toegang ALERT by hek
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
toegang ALERT by hek
Ek is opsoek na 'n tipe beam/sensor wat ek by my hek kan opsit as iemand inry of instap, wat my binne die huis kan waarsku dat iemand oppad is.
Enige raad sal wardeer word.
Groete
Douw
Enige raad sal wardeer word.
Groete
Douw
-
Gabriel Lewis
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Thu Sep 03, 2015 5:26 am
Re: toegang ALERT by hek
My buurman het Robogaurds gister opgesit en hy se hulle werk baie goed..http://www.roboguard.org.za/
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: toegang ALERT by hek
As jy n alarem soek wat af gaan as iemand daar beweeg sou ek ook die Robogaurds vat.Kyk net laat jou hek nie te ver is vir die onvanger nie maar met 4 robos kan jy omtrent jou hele erf onder motion sensor sit.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: toegang ALERT by hek
Dankie manne
Ek het reeds "beams" om my huis. Ek soek egter net 'n buzzer/alarmpie wat my kan vergewis van iemand wat inkom. Verkieslik moet ek hom kan wegsteek sodat die manne nie weet ek weet nie...
Ek het reeds "beams" om my huis. Ek soek egter net 'n buzzer/alarmpie wat my kan vergewis van iemand wat inkom. Verkieslik moet ek hom kan wegsteek sodat die manne nie weet ek weet nie...
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: toegang ALERT by hek
douw ekt in bloem n klein sensor gesien wat met beweging n skerp lig laat aangaan en alarm maak,juis vir hekkies.dit het maar r150 gekos.ek het ongelukkig nie n naam nie
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: toegang ALERT by hek
Douw,
Jy kan net soos jy die beams het ook beam opsit in jou "driveway" wat dan gekoppel word as 24 uur alarm aan jou huidige alarm systeem as aparte zone. So al is jou alarm nie geaktifeer nie gee die gekose zone nog steeds alarm af wat gekonnekteer kan word aan sy eie buzzer. / strobe lig / sirene basies nes jy wil...dit sal basies doen presies wat jy wil hê.
Jy kan net soos jy die beams het ook beam opsit in jou "driveway" wat dan gekoppel word as 24 uur alarm aan jou huidige alarm systeem as aparte zone. So al is jou alarm nie geaktifeer nie gee die gekose zone nog steeds alarm af wat gekonnekteer kan word aan sy eie buzzer. / strobe lig / sirene basies nes jy wil...dit sal basies doen presies wat jy wil hê.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: toegang ALERT by hek
johans, Watse plek het jy dit by gesien?
Jan, ek bly op 'n plot. My huiserf is reeds elektries omhein met beams ens. Dan is daar 'n toegangs"gang" tussen my erf en my kwekery erf. Ek soek 'n klein dingetjie, wat ek hopelik onopsigtelik kan opsit, sodat die werkers en "kliente" nie weet dat ek weet presies wanneer hul verby 'n sekere punt beweeg nie. Jy sien die ding werk so. Ek weet waar my eie werkers tans by my kwekery inkom. Let daarop dat dit nou nie in normale besigheidsure is nie. Hulle gaan haal dan 'n bestelling uit vir ons klein "on the side bush nursery straight to hawkers bakkie) winkeltjie. Ek weet dit gebeur, ek dink ek weet wie betrokke is. Wat ek nog nie seker is nie, is hoe gereeld en wanneer. so as ek iets onopsigtelik kan opsit, kan ek waardevolle inligting bymekaarmaak en dalk weet wanneer ek moet gaan handjie bysit om hul "sideline" bestellings uit te haal.
Groete
Douw
N.S Enige ander raad in die verband is ook welkom.

Sit 'n pin hole kamera op dan maak jy sommer dood seker....
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: toegang ALERT by hek
Dankie, sal bietjie uitkyk vir so iets
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: toegang ALERT by hek
Wat van `n trailcam wat sommer `n foto of video neem en jou mms.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: toegang ALERT by hek
Probleem hiermee is, my eie werkers sien die goed raak. Ek het al op ander plekke probeer, maar dan sien jy hul kyk vir die kameraJuanPaul wrote:Wat van `n trailcam wat sommer `n foto of video neem en jou mms.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: toegang ALERT by hek
ek dit by kloppers gesien douw.as ek weer in bloem kom sal ek kyk.eks amper seker dit was onder die ellies produkte
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: toegang ALERT by hek
Dankie. Ek sal dan sommer hier iewers gaan kyk by iemand wat Ellies aanhou.
Groete
Douw
Groete
Douw