Middag manne.
Daar lê nie dalk so band by iemand wat nog effe bruikbaar is nie. Droogte knyp en bekke 1ste prioriteit.
Dankie. Waardeer
16.9-30 trekker agterband
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: 16.9-30 trekker agterband
Ek dink nie iemand weet waar jy woon nie!
Hoekom plaas jy dit nie op jou "profile" nie?
Dalk is daar iemand net om die draai wat jou kan help.
Hoekom plaas jy dit nie op jou "profile" nie?
Dalk is daar iemand net om die draai wat jou kan help.
- Wolram
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Jul 16, 2015 9:31 pm
Re: 16.9-30 trekker agterband
Oom PWV, EK weet nie wat ek verkeerd doen nie, maar ek het dit al van tevore op my profiel reg gestel en huidiglik wys hy so aan my kant. Ek is in Zastron Suid-oos Vrystaat.
-
Donsie
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Thu Dec 26, 2013 10:19 am
Re: 16.9-30 trekker agterband
Ek het vir jou 'n 15\30 tekker agterband. Hy sal pas.Ek bly in Yzerfontein,in die Wes Kaap,weet nie of die kool die sous gaan werd wees nie.Dink die vevoer gaan biejie kwaai wees,hier is my nr 0829263791 bel,maar as ek kan help.
- Wolram
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Jul 16, 2015 9:31 pm
Re: 16.9-30 trekker agterband
Dankie vir die aanbod. Ek moes maar op die einde van die dag my sak skud....
