150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
-
mosselv

Hallo daar
Ek wil net weet ek het nie my .308 lank nie maar gaan gemsbok met Ha skiet in April.
EK gaan vir my 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probleme
Dankie Andre

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
Hallo Andre!
PMP se softnose punte is nie die beste jag-kwaliteit vir die groter boksoorte nie. As jy been tref kan daar dalk groot probleme wees. Sommige ouens is gelukkig, maar ek sal nie die kans vat met PMP op 'n gemsbok nie. Op 200m moet jou skootplasing ook spot on wees. Veral ook as die wind pla of die bok staan teen 'n skuins hoek. Ek weet dit is duurder, maar 'n punt met beter "bonding" is beslis 'n beter opsie.
Net my 2c
Groetnis!
Hein M

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
300Winmag
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
Pro-Amm of gewoon? En sommer vir die manne wat weet - hoe groot is die verskil tussen die 2?
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
Ek het Gemsbok met 'n klient gejag.
Hy het my 303 gebruik met 174gr PMP (SN) punte en die bok het geval sonder probleme.
Hy het later die middag n Rooihartbees op 220 meter om gedop met die 303 sonder probleme.
Dit gaan maar oor skoot plasing.
PMP se 174gr SN punte het my nog nie gedrop nie.
Sou vir gemsbok bietjie swaarder as 150gr punte gebruik veral as jy verder as 200 meter gaan skiet...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
Die Pro-Amm het harder lood in die agterste deel, ek dink hy's ge-bond ook.300Winmag wrote: Pro-Amm of gewoon? En sommer vir die manne wat weet - hoe groot is die verskil tussen die 2?
Hy vaar verseker beter as die standaard PMP koeels.
Ek stem saam met Gerhard, teen die spoed wat 'n 308/303 loop, het mens nie eintlik premium koeels nodig nie, skiet net raak!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
krisie
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
M?re GERHARD.
Dit is KOE?LS EN NIE punte nie
.
Lekker dag.
KRISIE.
Dit is KOE?LS EN NIE punte nie
Lekker dag.
KRISIE.
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
Biebers
Need for speed
Need for speed
- D4D
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
Hi Mosselv
Ek het altyd net 150gr PMP(SN) punte op my .308 gebruik vir Gemsbok en Kudu`s en het nog nooit gaan soek na `n bok nie.
As die skoot klap dan le die bok,maar stem saam met Gerhard, jy moet net die skoot reg plaas.

D4D
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
Mosseltof
Kyk na iets in die 165gr klas. daar is al baie baie bokke gedood met die koeel wat jy noem maar ek voel hy is bietjie lig en van swak konstruksie. Geno sover ek weet is daar geen chemiese bonding op die Proamm nie wel net dikker wande. Mosseltof spandeer maar so n paar RRR meer op jou koeels en probeer iets in die klas kry wat vir jou tem minste n konstante 80% gewigsretensie gaan gee tesame met goeie groepering. As jy n lys van die tipe koeels wil he laat weet net dan gee ons dit vir jou.
Gemsbokke is taai diere met groot beenstrukture en vereis sterker konstruksie koeels.
As jy werklik wil gebruik die PMP dat behoort jy nie verveeld te wees vir die res van die trip nie!
Jy sal lekker bedrywig wees!
Groete
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Danie Lombard .243
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
Mag ek ook 'n vragie vrae oor die PMP koele??
Dit is seker om dom vraag maar ek wil julle mening hoor.
Ek laai 220gr PMP punte in my .300 Win Mag @ 2700 fps, baie akkuraat, sny op 100 meter. Ek het nog net een bok, 'n gemsbok met die punte gejag. Dit was 'n brein skoot gewees. Dus het ek nog nooit iets 'n hart/long lyfskoot toegedien met die 220gr PMP punte uit my .300 Win Mag nie. PMP laai wel fabrieks ammo vir die .300 Win Mag met die std PMP punte vir die doel van jag.
MY VRAAG Kan mens dus die 220gr punte gebruik vir jag, ek meen lyf skote, veral gesien die lae spoed wat ek tans met die .300 skiet, 2700 fps.

Ek het verlede jaar met 220gr PMP fabrieks ammunisie 'n Hartmans Zebra en koedoe geskiet.
Die zebra was ver en het ek hoog op die knoppe geskiet - die punt het onder die vel aan die ander kant
gesit. Hy hey net daar geval.
Die koedoe was naby (40-50m) - 1/4 weg. Op die lewer in geskiet - die cup het in die linker kantste
blad gesit. Die res van die patroon was missing. Hy het so 15m gedraf en omgeval.
Die zebra was ver en het ek hoog op die knoppe geskiet - die punt het onder die vel aan die ander kant
gesit. Hy hey net daar geval.
Die koedoe was naby (40-50m) - 1/4 weg. Op die lewer in geskiet - die cup het in die linker kantste
blad gesit. Die res van die patroon was missing. Hy het so 15m gedraf en omgeval.
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
Danie
Verseker!!!
Verseker!!!
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
More almal.
Dan gooi ek ook maar n 2c by...
Na n lang en deeglike gesprek met Wouter Roets in sy slagkamer op sy pragtige plaas tydens ons Jaracal Impala Koeel Toets het ons tot die volgende slotsom gekom:
PMP soft point 150gn: R300 per 100, dus R3,00 per koeel
BarnesX Tipped TSX 150gn: R430 per 50, dus R8,60 per koeel
Hornady Interbond 150gn: R775 per 100, dus R7,75 per koeel
(Pryse vanaf S&O web)
Nou, se jy gebruik 50 koeels op jou jagtog (vanaf lading ontwikkel tot instel en dan fisies die jag/skiet van jou 2 of 3 of 4 bokke). Jy spaar dus R 430 - R150 = R280 op jou jagtog.
Jy skiet 2x Gemsbokke teen R3000 per bok = R6000
Jy ry 500km na jou bestemming toe en trug = R700 brandstof
Jy slaap 2x aande oor = R500 vir die 2 aande saam
Jy bewerk jou vleis (self) = R 1000 spices/derms teen R5/kg en 2x karkasse van 100kg elk
Jy eet en drink die naweek = R400 vir die 2 aande (kas bier, ys, koeldrank, snacks, vleis, pap en bietjie buns)
Ammo: R150 vir 50 PMP softnose koeels
Totaal = R8750 om 2x Gemsbokke te gaan jag.
Jy spaar R280 deur PMP te gebruik eerder as n SUPER PREMIUM GEVESTIGDE OOR-EN-OOR BEWYSDE koeel te gebruik. Dis 0.032% van jou jag se kostes...
Dis hoe ek my mind opgemaak het deur dit vir myself so uit te redeneer. Koop n Premium koeel. Die premie wat jy betaal (0.032% meer) gee jou die absolute gerustheid dat as nie "NUT behind the BOLT" sy werk doen daar nie veel anders kan verkeerd gaan nie...
Onthou net, dit staan enige man vry om te maak en mee te skiet net waarmee hy wil, hierdie is maar my ee-ogige opinie...
Groete
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
Krisie,krisie wrote: M?re GERHARD.
Dit is KOE?LS EN NIE punte nie![]()
.
Lekker dag.
KRISIE.
In my opinie het net n hond koels...
Ek laai en skiet punte in my gewere...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Danie Lombard .243
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
Ludwig, Daai klomp vleis skade kan nogal 'n probleem raak. Ek is ook teen vleis skade siende die feit dat ek geensins 'n trofee jagter is nie maar wel jag vir die vleis en die voorreg om te kan jag.
Ek het in jare nie met PMP ammo gejag nie, dink die laaste keer dat ek met PMP ammo gejag het was in 1998 met my .270 Laai sedert 1998 Sierra punte vir jag. Het die klompie .30 kal 220gr PMP punte persent gekry by 'n mater, 'n hele klomp. Hul skiet werklik lekker in my .300 Win Mag, baie akkuraat. Maar vir sulke woeste vleis skade is ek nie lus nie.
Kan wel vir jul eending vertel, daai 220gr punt skiet 'n mooi tonnel deur 'n gemsbok se kop/harsings. So 'n golf bal size gat.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
Ek is ook bitter lief vir PMPStefan764 wrote: More almal.
Dan gooi ek ook maar n 2c by...
Na n lang en deeglike gesprek met Wouter Roets in sy slagkamer op sy pragtige plaas tydens ons Jaracal Impala Koeel Toets het ons tot die volgende slotsom gekom:
PMP soft point 150gn: R300 per 100, dus R3,00 per koeel
BarnesX Tipped TSX 150gn: R430 per 50, dus R8,60 per koeel
Hornady Interbond 150gn: R775 per 100, dus R7,75 per koeel
(Pryse vanaf S&O web)
Nou, se jy gebruik 50 koeels op jou jagtog (vanaf lading ontwikkel tot instel en dan fisies die jag/skiet van jou 2 of 3 of 4 bokke). Jy spaar dus R 430 - R150 = R280 op jou jagtog.
Jy skiet 2x Gemsbokke teen R3000 per bok = R6000
Jy ry 500km na jou bestemming toe en trug = R700 brandstof
Jy slaap 2x aande oor = R500 vir die 2 aande saam
Jy bewerk jou vleis (self) = R 1000 spices/derms teen R5/kg en 2x karkasse van 100kg elk
Jy eet en drink die naweek = R400 vir die 2 aande (kas bier, ys, koeldrank, snacks, vleis, pap en bietjie buns)
Ammo: R150 vir 50 PMP softnose koeels
Totaal = R8750 om 2x Gemsbokke te gaan jag.
Jy spaar R280 deur PMP te gebruik eerder as n SUPER PREMIUM GEVESTIGDE OOR-EN-OOR BEWYSDE koeel te gebruik. Dis 0.032% van jou jag se kostes...
Dis hoe ek my mind opgemaak het deur dit vir myself so uit te redeneer. Koop n Premium koeel. Die premie wat jy betaal (0.032% meer) gee jou die absolute gerustheid dat as nie "NUT behind the BOLT" sy werk doen daar nie veel anders kan verkeerd gaan nie...
Onthou net, dit staan enige man vry om te maak en mee te skiet net waarmee hy wil, hierdie is maar my ee-ogige opinie...
Groete
Stef
Maar dit wat Stefan hier se is deurslaggewend. Hoekom kanse vat -met 'n duur jag - en goedkoop koeels? My argument ook.
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
Jy het dalk 'n PUNT beetkrisie wrote: M?re GERHARD.
Dit is KOE?LS EN NIE punte nie![]()
.
Lekker dag.
KRISIE.
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
Alles reg daar mee.Stefan764 wrote: More almal.
Dan gooi ek ook maar n 2c by...
Na n lang en deeglike gesprek met Wouter Roets in sy slagkamer op sy pragtige plaas tydens ons Jaracal Impala Koeel Toets het ons tot die volgende slotsom gekom:
PMP soft point 150gn: R300 per 100, dus R3,00 per koeel
BarnesX Tipped TSX 150gn: R430 per 50, dus R8,60 per koeel
Hornady Interbond 150gn: R775 per 100, dus R7,75 per koeel
(Pryse vanaf S&O web)
Nou, se jy gebruik 50 koeels op jou jagtog (vanaf lading ontwikkel tot instel en dan fisies die jag/skiet van jou 2 of 3 of 4 bokke). Jy spaar dus R 430 - R150 = R280 op jou jagtog.
Jy skiet 2x Gemsbokke teen R3000 per bok = R6000
Jy ry 500km na jou bestemming toe en trug = R700 brandstof
Jy slaap 2x aande oor = R500 vir die 2 aande saam
Jy bewerk jou vleis (self) = R 1000 spices/derms teen R5/kg en 2x karkasse van 100kg elk
Jy eet en drink die naweek = R400 vir die 2 aande (kas bier, ys, koeldrank, snacks, vleis, pap en bietjie buns)
Ammo: R150 vir 50 PMP softnose koeels
Totaal = R8750 om 2x Gemsbokke te gaan jag.
Jy spaar R280 deur PMP te gebruik eerder as n SUPER PREMIUM GEVESTIGDE OOR-EN-OOR BEWYSDE koeel te gebruik. Dis 0.032% van jou jag se kostes...
Dis hoe ek my mind opgemaak het deur dit vir myself so uit te redeneer. Koop n Premium koeel. Die premie wat jy betaal (0.032% meer) gee jou die absolute gerustheid dat as nie "NUT behind the BOLT" sy werk doen daar nie veel anders kan verkeerd gaan nie...
Onthou net, dit staan enige man vry om te maak en mee te skiet net waarmee hy wil, hierdie is maar my ee-ogige opinie...
Groete
Stef
Maar as jy nie die vitals kan raak skiet op 200 meter nie. Maak nie saak wat se premium punt jy mee skiet nie dan mors jy in elk geval jou geld.
Omdat dit te duur was om met premium punte te gaan oefen of wat ook al.
Onthou baie manne moet ammo koop want hulle herlaai nie.
Het jy dalk vir interesantheid gekyk wat kos Hornady of Barnes X ammo wat reeds gelaai is?
Koste van ammo raak dan beslus n groot faktor.
PMP SN punte of Barns X sal nog steeds die bok om kry maar dan moet jy die ballon kan punch op 200 meter + ...
In vandag se ekonomie sal baie die PMP rigting vat.
Moet my nie verkeerd verstaan nie ek self het met PMP's gejag in my 303. So ook Sierra's 180gr RN en nou 215gr en 175gr Rhino's. Want ek het die punte nodig gehaad as PH om beste moontlike penetrasie te gee op slegte hoeke vir kwes bokke.
Sal ek weer PMP SN mee jag
Ja beslus want ek kan sonder om te probeer spog die boiler room stukkend skiet skoot vir skoot want as ek nie gemaklik is met n skoot nie skiet ek hom een voudig nie op n bok nie.
Soos met die 308 Win en 243 Win en ander kaliber argumente kan mens vir maande lank debateer oor die onderwerp.
Op die einde van die dag moet elke jagter skiet waarmee hy gemaklik en akkuraat sy bok mee kan dood skiet...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
Ek herlaai vir my ou kleilat .30-06 sommer 'n hoop rondtes voor die jagseisoen om mee te oefen en my oog weer skerp te kry - 155gr PMP Match HPBT, met CCI 200 slagdoppe, en 51 gr S341. Ek maak die TPL = 84mm want my kettie hou net daarvan. Ek kry so 2930 f/s met hulle en die spoed is baie konstant wat ook verseker dat ek baie goeie groeperings met hulle kry.
Maar ek gebruik hulle uitsluitlik op papierbokke en jakkalse. Ek het al te veel keer, baie kilogramme flentervleis vir die honde gaargemaak voor ek finaal besluit het dat PMP baie goeie koeels maak om uitsluitlik op iets te gebruik wat jy nie wil eet nie.
Selfs ProAmm maak te veel vleisskade vir my - ek kan dit bloot net nie regverdig nie. Ek laai so 20 monometaal premium rondtes en as ek heeltemal klaar geoefen is en tevrede is dat ek my kant sal kan bring, stel ek die kettie in met die duur ammo en gaan jag ek met 'n gerusde hart. Ek skiet seker so 60 PMP rondtes uit vir elke duur rondte wat ek in die veld afvuur. Dis ook maar duur, maar dit werk vir my.
Pennie wise - pound stupid werk nie vir my nie.

Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
Dis die regte manier om dinge te doen Spanner.Spanner wrote: Ek herlaai vir my ou kleilat .30-06 sommer 'n hoop rondtes voor die jagseisoen om mee te oefen en my oog weer skerp te kry - 155gr PMP Match HPBT, met CCI 200 slagdoppe, en 51 gr S341. Ek maak die TPL = 84mm want my kettie hou net daarvan. Ek kry so 2930 f/s met hulle en die spoed is baie konstant wat ook verseker dat ek baie goeie groeperings met hulle kry.
Maar ek gebruik hulle uitsluitlik op papierbokke en jakkalse. Ek het al te veel keer, baie kilogramme flentervleis vir die honde gaargemaak voor ek finaal besluit het dat PMP baie goeie koeels maak om uitsluitlik op iets te gebruik wat jy nie wil eet nie.
Selfs ProAmm maak te veel vleisskade vir my - ek kan dit bloot net nie regverdig nie. Ek laai so 20 monometaal premium rondtes en as ek heeltemal klaar geoefen is en tevrede is dat ek my kant sal kan bring, stel ek die kettie in met die duur ammo en gaan jag ek met 'n gerusde hart. Ek skiet seker so 60 PMP rondtes uit vir elke duur rondte wat ek in die veld afvuur. Dis ook maar duur, maar dit werk vir my.
Pennie wise - pound stupid werk nie vir my nie.
Ek het nog army 303 rontes wat ek skiet om te oefen en dan skiet ek drie jag rontes om te bevestig...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
Teen relatief stadige snelhede (soos 2700fps) is daar geen fout met PMP koeels
nie Ek het heel paar al herwin uit koedoes, gemsbokke en zebra's, en dit mushroom perfek en breek nie op nie. Gewigretensie van 'n koeel is die belangrikste faktor vir penetrasie. As jy weet jy skiet (of tref) teen hoe snelhede, bele in beter kwaliteit koeels. Maar 'n man moet nog steeds eers raak skiet.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
stefan 764, ek net gladnie my vereenselwig met daai som nie. n hele gemsbokjag en die trip heen en weer, en dit op NET R400 se kos en drank. 
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
en die nuwe petrol prysJagbehep! wrote: stefan 764, ek net gladnie my vereenselwig met daai som nie. n hele gemsbokjag en die trip heen en weer, en dit op NET R400 se kos en drank.![]()
kan dit met 2 x net om daar op die plaas te kom
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
mosselv
Re: 150gr pnp punte laai en ek gaan seker so 200m skiet voor sien enige iemand probl
Ja met die petrol prys raak ek bang ek dink ons gaan plaas toe draf
Dankie vir almal se raad nou het ek baie huiswerk
Andre