Scope vir 22-250 Tikka

Post Reply
herley

Scope vir 22-250 Tikka

Post by herley »

More Almal

Ek het so n week gelede my Tikka gekoop maar nog nie n scope nie en is nog besig om te shop vir een, ek wil nie meer as se N$8000 spandeer nie en nog iets ek het so te se groot geword met lynx scopes so is heelwat gemaklik met hulle. Wat dink julle van die lynx scope met die groen kolletjie in. Ek dink dis is n 4*12*50.

Bradley
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Scope vir 22-250 Tikka

Post by Stefan764 »

Leopold VX3 6.5-20x40 Varmint kruishaar 30mm tube. R8500
;)
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Scope vir 22-250 Tikka

Post by Monrique (SJ) »

Bradley

Ek sal se 6.5-20x50 Burris FF II met ballistic mill dot kruishaar.

Hy kyk mooi en jy het nog change ook oor vir goeie basisse en ringe!

Groetnis
herley

Re: Scope vir 22-250 Tikka

Post by herley »

SJ

Ek het na hom ook gekyk op ebay maar die kaans dat hy in Namibia sal uitkom is maar skaars
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Scope vir 22-250 Tikka

Post by Stefan764 »

SJ wrote: Bradley

Ek sal se 6.5-20x50 Burris FF II met ballistic mill dot kruishaar.

Hy kyk mooi en jy het nog change ook oor vir goeie basisse en ringe!

Groetnis
SJ

Jy kan nie n Cruiser (Tikka) koop en dan vir hom Dunlop SP Trakgrip tyres (Burris) opsit nie!!!!  ;D ;D

Sit vi die ding BF's (Leopold) op!! Ja dis duurder mar hy LYK reg en hulle WERK en hulle HOU!!

Skies man, net grappenderwys gese, dis maar my een-ogige 2c...  ;)

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Scope vir 22-250 Tikka

Post by Monrique (SJ) »

Brad

S&O het gehad vir R5000, ek dink dit was die laaste prys. Hoor by hulle ook as jy belangstel.

Maak mooi
Groetnis
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Scope vir 22-250 Tikka

Post by Geno »

Stefan764 wrote: Jy kan nie n Cruiser (Tikka) koop en dan vir hom Dunlop SP Trakgrip tyres (Burris) opsit nie!!!!  ;D ;D
Sit vi die ding BF's (Leopold) op!!
Praat jy wat 'n Mahindra (Howa) koop en BF's op hom sit! ;D
Goed, beter, 6millimeter!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Scope vir 22-250 Tikka

Post by Stefan764 »

Sal eerder die Howa met n Mazda vergelyk as met n Mahindra. Sies man!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Scope vir 22-250 Tikka

Post by Geno »

O ja, sorry pel. Howa is mos Japsnees, nie Indies nie.  :angel:
Goed, beter, 6millimeter!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Scope vir 22-250 Tikka

Post by Stefan764 »

Bradley

Hoekom betaal jy nie die geld aan een van die St Nowhere manne oor en dan bring hulle vir jou so scope saam nie?? Dan kry jy hom by neef Raves?

Dai Burris is baie baie goeie waarde vir geld, ek dink nie jy sal n fout maak nie...

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Scope vir 22-250 Tikka

Post by Geno »

Stefan764 wrote: Dai Burris is baie baie goeie waarde vir geld, ek dink nie jy sal n fout maak nie...
Ek stem, 'n maat van my het verlede week in Amerika by Bass Pro Shops die Burris met 'n Zeiss Duralyt vergelyk. Hy het met die Burris huis toe gekom.....  ;)

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
herley

Re: Scope vir 22-250 Tikka

Post by herley »

Stefan
Dis n goeie plan, ek sal dit dan waardeer as 1 van die manne wat my post lees en beruit is om my die guns te doen my kan pm of so en dan kan die persoon ook visies na die scope gaan kyk en my dan laat weet of dit n goeie scope is vir jakals jag en ook wild tot springbokke
Bradley
herley

Re: Scope vir 22-250 Tikka

Post by herley »

Stefan
Ekt nou op S&O se site opgegaan hulle het nie stock in die Burris nie :-[
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Scope vir 22-250 Tikka

Post by Monrique (SJ) »

Bradley

Ek het so n Burris en kan nie sien hoekom jy dit nie kan gebruik vir dit wat jy met hom wil doen.  Bel vir Hendrik by S&O hy sal jou mooi kan vetel.

Ponkie en Danie .243 het ook so scope, weet nie of hulle al jakkies geskiet het met die roere waarop hy gemount is nie, maar jy kan uitvind hoe hy werk in die aand!

Groetnis
herley

Re: Scope vir 22-250 Tikka

Post by herley »

SJ
Ek sal so maak dankie
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Scope vir 22-250 Tikka

Post by Monrique (SJ) »

Plesier. Daai scope se glasies is mooi helder.  Piet Breedt op die forum het ook n paar van die manne, as ek my nie misgis nie, hy kan jou ook se hoe hulle loop.

S&O se nr. 0861114330

Groetnis
Post Reply