6.5-284
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5-284
Herlaai is nie koekresepte nie. Looplengte en ander kenmerke van jou geweer het 'n groot invloed. Ky en lees onder QL Herlaai oor inligting benodig om veilige ladings te verkry. Verdere huiswerk - Google OBT en bestudeer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Dano 1
- Sr. Member

- Posts: 285
- Joined: Wed Oct 30, 2013 1:06 pm
Re: 6.5-284
Ek is besig om te bou dit is n Brouten loop 26" 1/8 twist
Sig Sauer 9mm Short
Winchester .22
22 Dasher
6mm Super LR AI
6.5-300 WSM
300 Norma mag
Winchester .22
22 Dasher
6mm Super LR AI
6.5-300 WSM
300 Norma mag
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 6.5-284
Oom Drie Poot, die loop is 26 duim lank.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5-284
En 'n 1 tot 8 groefdraai.
Wat se koeëls is die in ding vir die ver gooi?
Wat se koeëls is die in ding vir die ver gooi?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1731
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: 6.5-284
Ek skiet hom.
Daar is heelwat gepost na ek hulp gevra het, dit sal help.
Die Nosler accubond Long Range 142 en Sierra Matchking 142gr skiet baie mooi in myne.
Die Laupua 123gr is die heel akkuraatste in my roer.
Groete
Johan

I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5-284
Hoogste node vir 142SMK sal in die orde van 2900vps wees met 'n 26 duim loop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Dano 1
- Sr. Member

- Posts: 285
- Joined: Wed Oct 30, 2013 1:06 pm
Re: 6.5-284
Johan jy het n pm.
Groete
Dano
Groete
Dano
Sig Sauer 9mm Short
Winchester .22
22 Dasher
6mm Super LR AI
6.5-300 WSM
300 Norma mag
Winchester .22
22 Dasher
6mm Super LR AI
6.5-300 WSM
300 Norma mag
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1731
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: 6.5-284
Die spoed wat ek kry is 2850.tripodmvr wrote:Hoogste node vir 142SMK sal in die orde van 2900vps wees met 'n 26 duim loop.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 6.5-284
Hi Johan6.5/284Norma wrote: Die Nosler accubond Long Range 142
Groete
Johan
Waar het jy van die koeels in die hande gekry?
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1731
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: 6.5-284
Vriend van my het dit ingebring van Amerika af toe hy kom kuier het. As jy wil kan jy van dit by my kry en kyk of dit werk...VdWalt wrote:Hi Johan6.5/284Norma wrote: Die Nosler accubond Long Range 142
Groete
Johan
Waar het jy van die koeels in die hande gekry?
Hy kom ten minste een of twee keer per jaar oor.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5-284
Ja, in jou geweer, maar in ander geweer en ander Lot 385 skiet hy goor of gevaarlik. Ladings word ontwikkel vir jou spesifieke platform.bokboran wrote:Laai 140 gr cc met 385 kruit 53gr skiet mooi
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 6.5-284
Ek gebruik 54,2gr S385 (Lot 14) vir die 140gr Nosler CC vir 'n spoed van 2820ft/s uit 'n 24" loop. Dit is met Lapua doppe en met Federal LR primers. Vir veiligheidsonthalwe, sal ek begin met 52gr en dan stadig opwerk.tripodmvr wrote:Ja, in jou geweer, maar in ander geweer en ander Lot 385 skiet hy goor of gevaarlik. Ladings word ontwikkel vir jou spesifieke platform.bokboran wrote:Laai 140 gr cc met 385 kruit 53gr skiet mooi
Aim small, miss small