Geweer kolf

fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Geweer kolf

Post by fanie17 »

Trots op jou
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Geweer kolf

Post by Monrique (SJ) »

Cobus

Die kolf het sommer spoggerig uitgekom! ;) ;)  Geniet homnou in sy nuwe "LOOK"  :angel:

Groetnis
SJ
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Geweer kolf

Post by Cobus(Cobb) »

Dankie manne,

Nou vir die "bedding"...ek sien daars geen plek vir 'n R50 noot om vry tussen die loop en kolf te beweeg nie..

Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Geweer kolf

Post by Beyers »

Bietjie wa voor die perd. Onthou om met masking tape toe te plak om die hout teen die epoksie te beskerm
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Geweer kolf

Post by Cobus(Cobb) »

Ek het die "bedding" storie weer bedink,.... vir 'n paar skote 'n jaar(inskiet by baan en biltong jag) weet ek nie of dit die moeite werd is nie, of praat ek nou bolle?

Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Geweer kolf

Post by BLOK »

Cobus

Ek neem aan jy is n roker wat nou al vir so paar dae probeer om op te hou, Daai strooi suig jy seker nou uit jou duim. Bedding is seker die beste ding wat ek nog aan my geweer gedoen het vir daai biekie geld wat jy spandeer is dit virseker die moeite werd jy kan nie verkeerd gaan nie. Dit gaan jou altyd pla so doen dit en kry dit agter die rug. Net my opienie maar ek glo baie sal saamstem

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Geweer kolf

Post by fanie17 »

Jou geweer is n Bruno, sy loop word met n bout in die kolf vas getrek, jy moet al die goed oor beding en free floting vergeet en net weer jou geweer aanmekaar sit en gaan skiet,as jy dan probleme het begin ons weer
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Geweer kolf

Post by Cobus(Cobb) »

Fanie, ek sit by julle manne se voete oor dinge op die site.....

Het daai twee skroew weer gecheck , was mooi vas,,,gou los gemaak en die voorste deel van die kolf onder die loop bietjie geskuur tot R50 noot mooi kon deurgly.....nog nooit so "wiele" geskiet soos gister nie...moet net s?, almal hier se raad help altyd tot 'n sekere mate.

Thanx aan almal wat altyd reply.
Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Post Reply