Kleinvee verliese vir lamseisoen
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Chris
Dankie vir jou inligting, ek is ook maar 'n bonsaai boer, en hoe meer inligting ons hier kan kry des te beter 2500 hektaar is nie klein nie hier in die vrystaat is 2500 'n groot plaas vir ons. wys net weer jou buurman se jakkals eet by jou, en hulle verstaan/luister nie as mens dit vir hulle vertel nie.
groete
Ben

-
Ambessa
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Hallo Chris
Glad nie nodig om skaam te wees nie. Elke bietjie info/ervaring help om die prentjie beter in te kleur. Laat weet maar nog.

LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Ek wil vinnig vertel hoe ek tans my ooie laat lam, dalk kan iemand my verder van die wal af in die sloot help.
My hele uitganspunt was om die beste resultate met die minste koste te kry.
Ek het sedert verlede jaar my lamtye meer gemaak, maar korter. Ek doen dit al seker 10 jr by my dorpers, maar het nie hul lamtyd korter gemaak.
Verder het ek my weidingsprogram aangepas en gebruik nou net spesifieke kampe waarin ek laat lam. Op die een plaas is dit `n 500ha vlakkamp, maar ek kan oral met die bakkie ry as dit moet. Uit `n weidingsoogpunt is ek heeltemal verkeerd, maar ek wil die resultaat toets voordat ek geld daarin gaan bel?.
Terwyl my ooie lam in die betrokke kamp, maak ek hul elke week bymekaar en kollar of klokkie die lammers en vergelyk die getallle met die vorige week. Swak lammers word gelos in die kamp. My eerste lamseisoen van die jaar is pas verby. Ons het 2 verskillende Rooikat spore en een jakkals spore in die kamp gewaar, asook vangplekke gekry van die een kat. Hy het sommer die goed wat hy gevang het weggedra. Ek het twee keer in die lamtyd die kamp buite om laat spoorsny vir goggas.
Ek het gister gemerk en het 210 lammers by 184 ooie. Ek reken ek het so 6 lamaf ooie by die trop uitgehaal. Ek weet ook van lammers wat dood is, nie gevang nie. Hoeveel tweeling ek egter verloor het, weet ek nie.
Die betrokke ooie was geskan vir dragtigheid, maar ek het meer uier ooie uitgehaal as wat die scanmasjien ges? het daar is.
Verlede jaar was die lam% bietjie swakker vir dieselfde lamtyd, maar baie naby. Die vorige jaar -2007-was my lam%(lammers gemerk vir ooie gepaar) 53% vir die jaar.
Die probleem is natuurlik nou om die lammers groot te kry.
By my dorpers het ek niks met lamtyd verloor, maar hulle loop nou in `n groot rivier en ek sal later die week weet wat het daar gebeur na 3 weke. Ek weet van `n jakkals wat daar beweeg.
Dit is in kort wat ek probeer om die goggas te probeer wen. Ek hoor graag van ander boere wat hul probeer en ondervind.
Ons kan net vorder as ons koppe bymekaar sit.
Groete
Lukas

britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Lukas,
Sorry-- ek laat jou antwoord weer op die voorblad kom. Pieter E kyk op die "SPORE" post.
brits

If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Ambessa
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Hallo LMB
Elke ou het sy bestuurstyl wat vir hom prakties uitvoerbaar en goeie resultate lewer.
Die veld (in die spesifieke kampe) wat natuurlik elke jaar oor dieselfde periode in die stelsel bewei word sal mettertyd 'n nock vat. Verstaan ek reg - dit is hoe jy dit doen?
Ambessa
Elke ou het sy bestuurstyl wat vir hom prakties uitvoerbaar en goeie resultate lewer.
Die veld (in die spesifieke kampe) wat natuurlik elke jaar oor dieselfde periode in die stelsel bewei word sal mettertyd 'n nock vat. Verstaan ek reg - dit is hoe jy dit doen?
Ambessa
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Lukas / Ambessa,
Ek maak ook soos Lukas met vlakte kampe.Hoe ouer die lammers word hoe verder weg gaan hulle en die troppe word groter.Ek kry nie probleme in die geborte kampe,maar wel as die lammers groter word (10 dae +). Die groot moeilikheid kom as die troppe versprei word in ander jakkies se gebiede en dan verloor ek 2 of 3 lammers per aand.
brits
Ek maak ook soos Lukas met vlakte kampe.Hoe ouer die lammers word hoe verder weg gaan hulle en die troppe word groter.Ek kry nie probleme in die geborte kampe,maar wel as die lammers groter word (10 dae +). Die groot moeilikheid kom as die troppe versprei word in ander jakkies se gebiede en dan verloor ek 2 of 3 lammers per aand.
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Ambessa, Brits
Jy is reg met die weiding. Die dat ek ges? het, uit `n weidingsoogpunt is ek besig om skade aan te rig. Dit is wat die goggas besig om aan my weiding te doen!
Ek wou natuurlik eers die stelsel toets, as dit vir 2 jaar vir my sukses gee sal ek die groot kamp moet opdeel in kleiner kampe tensy ons die goggas gewen kry. Die ander effek op die weiding is dat die res van die kampe nou die vee die res van die tyd moet dra, so daar kan ook oorbenutting plaasvind met sekere tye. Die verwydering van die goggas bly dus die antwoord.
Ek het verlede jaar so ongeveer 30 lammers verloor na merk, as ek reg onthou. My ondervinding was dat daar meer lammers gevreet word per nag voor die 10 dae as daarna, omdat die lam dan bietjie groter is. Na merk maak ek die lammers so elke 3 weke bymekaar, gebruik nog altyd klokkies/kollars en as daar gevang word, probeer ek dan vir die sondaar kos gee.
Die feit bly, skade gaan ons nog h?!

Dankie. Dit is belangrik dat elke veeboer weet wat die spesifieke omstandighede en risikos op sy/haar plaas is?
Dan is dit relatief maklik om die risikos te verminder (let wel nooit as te nimmer sal dit almal uitgeskakel kan word nie).
Jy is reg, ten spyte van baie stellings wat op die teendeel probeer wys, is die impak van roofdiere tans die grootste enkele faktor wat veeboere teister. Ons moet hierdie impak begin verminder en spoedig. Nog voor die 2010 sokker!
Kom ons hoor die ander ouens se planne op die een?
Ambessa
Dankie. Dit is belangrik dat elke veeboer weet wat die spesifieke omstandighede en risikos op sy/haar plaas is?
Dan is dit relatief maklik om die risikos te verminder (let wel nooit as te nimmer sal dit almal uitgeskakel kan word nie).
Jy is reg, ten spyte van baie stellings wat op die teendeel probeer wys, is die impak van roofdiere tans die grootste enkele faktor wat veeboere teister. Ons moet hierdie impak begin verminder en spoedig. Nog voor die 2010 sokker!
Kom ons hoor die ander ouens se planne op die een?
Ambessa
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Almal
Enige insette oor verliese al, weet lamseisoen is nog nie klaar, maar hoe lyk dit by julle enige noembare verliesse al ? Het by my twee pare geskiet en verliese is nog onder beheer sover, is nou waaksaam vir rondlopers wat gebied sal inkom. My buurman het jakkals in dag sien rondloop maar kan nie bepaal of daar gevang word nie.

222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Katjie het gisteraand 8 lammers geneem. Aan twee so bietjie geeet die ander sommer net doodgebyt.
Gaan nou eers net die gedeelte opswot van hoe om foto's te plaas.

Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen

Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Almal
"DIE FEIT BLY SKADE GAAN ONS HE" het iemand dit gestel.
Met watse persentasie verliese moet ons saamleef of eerder voel julle is aanvaarbaar met wat ons ookal doen. Die ideaal is natuurlik geen verliese agv ongediertes, maar tye het sekerlik verander.
Sal graag wil hoor
Knou goggas af
MEERKAT
"DIE FEIT BLY SKADE GAAN ONS HE" het iemand dit gestel.
Met watse persentasie verliese moet ons saamleef of eerder voel julle is aanvaarbaar met wat ons ookal doen. Die ideaal is natuurlik geen verliese agv ongediertes, maar tye het sekerlik verander.
Sal graag wil hoor
Knou goggas af
MEERKAT
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Meerkat
Ek sien niemand antwoord jou op die vraag.
Ek dink ons het al so gewoond geraak daaraan dat ons skade het, dat ons dink dit moet so wees. Vir my bly die ideaal om geen skade te h?. Daar is genoeg druk op die kleinveeboer se finansiele posisie dat probleemdiere na my mening nie ook nog deel daarvan behoort te wees nie.
My uitgngspunt is dus dat daar nie probleemdiere op kleinveeplase behoort te wees, die geld en tyd wat daaraan bestee word kan die land doodgewoon nie bekostig nie. Veral as mens in ag neem dat daar nou nog geld bestee gaan word aan spesiale produkte. Hel, dit kon `n hele klomp honger mense voed.

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
benna
Ek dink jy moet se hoeveel lammers per 100 of 200 of 500 ooie word gevang? Of dalk per 10 000 ooie daar in britsman se kontrei of hoe dink jy ?

Shoot straight and tell the truth!
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Almal
Uit tien boere sover is 990 lam verliese aangeteken, dis 'n aardige bedrag as jy dit omsit in geld. As daar nog getalle beskikbaar is sit asb op.

Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Wie se Karroo lam is nie goed vir jakkalse nie, met sulke pensvet kan n' man mos lank hou.

Graham

Graham
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Ambessa
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Hallo mac21
...dankie vir die info/foto.
Ek glo dit is baiiiieee koue binnevet (volgens Britsman)?

Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
222
Soos Meerkat s?, knou hulle af.
Sterkte
Ja3
Soos Meerkat s?, knou hulle af.
Sterkte
Ja3
-
tafjak
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Elke hond kry sy dag.
Vanm?re kom gooi my suster 'n boklam in die werf neer en wil by my weet wat maak sy nou! Rooigesig staan ek daar en aanskou die opgevrete lam en weet dat 'n jakkals is. Jakkalse vang orals al is die gevaar groot. Sal my beste voetjie vandag moet voor sit. Ja-nee ou vlekkie stel nooit teleur nie.
Taffie
Vanm?re kom gooi my suster 'n boklam in die werf neer en wil by my weet wat maak sy nou! Rooigesig staan ek daar en aanskou die opgevrete lam en weet dat 'n jakkals is. Jakkalse vang orals al is die gevaar groot. Sal my beste voetjie vandag moet voor sit. Ja-nee ou vlekkie stel nooit teleur nie.
Taffie
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Ja nee Taffie
Nou't jy 'n ware score om te settle.
Sterkte
Ja3
Nou't jy 'n ware score om te settle.
Sterkte
Ja3
-
tafjak
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Ja3
Taffie
Kon nie 'n jakkals binne 3km raduis van vangplek kry nie. Sal tendens dophou en bepaal waarvan en wanneer jakkalse kom vreet.Nou't jy 'n ware score om te settle.
Taffie
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
TAFFIE
Wil nou nie met jou lelik wees nie, maar ek is bly om te sien die pro's sukkel ook soms. Ek weet hier is 2 etters maar dink jy ek kry hulle en hulle het meesters grade, gegee deur my, wat onnosel is. Kan darem s? ek het iets vir jakkie geleer al was dit nie (nog nie
) sy les nie.
groete Chris
Wil nou nie met jou lelik wees nie, maar ek is bly om te sien die pro's sukkel ook soms. Ek weet hier is 2 etters maar dink jy ek kry hulle en hulle het meesters grade, gegee deur my, wat onnosel is. Kan darem s? ek het iets vir jakkie geleer al was dit nie (nog nie
groete Chris
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Taffie
Hulle kom v?r. Waarskynlik 'n reun en helper?? Wat dink jy?
Daar's seker 'n mase jakkals vakuum daar om jou plek.
Tyd sal hulle egter leer.
Laat weet as die skote klap.

Hallo Tafjak

Ooops. Sien hoekom jy nou so versigtig wil trap.
Ambessa
...bedoelende wat MAAK SY nou of MAAK JY nou...tafjak wrote:...'n boklam in die werf neer en wil by my weet wat maak sy nou! Rooigesig staan ek daar en aanskou die opgevrete lam en weet dat 'n jakkals is. Jakkalse vang orals al is die gevaar groot. Sal my beste voetjie vandag moet voor sit.
Ooops. Sien hoekom jy nou so versigtig wil trap.
Ambessa
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Chris
Ma as ek dit reg het is jy mos n man wat agter n roer mag staan, , Was jy nie sommer n uithaler skut met die .22 op jou dae as kadet nie...Die hele spul daa op middelburg was mos erg oor hulle skiet prestasies. Ek het my liewer tot die minder geweldadige sporte beperk. So jy sal mossie jakkasle wild maak nie,. skiet die goed net as hulle die oog wys...maakie saak waar nie man...
Mooi loop