Bisley of f-klas
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Bisley of f-klas
Is daar so tiepe klub in P.E of selfs net enige tiepe long range shooting klub?
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Bisley of f-klas
Man. Die probleem is gebrek aan baan. Kontak my en dat ons praat. Ons skiet maar tans op privaat bane.
Ek is in Cradock en help graag.
Ek is in Cradock en help graag.
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Bisley of f-klas
Dankie Frikkie
Jy het my al gehelp.
Sal jou 'n luitjie gee.
Dankie Jaco
Jy het my al gehelp.
Sal jou 'n luitjie gee.
Dankie Jaco
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Bisley of f-klas
Bekker se pel?
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Bisley of f-klas
Ja. einste....
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Bisley of f-klas
Hi-jack. Frikkie, hoe bruikbaar is die ou Bisleybaan op Cradock?Frikkie Coetzee wrote:Man. Die probleem is gebrek aan baan. Kontak my en dat ons praat. Ons skiet maar tans op privaat bane.
Ek is in Cradock en help graag.
Speelman, kontak vir Trevor Hayter, hy is OP Bisley voorsitter - 083 6160138.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Bisley of f-klas
Dankie....
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: Bisley of f-klas
Jaco, ek weet nie hoe ver jy wil gaan nie, maar ek dink Koedoeskloof is tot 500m. Dit is darem al 'n begin.
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Bisley of f-klas
Dankie Bakkies.
Dit gaan eintlik bietjie meer oor die manne as net die baan.
Wil graag die ding ernstig en reg doen.
Dit gaan eintlik bietjie meer oor die manne as net die baan.
Wil graag die ding ernstig en reg doen.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Bisley of f-klas
Skalkswc-tr wrote:Hi-jack. Frikkie, hoe bruikbaar is die ou Bisleybaan op Cradock?Frikkie Coetzee wrote:Man. Die probleem is gebrek aan baan. Kontak my en dat ons praat. Ons skiet maar tans op privaat bane.
Ek is in Cradock en help graag.
Speelman, kontak vir Trevor Hayter, hy is OP Bisley voorsitter - 083 6160138.
Dawie vra my baie oor hom. Die baan se gronde is verkoop aan die Suikerbeet projek. Wat nie van die grond af kom nie. Hartseer maar onbruikbaar.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Bisley of f-klas
Dankie Frikkie.Frikkie Coetzee wrote: Skalk
Dawie vra my baie oor hom. Die baan se gronde is verkoop aan die Suikerbeet projek. Wat nie van die grond af kom nie. Hartseer maar onbruikbaar.
Ja dis jammer, so word moontlike fasiliteite al minder om die soort skiet te kan doen.
Dalk moet jy uitvind of julle die baan/grond nie kan huur by die nuwe eienaars nie, dan kry hulle darem iets.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."