windbuks jag

User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: windbuks jag

Post by Gerhard »

majubaketie wrote: Ja, mar nie ongediertes nie. Net spesies wat beskou word as "game"
Gaan lees jou provinsie se ordinansie baie mooi...

Dis baie maklik wat mense fotos op sit en dan trap hulle moet binne in die poef...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: windbuks jag

Post by DWB »

Ware woorde oom Gerhard
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 834
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: windbuks jag

Post by Drenalinjunkie »

Gerhard wrote:
majubaketie wrote: Ja, mar nie ongediertes nie. Net spesies wat beskou word as "game"
Gaan lees jou provinsie se ordinansie baie mooi...

Dis baie maklik wat mense fotos op sit en dan trap hulle moet binne in die poef...
Gertjie is reg....
Post Reply