NIE 243 MARLIN

Post Reply
User avatar
suid wes
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm

NIE 243 MARLIN

Post by suid wes »

EK HET SOO 3 MAANDE TERUG N 243 MARLIN GEKOOP,NA DAT EK SY LOOP VOLGINS DIE BOOK IN GESKIET HET,KON EK TOT NOU TOE NIE MET EENIGE AMINISIE N 2 DUIM GROEPEERING  200M KRY NIE.HET TOE BEGIN LAAI EN OOK DIE SELFDE,PMP, PROAM, SIERRA,HORNADY,NOSLER,DIE PUNTE WAS RONTOM R4500.BY DIE GUN SMIT 2 KEER CROWNING, PAKKING ,VLOUTING,EN EN EN. TOE N R5200 SE LYNX TELESKOOP.NIKS HELP NIE. :'( :'(

EENIGE MARLIN LAAT HOM MA EERS TOETS. :police:
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: NIE 243 MARLIN

Post by Witpietskiet »

Dis darem hartseer om n roer te koop en hy wil nie skiet soos hy moet skiet nie. :'(

Verkoop hom en koop vir jou n 243 Howa. :angel:

My 2c
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: NIE 243 MARLIN

Post by fanie17 »

Watse gewig punte het jy gebruik,en wat is jou loop se twist.Onhou n 243 bly n tempremantele kalliber
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Jeagermeister
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm

Re: NIE 243 MARLIN

Post by Jeagermeister »

Ou Swaer,

Ek is seker nou bietjie laat met die raad, maar die enigste ordentlike Marlin waarvan ek weet is 'n Visstok.... is soos Dunlop, al ordentlike ding wat hulle kan maak is 'n Tennisbal!!

Sterkte met daai kruitbuis.. verkoop hom aan 'n vyand.. en koop 'n Howa...

Suidwesgroete

JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na  "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: NIE 243 MARLIN

Post by Louis Kriel »

My jag-vriend het nou net sy 270 Marlin gekry en hy skiet nie te bad nie...+-2duim met als wat jy hom voer.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
suid wes
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm

Re: NIE 243 MARLIN

Post by suid wes »

Ek kan nie verseeker se van die twist nie ma is naby 1/9,5 of 1/10 volgens die loop stok en borsseltjie.Pmp 80g 100g,, toe Proam 100g,, Sierra 70g, 80g 85g 90g 100g,, toe Hornady 70g 80g 100g,, toe Nosler 80gblistic tip(pers). Almal .5g op gelaai tot n reedelike groepeering dan met punt diepte.Ek het rontom 30 van elk geskiet,en elke keer is geweer goed skoon gehou.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: NIE 243 MARLIN

Post by 222 »

Suid wes

wat was jou jump gewees?
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: NIE 243 MARLIN

Post by Pvdw »

Eina Jeagermeister   hou slaan hy daai 30-30 van my nou onder die belt  :'( :'( :'(

SW ek surf op die Marlinowners.com forum. Daar is baie raad en vriendelikke manne daar. Probeer hulle en dalk kom jy reg daar.

Peet
Work to live, don"t live to work
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: NIE 243 MARLIN

Post by fanie17 »

Suid wes
As jou geweer 1in 9 is gaan hy met 70 gr groepeer as hy 1in 10 is met 80 gr,Jammer jy is ver sou een of twee goed wou kyk op die geweer,verstaan die gewere is nie sleg nie
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: NIE 243 MARLIN

Post by Francois Marais »

SW

Vat die geweer terug na die shop waar jy hom gekoop het en se hulle jy kry nie aanvaarbare akkuraatheid, kyk of hulle jou nie kan/wil help nie.....

Mooi loop
Francois

NS Hoop dis hulle GS wat aan hom gewerk het, anders kan jy dalk pyn optel....
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
suid wes
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm

Re: NIE 243 MARLIN

Post by suid wes »

Dis net wat ek gedoen het.Toe ek die geweer gekoop het was my vraag aan die ou of hy op 200m sal groepeer ,ja is gese.
Het hul gebel en die ding verduidelik. Nee dit kan net die  scope wees,want ek is dan die eerste een wat ongelikkig is ma  hul sal hom met n ander scope gaan skiet om tekyk. Ma hoe weet ek dis nie n ander geweer segroepeering nie.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: NIE 243 MARLIN

Post by Francois Marais »

SW

Dring aan daarop om by te wees as jou Gun Shop jou geweer gaan skiet die dag, as jy nn dag kan spaar...

Hulle kan hulle scope opsit, maar jy moet bywees, gaan jou een namiddag in tyd kos, maar dan het jy gemoedsrus, werk dit in, in jou tyd, as jy nie tevrede is, dring aan op n ander geweer....

Hoop jy kom reg....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: NIE 243 MARLIN

Post by Louis102 »

Francois Marais wrote: .... maar jy moet bywees, ... as jy nie tevrede is, dring aan op n ander geweer....
Cois

Van die beter raad wat jy al gegee het (en gewoonlik is jou raad uit die boonste rakke) - seker omdat ek my bloutjie al geloop het.  Moenie jou laat mislei deur die reputasie van 'n geweer winkel nie - as die geweer eers joune is het hul al wat tegniese spesifikasie verskoning vir 'n duim en 'n half groeperings op 100m!  Om geweer te koop is ernstiger as trou (amper) hier by ons, want om van 'n moeilike vrou te skei is makliker as om 'n tempramentele roer te vervang, soos ons wetgewing nou lyk.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
suid wes
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm

Re: NIE 243 MARLIN

Post by suid wes »

Het hom vandag vir hul terug gegee soodat hul hom more kan gaan skiet met een van hul scope's op.Ouen's vol stories se ek het klaa aan die geweer verander en laat sny en en ,en ek het basies sy warborg veloor, ''Ek moes hom terug gebring het''. My vraag aan hom is toe sou jul nie presies gedoen het wat ek laat doen het nie,en dis by n bekende geweer smit. Volgins hulle is n 2 duim groepeering op 100m baie goed.Ek se toe ma ek skiet op 200m + en dis hoe ek wil he hul moet hom more skiet,,nee kan nie oor die wind sal veroorsaak dat hy nie kan groepeer nie..f#$en do#se,wou die geweer in hul gatte op drik....

Ouens ek is dringend op soek na 6.5 punte 95g tot 120g, hornady, speer of sierra .My broer ry volgende week kaap toe en hy ken nie regtig die plek nie. Hier soos gewoonlik net 140g + ,as jul van n plek weet  in die Kaap pm my Groot ASB.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: NIE 243 MARLIN

Post by Ponkie »

Suid Wes

Bel Safari&Outdoor! Ek was vandag daar en Oom John se hulle het gister stock ingekry! Het gou 400 70gr Bal Tips vir Tiny gaan optel!

Groetnis in Nam, ek kom Junie bietjie in die Paradys kuier!
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Post Reply