word direk op die battery gekoppel en dit hou darm so 3 tot 4 aande se roep.Indien die battery sou pap raak ruil ek hom net om met my bakkie se battery as ek nie naby 220v krag is om hom met die batterylaaier te laai nie

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Skietstoel amper klaar
Nou hoop ek net dai stoel van jou begin nie olie lek agter op dai mooi Hilux van jou nie.....D4D wrote:
Ek het `n Landrover series 2 hub gevat ...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- D4D
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am
Re: Skietstoel amper klaar
Het ook daaraan gedink toe gooi ek maar nie olie in nieStefan764 wrote:Nou hoop ek net dai stoel van jou begin nie olie lek agter op dai mooi Hilux van jou nie.....D4D wrote:
Ek het `n Landrover series 2 hub gevat ...
D4D
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Skietstoel amper klaar
Skerp een Stefan 
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Skietstoel amper klaar
Stefan764 wrote:Nou hoop ek net dai stoel van jou begin nie olie lek agter op dai mooi Hilux van jou nie.....D4D wrote:
Ek het `n Landrover series 2 hub gevat ...
Hey.........Hey.........Hey !!!!! ...........I'm watching you !!!!!!