20 moa rail of 0 moa?

User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: 20 moa rail of 0 moa?

Post by joe rocket »

Kalahari wrote:
joe rocket wrote:Humansdorp sal so R 1100 wees.
Humansdorp kan my met NIKS help nie..... :): , hulle het ook nie 'n verskaffer nie, so dit lyk my doodloopstraat daar :(
Dit is nou vir die 20moa basis.


Ek sal vanaand gaan kyk op die doos van my picatiny rail daar is n telefoon nr en epos adres van die ingeneurs maatskappy.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: 20 moa rail of 0 moa?

Post by Kalahari »

Baie dankie Joe rocket, waardeer.
Hier is Die Koop se antwoord op my navraag.

Johan,



Ons het ongelukkig nie ‘n verskaffer en/of voorraad wat ons kan help met u navraag nie.



Lekker dag.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 20 moa rail of 0 moa?

Post by tripodmvr »

Thor of die manne hieronder.

Lynx Optics :: Picatinny Rails
http://www.lynx.co.za/catalog/mounts-ri ... inny-rail/
Oct 16, 2014 - BA274, 1897, Musgrave RSA 20MOA Picatinny front holes undrilled. BA268, 3034, Sako SA/MA rail 20MOA (.222, .223, 22/250, 243, 308).
Tikka T3 Gen2 Performance Series Picatinny Rail
https://tikkaperformance.com/Tikka-T3-P ... tinny-Rail
The Tikka Performance Center is excited to offer our Gen2 Performance Series picatinny rails for the Tikka T3 available in both 0 and 20 MOA. The recoil lug is ...
Tikka Mounts, Base And Picatinny Rails | Products ...
www.helber.co.za › Products
1" Tikka T3 and Tikka Master (Med) - 940714 ... P0M252714 Picatinny Base for Tikka (20 MOA) ... Email: bernard@helber.co.za. For more information, please fill ...
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13665
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 20 moa rail of 0 moa?

Post by Geno »

Ons het Ken Farrell rails in voorraad...
Stuur my sommer n Whatsapp. O82 535 4lOO
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: 20 moa rail of 0 moa?

Post by Gian_dP »

Jy kan by Arms in Pretoria uitvind. www.armsonline.co.za
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: 20 moa rail of 0 moa?

Post by Kalahari »

Môre almal

Eerste vraag vir die dag asb.
Is daar iemand wat kan getuig van die kwaliteit van die lynx Tikka 20moa basisse asb?
Kan man dit maar op jou roer sit? Ek weet dit is net 'n stukkie yster, maar is hy in orde?
Ek kan kry teen +- N$ 1700.

Dankie
Johan
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13665
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 20 moa rail of 0 moa?

Post by Geno »

Hulle is goed. Chad by Arms maak hulle.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: 20 moa rail of 0 moa?

Post by joe rocket »

Daar is niks fout met die lynx nie, koop maar dit is n goeie prys hier by ons is hy R 2000.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: 20 moa rail of 0 moa?

Post by Kalahari »

Baie dankie manne.
Ek het nou my 20moa basis bespreek, hopelik is dit nie onder my agterent uit verkoop nie.....
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: 20 moa rail of 0 moa?

Post by Petrie303 »

Dagse,

Ek gebry die Lynx Multimax Ringe 30MOA(10MOA en 20MOA) Op my F-Ope 300WSM geweer en is baie gelukig met dit! Mens kan van 0MOA tot 40MOA kry met die verkulinde insirts.

Sal dit regtig voorstel vir enig iemand! Voordeel jy kan jou scope se wind presies Zero en die nodige verstelling met die Lynx ringe doen so na as moontlik doen voor jy aan scope stel gedurend instel prosess!

Groete,
Petrie
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: 20 moa rail of 0 moa?

Post by Ben »

Petrie303 wrote:Dagse,

Ek gebry die Lynx Multimax Ringe 30MOA(10MOA en 20MOA) Op my F-Ope 300WSM geweer en is baie gelukig met dit! Mens kan van 0MOA tot 40MOA kry met die verkulinde insirts.

Sal dit regtig voorstel vir enig iemand! Voordeel jy kan jou scope se wind presies Zero en die nodige verstelling met die Lynx ringe doen so na as moontlik doen voor jy aan scope stel gedurend instel prosess!

Groete,
Petrie
Al probleem met daai ringe sover ek weet is hulle is net beskikbaar met dovetail mounts. Sal nie op n rail werk nie!
"Failure is NOT an Option"
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: 20 moa rail of 0 moa?

Post by Petrie303 »

Ben wrote:
Petrie303 wrote:Dagse,

Ek gebry die Lynx Multimax Ringe 30MOA(10MOA en 20MOA) Op my F-Ope 300WSM geweer en is baie gelukig met dit! Mens kan van 0MOA tot 40MOA kry met die verkulinde insirts.

Sal dit regtig voorstel vir enig iemand! Voordeel jy kan jou scope se wind presies Zero en die nodige verstelling met die Lynx ringe doen so na as moontlik doen voor jy aan scope stel gedurend instel prosess!

Groete,
Petrie
Al probleem met daai ringe sover ek weet is hulle is net beskikbaar met dovetail mounts. Sal nie op n rail werk nie!
Soos jy se,

Lynx werk nie met dove tail mounts nie ma as mens rail wou koop ment wat met dovetail mounts werk kan met net sowel Lynx base met studs koop met hul ringe... het vir my gewerk.

Groete,
Petrie
Post Reply