243Win ammo vir Gemsbok
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13645
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
Eks maar nog jonk en dom maar kan iemand dalk net vir my verduidelik hoe n bok gouer doodgaan as n 308 koel (wat net bq oor die 7mm is) hom teen n rustige 2300fps op die longe slaan as wanner n 6mm koel hom teen so 2600fps op daai selfde long slaan.Ons praat nou hier van mense wat kan skiet nie een keer n jaar n skoot skiet nie.Nee julle gee n bok te veel krediet, as daai 6mm VLD n gat so groot soos n tennis bal deur sy longe sit SAL daai bok nie KAN weg hardloop nie. n VLD koel uit n 243 sal n BAIE groter wond kanaal maak as n 180gr TTSX uit n 300wm.
Meeate plase waar ek jag laai die boer maar die honde op vir spoor as hy hoor die manne skiet met enige iets groter as n 06 want dit is 9/10 keer maar n gesukkel.Soos een my laas se as daar n Hilux met GP plate stop en die man haal sy 375 uit weet hulle hier is 11.11

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
Kaptein, ek is bly jy erken jou tekortkominge as dit by jag kom. OK, dis regtig net 'n grap, ek trek maar net jou been. Bokke gaan nie gouer dood omdat 'n 7mm in plaas van 'n 6mm hom agter die blad tref nie. Maar dink 'n hietjie aan die volgende: Jagters gaan met die beste voornemens ter wêreld veld toe om mooi skote in die longe te skiet, maar die werklikheid is dikwels heel anders. Die bok staan skuins, die jagter trek die skoot en plaas daarvan dat die skoot net ribbes vang en mooi in die longe land beland daar 'n groot skouerbeen in die pad. Dis dan wanneer die swaarder koeël (kom ons sê maar 'n 180gr uit die .308) met sy beter penetrasievermoë die werk beter doen as die 105 greiner uit die .243. Gegewe perfekte skootplasing sal die .243 net so effektief wees soos die .308. Onthou maar net dat die boere al net te veel gesien het hoe ligte vinnige kalibers kwesskote skiet as die skoot nie perfek geplaas is nie. Verseker sal 'n .308-koeël deur die pens ook net kwes, maar daar is gevalle, soos wanneer been getref word, wat die swaarder kaliber jou die beter kans gee op 'n doodskoot as die ligte kaliber. As jy nog nie daardie waarheid self in die veld gesien het nie, het jy nog nie genoeg gejag nie.
Mooi loop
Mooi loop
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
Let wel, ek sê nie mense moet .375's of .458's gebruik nie. Hiermee my laaste plasing, want ek sien waarnatoe hierdie draad nou gaan.
Mooi loop
Mooi loop
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13645
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
Oom Koos ek stry glad nie (en Oom kan maar nog plaas ons gani bakly nie
) , ek sal ook nie self my 375 of 3nulle los en my 243 vat om Gemsbokke te gaan jag nie maar mens kan dam nie net veralgemeen en se n 308 is n beter kaliber omdat die skut moontlik swakker skiet as die man met sy 6mm nie.Dood maak vermoe met n koel soos die VLds is iets wat mens eers self moet sien voor jy dit gaan glo maar ek stem ook weer saam met oom as jy met die vinnige ligte kalibers n groot been gaan tref is die kans baie goed dat jy gaan sukkel.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1996
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
Oom Koos ek is verseker een van daai 98!! Maar kan ons seblief daai 20L drom na 5L verander, dan is ek in!!Koos Barnard wrote:Die probleem is dat daar een of dalk twee manne is wat 'n brommer van 'n miskoek af kan skiet op 700m met die saloentjie, maar die ander 98 sukkel dikwels om 'n 20 liter drom op 100m raak te skiet. Hoe moet die boer nou onderskei of weet wie die goeie en wie die swak skut is. Teikenskiet tel nie, as die adrenalien begin loop het ek al goeie teikenskuts gesien wat daardie spreekwoordelike 20L-drom mis bewe. Boere trek hul neuse op vir klein kalibers omdat hulle al te veel gesien het hoe hul wild gekwes word... en soms moes ondervind hoe die "jagter" dan nie wil verantwoordelikheid neem vir sy kwesskoot nie. Grote kalibers waarborg nie doodskote nie, maar die kans is darem altyd beter hoe groter die koeël, hoe groter die skade aan die bok en hoe gouer val hy.
Mooi loop
Met n vleisie...
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
Good point, Gawie.My persoonlike mening is dus die volgende: Indien jy twyfel en hier op Jaracal moet kom vra, is dit 10 teen een nie die regte opsie nie.
Captain, many of these discussions might not apply to the guys who shoot pinpoint accuracy at all distances under field conditions. But they probably make up 5% of the hunting/shooting population. Even those guys will tell you of the odd mistake that they made. This is a valid discussion for 95% of us whose shooting ability under a variety of field and climatic conditions varies from poor to reasonably good i.e. the average guy.Ons praat nou hier van mense wat kan skiet nie een keer n jaar n skoot skiet nie.
I have seen many farm rules (at least a dozen different sets of rules) that go something like this:
Min kaliber blesbok en kleiner - .243
Min kaliber grooter as blesbok - .270
Besides what the published authors and other published experts say about minimum calibres I think the farmers know a thing or two as well. It is the farmer who can least afford wounded animals running around his farm, and it is likely that he has a number of seasons' stats to back his minimum calibre rules.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
My beste kwesbok storie was juis 'n .375 wat my so gerus laat voel het met 'n Nosler Partition en toe skiet ek te ver terug op die bok. 80m skoot rustig vanaf 'n rots. EK het nog nie 'n Gemsbok met my .243 gekwes nie nie. Ek het wel al met my 7mm RM 'n tweede skoot geskiet. Ook al BAIE klienete n vriende se 30-06 en .308 kwesbokke doodgeskiet.
Die beste is 'n 7x 64 wat 'n Gemsbok twee kopskote gegee het en toe hol bok weg met sy reggea wat vol gate is. Nee wat gee my 'n koper gevulde 100gr .243 Win jas koeel veel eerder op die spot as daai man met sy .308 en 4x 40 Tasco en 'n onbekendheid afstand bewe.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
Dimitri ek het lankal 'n fout daarmee dat 'n kaliber die skut se tekortkomings moet herstel. As jy genoeg met kliente werk sien jy vreemde dinge. 9.3x66 wat 'n springbok kwes en 'n man wat met 'n .270 win bokke hou vir hou met sy PMP bruinboksie plat skiet, want hy skiet waar dit tel.
Ek self is altyd overgunned, maar ek is net daardie tipe. Ek het nie geld vir 'n V* nie so nou moet mou roer opmaak daarvoor. Ek dink wel 'n 6mm met 'n 100gr loodkern koeel boks hoog bo sy vuurmaakplek. Nee nie op die knoppe nie net agter die knoppe dubbel long en hart skoot wat nie regdeur die bok skiet nie en jy tel hom op.
( hierdie gesprek is so buite jag seisoen sinnelose debat)
Ek self is altyd overgunned, maar ek is net daardie tipe. Ek het nie geld vir 'n V* nie so nou moet mou roer opmaak daarvoor. Ek dink wel 'n 6mm met 'n 100gr loodkern koeel boks hoog bo sy vuurmaakplek. Nee nie op die knoppe nie net agter die knoppe dubbel long en hart skoot wat nie regdeur die bok skiet nie en jy tel hom op.
( hierdie gesprek is so buite jag seisoen sinnelose debat)
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
Ek is nou so lus om 'n Gemsbok in die Kalahari te skiet ek kwyl sommer. .......
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/Karasburg%20Gemsbok_zpsef5kyqso.jpg
Dit is nou nie mooi skoot nie, te hoog en te ver voor, maar hy was gekwes en toe skiet ek hom voor hy te ver gaan, as 'n .243 'n Gemsbok op die merk slaan sal hy val plat.
Ek het hom met 'n 130gr Ballistic tip uit 'n .270 geskiet.
Dit is nou nie mooi skoot nie, te hoog en te ver voor, maar hy was gekwes en toe skiet ek hom voor hy te ver gaan, as 'n .243 'n Gemsbok op die merk slaan sal hy val plat.
Ek het hom met 'n 130gr Ballistic tip uit 'n .270 geskiet.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
......as dit dan so sinneloos is, hoekom versorge jy ons siele met foto's van dooie gemsbokke?
Moedswillige m@€r.
Moedswillige m@€r.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
Want ek is lus vir jag praat en Gemsbokke met my 7mm Skiet ek sal mos nou nie 'n 6mm jagveld toe vat nie...
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6713_zps2jgidq02.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6716_zpsmrfpyltu.jpg
'n cull laasjaar. Die middelste bull was heel mooi gewees.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6716_zpsmrfpyltu.jpg
'n cull laasjaar. Die middelste bull was heel mooi gewees.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/nat2_zps111295e2.jpg
So lyk 'n " I have enough gun" Eland as hy verdwyn. Hy hol net ver genoeg om in 'n bos, duik of sloot te vrek. Nie seker , maar vermoed dit was 'n 30-06 0f .300Wm.
So lyk 'n " I have enough gun" Eland as hy verdwyn. Hy hol net ver genoeg om in 'n bos, duik of sloot te vrek. Nie seker , maar vermoed dit was 'n 30-06 0f .300Wm.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13645
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
tau wrote:Ek is nou so lus om 'n Gemsbok in die Kalahari te skiet ek kwyl sommer. .......
Ek het somer 100 Balistic tips na werk kom laai so lus ek vir skiet geraak het, wel ek was oppad om 100 te laai maar my kruit was op na 50
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
Fokkit - daai moes 'n lekker vêêêêr skoot gewees het!! Die bok was al vrot toe julle by hom komtau wrote:http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/nat2_zps111295e2.jpg
So lyk 'n " I have enough gun" Eland as hy verdwyn. Hy hol net ver genoeg om in 'n bos, duik of sloot te vrek. Nie seker , maar vermoed dit was 'n 30-06 0f .300Wm.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
Tau,
I agree that a bigger calibre is not the answer to short-comings in shooting competence. Surely then, farmers/PHs should be testing the shooter's competence more rigorously before allowing him to enter the field. And this should be based on a number of factors:
1. What is your calibre/bullet combo?
2. What species do you want to shoot?
3. What will be your shot placement? Only head / Only neck / Only heart/lung / Any combination
4. What will be your shooting support? Shooting rest off bakkie / Bipod on rifle / Bipod / Tripod / Natural support / Off-hand
5. What is the maximum distance at which can produce the required grouping given your desired shot placement and the support you will be using
Let us consider the story of my cousin, also Dimitri.
Dimitri tells the farmer that he is an experienced hunter, shot many RW trophies and that he has been the club shooting champion for 5 years in a row. Oom Jan dutifully acts impressed and asks Dimitri what he wants to shoot and what calibre/bullet combo he is using.
"Ek soek n' lekker vet gemsbok Oom. En ek skiet net kopskote met Sanna - my getroude .243. Ek soek nie n' bloederige karkas nie."
"Bakkie, voorsit of loop en bekruip, Dimitri?"
"Nee, hel. Soos my neefie van Sandton se 'as jy wil jag dan moet jy stap'!"
"Nou maar goed. Ek sal dit toelaat. Jy is mos n baie ervare jagter. Ek het net twee reels. Jy moet die brein kan raakskiet en jy moet ordentlike punte/koeels gebruik. Geen varmint punte nie, asseblief." Luckily Dimitri is using standard 80gr PMP rounds. "OK, kom ons gaan skietbaan toe."
On the way Oom Jan asks Dimitri if he has shooting sticks and at what distance he shoots. He uses natural support - trees, rocks or even the guide's shoulder for shots out to 200m. If the animal is within 100m he sometimes shoots offhand.
The average shooting distance on the farm is 180m (although Dimitri's cousin Dimitri from Sandton shot a gemsbuck at 60m w&s with his 30-06 last season). At the shooting range Oom Jan puts up a target at 180m with a 3" x 3" inch black square in the middle of the target. He invites Dimitri to take 3 shots and suggest that he use the nearby tree as support.
One bullet clips the edge of the square and the other two are outside of the square. All to the left. A 4.5" grouping.
"Dis unlucky man. Stel hom so duim of wat regs. Dimitri, daai boom bewe altyd so bietjie in die wind. Kom ons kyk of my skietstokke nie vir jou gemaklik is nie. Kleinpiet, sit gou daai teiken op 150m."
"Ja Oom. Daar in Limpopo, waar ek gewoonlik jag, is die boome heelwat grooter en dikker." At 150m, off the tripod Dimitri shoots a 3.5" grouping. Not too bad. But Oom Jan has seen too many headshots go wrong.
"Daar's hy Dimitri. Heelwat beter man. Ek kan sien jy begin nou gewoond raak aan die Karoo. Kleinpiet, gaan sit hom op so 120 asseblief man. Maak gou. Ek kan sien Dimitri is lus om te gaan jag!"
At 120m Dimitri shoots a 2.25" grouping with all the shots in the square.
"Daar's hy nou. Mooi Dimitri, geluk man. Ek sal jou en Kleinpiet gaan aflaai daar aan die Weste kant van die plaas en julle kan van daar af stap. Ek sien gereeld gemsbokke daar. Kleinpiet vat my rangefinder saam. Onthou manne, geen lyfskote met daai 80gr PMP's op gemsbokke op my plaas, NET kopskote, NET van die stokke af, en NIE verder as 120m nie." So Dimitri got his wish to hunt gemsbuck with his .243/100gr PMP combo but only under strict conditions. If this was always done, then calibre would not be such a big issue because the conditions for it's use would be close to ideal given all the variables.
Sighting in off the bench at 100m proves that the scope has not shifted, little else. However, before being allowed into the field I think ALL factors mentioned in points 1-5 above must be taken into consideration. And, most important, the guide must be disciplined in ONLY allowing shots within the established competent range of the shooter. If Dimitri was using a .308 with 180gr quality bullets, then the farmer would still have only allowed headshots at 120m max off the sticks. But, on a gemsbuck-sized animal I am sure he would have allowed shots to the heart/lung area out to 180m. But not beyond because Dimitri did not prove he could do the business beyond that.
Now, at the point when the shot is taken things do go sometimes wrong. The animal moves a bit, or gust of wind comes up, the shot is pulled slightly, an unseen twig deviates the projectile by an inch or two, or whatever.
If the result is a gut shot then the animal is wounded whether you were using a .243 or a .375.
If the result is the bullet hitting the large shoulder bone on a blesbok-sized animal then, the bullet will probably still reach the vitals with a .243 (depending on the bullet) and will definitely reach the vitals with a .375/.308.
If the results is the bullet hitting the large shoulder bone on a gemsbuck-sized animal then the .375/.308 will reach the vitals far more reliably than the .243. Ditto for a raking backup shot with the respective calibres.
The .243 will not be reliable in all situations. The 308 just makes much more sense. And it is available.

Dimitri, if every farmer took the time to access the hunters as this gentleman did, their would be far less "bad" hunting experiences.
Thumbs up to all parties involved.
Thumbs up to all parties involved.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
My filosofie is eenvoudig:
Skiet hom met die grootste kaliber wat jy tot jou beskikking het EN met vertroue kan hanteer en reguit mee kan skiet.
Gebruik die beste koeel of fabriekspatroon wat jy kan in jou geweer.
Die goed staan, soos vele hierbo gese het, nie altyd plankdwars en bied die ou "sagte agter die blad inglip skootjie" nie.
Groete

as jy mis, probeer net weer!!!!!!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
Baie goeie raad en iets waarmee ek myself kan vereenselwig. Die gedeelte hierbo in bold, hoop ek plaas my vorige post in perspektief.mossie wrote:My filosofie is eenvoudig:
Skiet hom met die grootste kaliber wat jy tot jou beskikking het EN met vertroue kan hanteer en reguit mee kan skiet.
Gebruik die beste koeel of fabriekspatroon wat jy kan in jou geweer.
Die goed staan, soos vele hierbo gese het, nie altyd plankdwars en bied die ou "sagte agter die blad inglip skootjie" nie.
Groete
Aim small, miss small
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
Ek dink Gawie het dit baie mooi gestel met wat hy oorsponklik gese het. Indien jy twyfel het mens al die antwoord.
Ek dink baie sal ook afhang van hoe mens jag. Indien dit voorsit is ek jy het dooie rus dan is dit ook mos baie makliker om n beter skoot te skiet.
Ek is maar net een van daai mense wat van klein (er) akurate kalibers soos my 308 hou. En natuurlik soos enige seuntjie jeuk my gat om my nuwe 243 te toets!!!

"Failure is NOT an Option"
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
Skiet met die grootste kaliber waarmee jy goed kan skiet.
Moenie dat jou ego jou en ander se jag bederf nie...
Moenie dat jou ego jou en ander se jag bederf nie...
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
Apie met repek, as ek gaan jag los ek my ego by die huis, so dit het niks met dit uit te waai nie!Apie wrote:Skiet met die grootste kaliber waarmee jy goed kan skiet.
Moenie dat jou ego jou en ander se jag bederf nie...
"Failure is NOT an Option"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
Ek het 'n paar gemse met my .25-06 en 85gr GSC's geskiet. Daai koeeltjies is dwarsdeur die blaaie en die bokke is dood.
So ook 'n SWB met my 6mmDasher en 60gr Kriek koeels. 418m, op die blad, toe rol hy.
'n .243 met serious koeels is baie meer effektief en as 'n .30cal met crap koeëls.

Goed, beter, 6millimeter!
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 243Win ammo vir Gemsbok
Dimitri that was well written, and you even proves my stance that an uncomfortable hunter/weapon choice is far worse than using a small for species caliber.
Last year a mate of mine had exactly this situation with his .243 and .308 win choice before a Gemsbok/ Blackwildebeest hunt. He could not hit the mark with his .308 as he could with his .243 from 100-300m.
Yes I do agree I rather use a 7mm or 30 caliber for Gemsbok, but if you cannot shoot it out to 300m accurately, but you can a .243 rater use it. However this is a odd situation as if the hunter can drive a .243 succesfully up to 300m a 30 or 7mm shouldn't be a problem, but lets not spoil this debate like that.
My dad hunts on a farm in the Kalahari where you need to hit a 200mm gong from 100-300m before the hunt, your success rate on these gongs will decide where the owner allows you to shoot.
For me BWB and Gemsbok has that extra oomf when they rather go on than drop. Yes maybe I build it up in my head or all the situations I have experienced with clients and friends have been the odd situations.