6.5 mm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
6.5 mm
Soos ek sien is daar nog ouens wat besef dat die 6.5mm kalibers wat die lang koele skiet die moeite werd is om 'n tweede keer na te kyk.
Hier is so paar getalle wat ek uitgewerk het so tydjie gelede.
Met 'n 130 gr Berger ... 24" .......... 26" .......... 28"
260 Rem ................. 2831 fps .... 2820 fps .... 3010 fps
260 AI ................... 2868 fps .... 2859 fps .... 3050 fps
6.5 X 55 Swede ....... 2763 fps .... 2870 fps .... 2861 fps
6.5 X 55 AI ............. 2922 fps .... 2914 fps .... 2905 fps
6.5-284 Norma ........ 2845 fps .... 2950 fps .... 2942 fps
Met 'n 140 gr Berger ... 24" .......... 26" .......... 28"
260 Rem ................ 2784 fps .... 2770 fps .... 2763 fps
260 AI .................. 2823 fps .... 2815 fps .... 2800 fps
6.5 X 55 Swede ...... 2732 fps .... 2820 fps .... 2815 fps
6.5 X 55 AI ............ 2873 fps .... 2864 fps .... 2856 fps
6.5-284 Norma ........ 2800 fps .... 2900 fps .... 2895 fps
Hieruit sal julle sien dat die 6.5X55 AI met 'n 24" loop baie goed presteer. As jy oorgaan na 'n 26" loop is die 6.5-284 die wenner. Daar is dan nou ook die 6.5-06 wat maar baie dieselfde as die 6.5-284 gaan presteer.
As jy performance soek is die 6.5-284 die antwoord, maar omdat die 6.5mm koeels sulke hoe BCs het doen selfs die stadige 260 Rem goed. Daar is ook natuurlik die 6.5X47 Lapua en 6.5mm Creedmore, maar dan vat ek eerder die 260 Rem.

-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: 6.5 mm
Dis baie interresant!
Ek sien as jy die 260 en die 6.5 x 55 vat verskil die twee met n 24" loop op die 130gr maar 68vt/s en op die 140gr maar 52vt/s ek s? "maar" omdat ek nie n ballistiese kenner is nie en wonder of dit werklik so groot verskil maak?
Ek het nie n ballistiese of laai program op die rekenaar nie kan iemand dalk die twee se trajekte vergelyk, ek sal graag wil sien wat die verskil in spoed doen oor 300m asb.
Ek het nog nie baie met my sweed geskiet nie om presies te wees nog net 34 skote maar kan sien ek gaan die gun kwaai like. Hy skiet soos n droom. Ek is gewoond aan .375 en .303 so recoil op my sweed bestaan nie werklik nie!

.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5 mm
Rasmus, daardie is die akkurate snelhede bereken met Quickload en die node program.
Oor 300m gaan daar nie 'n noemenswaardige verskil in trajek of praktiese terminale werking tussen die 260 Rem en die 6.5X55 wees nie.
Hier gaan die keuse maar moet wees watter komponente is meer beskikbaar en dan of jy 'n kort aksie of standaard lengte aksie geweer gaan kry.
Lapua maak nou 260 Rem (hopelik binnekort beskikbaar) en 6.5X55 doppe, koeels is dieselfde so al wat verskil is die aksie lengte ...
Met 'n 24" loop wen die 260 en met 'n 26" loop wen die 6.5X55 {28" lope is mos nou juis aan die orde van die dag nie}

Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: 6.5 mm
Arnold
Weet Oom dalk watter fabrikate maak almal die 6.5x55? My kennis rondom die kaliber is baie beperk en die enigste twee 6.5x55's wat ek al ooit vasgehou het was die ou millitere wapen wat net gesport is.
Ek sal nogals wil weet watter fabrikate die 260Rem ook maak? Ek dink remington en savage maak een, maar ek sou graag 'n Howa wou gehad het. Net omdat hulle vir my baie goeie gewere maak vir die prys wat jy betaal.
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
300Winmag
Re: 6.5 mm
Howa - ons moet net die invoerders oorreed om vir ons 'n paar in te bring (Ek dink ons is nou 3 net op die forum wat soek)
As ok Tikka, CZ.
As ok Tikka, CZ.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5 mm
Wel op die stadium is ek nognie 'n oom nie 
Beskikbaarheid van gewere (in SA) is maar 'n issue
6.5X55 kom in Sako, Tikka, CZ, Howa ens.
Mens sal seker maar vir jou moet laat bestel of bou. Bou is dalk bietjie duur, maar as jy kyk na 'n Sako sou jy bou ook kon oorweeg.
Persoonlik sou ek 'n Tikka Super Varmint in 6.5X55 vat of as ek Sako kon kies sou dit 'n Varmint model in 260 Rem wees.
Dit is nou as dit 'n rak geweer moes wees, maar gelukkig kon ek myne laat bou en my 260 het 'n Stiller Predator kort aksie met Broughton loop en CDI bottom metal met AICS magesyn. Die kolf vir die geweertjie sal eers 'n Boyds thumbhole varmint wees en bo-op kom daar 'n Nightforce NXS 8-32X56 met np2dd reticle. Met hierdie outjie wil ek die 130gr Berger teen 3050 fps skiet en dit gaan darm so bietjie beter trajek as my 308 se 155gr koeels wat teen 2650 fps loop h?
Ek wag net tot hy eendag klaar is en ek die lisensie het, dan sal ek 'n foto sessie met die girl reel

Kom ons se jy kan 'n 260Rem en 'n 6.5x55 beide van die rak af koop. Maak dit sommer beide Sako, indien Sako nie 'n 260rem maak nie, maak ons hom maar 'n remington. Jy laat ackley beide.
Watter een sal jy hou as jy een van die twee moet kies? Of is die verskille tussen die twee so min dat dit op die einde slegs op persoonlike smaak sal neerkom. . .?
Kom ons maak die keuse op grond van groepering, trajek, slaankrag en windsensitiwiteit. Prys behoort seker min of meer diesele te wees en beskikbaarheid van herlaaitoerusting en ammunisie maak nie saak nie. Daarvoor sal Oom John by Safari&Outdoor sorg...
Kom ons se jy kan 'n 260Rem en 'n 6.5x55 beide van die rak af koop. Maak dit sommer beide Sako, indien Sako nie 'n 260rem maak nie, maak ons hom maar 'n remington. Jy laat ackley beide.
Watter een sal jy hou as jy een van die twee moet kies? Of is die verskille tussen die twee so min dat dit op die einde slegs op persoonlike smaak sal neerkom. . .?
Kom ons maak die keuse op grond van groepering, trajek, slaankrag en windsensitiwiteit. Prys behoort seker min of meer diesele te wees en beskikbaarheid van herlaaitoerusting en ammunisie maak nie saak nie. Daarvoor sal Oom John by Safari&Outdoor sorg...
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5 mm
Ok, Sako van die rak af beteken 'n 24" loop of dalk 'n knertsie korter (23.75" as ek reg onthou) as ek dit reg het. Dan indien hierdie boonop ge-AI word kies ek verseker die 6.5X55.
Dit kom eintlik neer op persoonlike keuse maar die 6.5X55 gaan tog 'n kat spoegie beter perform op papier as die 260 Rem, gegewe dat die loop lengte 26" of korter is.
Dit kom eintlik neer op persoonlike keuse maar die 6.5X55 gaan tog 'n kat spoegie beter perform op papier as die 260 Rem, gegewe dat die loop lengte 26" of korter is.
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: 6.5 mm
Arnold
Dankie vir jou opinie! Ek het dieselfde gevoel gehad! So 'n Sako 6.5x55 gaan 'n 26'' loop he en 'n sako 260Rem gaan 'n <24'' loop he as jy hom van die rak af koop.
Nou het jy my weer deurmekaar gemaak! Ek het nou al my hart op die 260Rem ackley gesit, en nou gee jy my hierdie info! haha! Op watter trajek werk jy met jou 260? Ek bedoel nou soos, zero jy op 100/200? en dan hoeveel val jy op 300 en 400?
Jammer vir al die vrae! Ek stel net baie belang in die kaliber!
Dankie vir jou opinie! Ek het dieselfde gevoel gehad! So 'n Sako 6.5x55 gaan 'n 26'' loop he en 'n sako 260Rem gaan 'n <24'' loop he as jy hom van die rak af koop.
Nou het jy my weer deurmekaar gemaak! Ek het nou al my hart op die 260Rem ackley gesit, en nou gee jy my hierdie info! haha! Op watter trajek werk jy met jou 260? Ek bedoel nou soos, zero jy op 100/200? en dan hoeveel val jy op 300 en 400?
Jammer vir al die vrae! Ek stel net baie belang in die kaliber!
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 6.5 mm
Ponkie
Ek weet jy is dalk nie te haastig nie, gee my nog so n maand kaans en ek kan jou dalk n van die rak af gun quote in 260 Rem, en dalk nog n Ackl Impr op die koop toe.....
Mooi loop
Francois
Ek weet jy is dalk nie te haastig nie, gee my nog so n maand kaans en ek kan jou dalk n van die rak af gun quote in 260 Rem, en dalk nog n Ackl Impr op die koop toe.....
Mooi loop
Francois
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: 6.5 mm
Oom Francois
Baie dankie! Ek is nie te haastig nie, wag nog vir bevoegdheid kaartjie! Het Oom nie self ook 'n 260Rem nie? ek verbeel my ekt so iets al raakgelees. . .
Groetnis
Baie dankie! Ek is nie te haastig nie, wag nog vir bevoegdheid kaartjie! Het Oom nie self ook 'n 260Rem nie? ek verbeel my ekt so iets al raakgelees. . .
Groetnis
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5 mm
Nee nee, die lope sal dieselfde lengte wees as jy van die rak af koop en dit is dieselfde model.Ponkie wrote: So 'n Sako 6.5x55 gaan 'n 26'' loop he en 'n sako 260Rem gaan 'n <24'' loop he as jy hom van die rak af koop.
Nou het jy my weer deurmekaar gemaak! Ek het nou al my hart op die 260Rem ackley gesit, en nou gee jy my hierdie info! haha! Op watter trajek werk jy met jou 260? Ek bedoel nou soos, zero jy op 100/200? en dan hoeveel val jy op 300 en 400?
Oor die zero ens. kan ek jou nie nou beantwoord nie maar daar is verskeie websites waar jy die drop kan kry. Ek zero maar op 100m en stel die scope vir die ander afstande ... so ek zero op elke afstand wat ek skiet
Francois, ter inligting ... hoe werk dit as mens 'n roer of dalk aksie in Namibie koop en jy is 'n burger hier in SA wat dit hier moet lisensieer?
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 6.5 mm
Ponkie
Jy is reg, ek het n 260 Rem.......
Arnold
Aksie is geen probleem, jy koop hom en vat hom saam.......n Geweer weet ek nie so mooi nie, dink die maklikste is om hom van hier na n wapen handelaar uit te voer, en dan daar by jou deur die aansoek proses te gaan.....

- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: 6.5 mm
FM,
Die "vat hom saam" is waar die probleem gaan inkom. By ons is 'n aksie ook nou lisensieerbaar en jy mag hom nie in jou besit h? nie.
As jy nou 'n geweer bou wil die saps weet waar al die komponente (loop en aksie)vandaan kom, en as dit nie op die smid se boeke of van 'n gelisensieerde wapen af kom nie gaan jy kleitrap om hom wettig te kry.
As hulle jou daarmee vang vord dit gesien as 'n ongelisensieerde wapen
so jammer en onnodig, maar so s? die boek!
P

Arnold, hoe sal 'n 6.5mm koe?l werk op 'n 7x57 dop, afgenek en uitgeblaas na 35 of 40 grade?
Hy sal darrem mooi lyk!
P
Hy sal darrem mooi lyk!
P
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 6.5 mm
BS
Mooi loop
Francois
Sorry maat, dit is nuus vir my en het nie daarvan geweet nie, nou hoe moet jy n aksie lisensier as daar nie n kaliber aan gekoppel kan word nie?? Ai die slim Afrikane....By ons is 'n aksie ook nou lisensieerbaar en jy mag hom nie in jou besit h? nie.
Mooi loop
Francois
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5 mm
Pieter, 'n 6.5X57AI sal mooi gooi. Seker baie dieselfde as die 6.5X55 AI.
Daar is redes vir almal se keuses, maar as ek nou 'n 6.5 op my standaard lengte aksie moet bou sal ek 'n 6.5-06 bou. My rede hiervoor is dat hy beter gaan voor as die 6.5-284 in my CZ550 aksie. Doppe is ook maklik om te bekom en mens hoef 'n 25-06 dop eenvoudig deur die FL matrys te druk en dan laai jy verder.
Ja FM, dit is die wet. Maar stap nou by 'n polisie stasie in en s? jy wil 'n aksie lisensieer dan gaan hulle jou snaaks aankyk en nie weet watse vorms jy moet invul nie.