Vir manne wat petrol snuif
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Vir manne wat petrol snuif
Vir die V8 manne.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Vir manne wat petrol snuif
Daar is maar min dinge in die lewe wat so mooi klink soos n V8 se brul . Hel dit is n mooi wa daai
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Vir manne wat petrol snuif
Ek het daai video van Ken Block die eerste keer gesien die naweek. Wow daai man weet wat hy doen. Ek dink hy ry n man laat jy vra vir water.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Vir manne wat petrol snuif
En omtrent dieselfde prys as 'n double cab - dit geld vir Australië - het die foto daar gesien.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Geno
- Administrator

- Posts: 13659
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Vir manne wat petrol snuif
Ek was gelukkig genoeg om vir Ken Block en sy Mustang te sien ry hier in Jhb vroeer die jaar. Wat 'n masjien!
Goed, beter, 6millimeter!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Vir manne wat petrol snuif
Hulle is in Desember op die S.A. Ford handelaars se vloer.
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Vir manne wat petrol snuif
...maar hoeveel bokke kan hy dra??JTM wrote:WOW, Mooier as 'n nuwe Hilux!
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Vir manne wat petrol snuif
Lekker praat die mid-life crisis nou met my. Ek sal die Pajero Sport vir die bokke hou.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13637
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vir manne wat petrol snuif
1 skerTriple2 wrote:...maar hoeveel bokke kan hy dra??JTM wrote:WOW, Mooier as 'n nuwe Hilux!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Henry
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm
Re: Vir manne wat petrol snuif
Dis nou een op my bucket list. Om 'n V8 soos daai eendag te ry. Toe ek jonk was het ek met my pa se Ford Fairlane 500 rond gery. Die een met die blokkies rooster. Het 2 uitlaatpype gehad. As ek hom gerev het, het die kar se bakwerk lekker soos 'n koeksister ge-twist.
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: Vir manne wat petrol snuif
Ken Block het nou vir hom 'n Escort laat bou waarmee by later 'n gymkana gaan doen.Daar gaan net 'n sekere hoeveelheid Mustangs land in kom,die wat hom graag wil koop moet gou spring.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Vir manne wat petrol snuif
3 of dalk 4 mooi jong parmantige blonde bokkiesTriple2 wrote:...maar hoeveel bokke kan hy dra??JTM wrote:WOW, Mooier as 'n nuwe Hilux!
Jannie Welman
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Vir manne wat petrol snuif
Hy ry al jare een:ANDRIES wrote:Ken Block het nou vir hom 'n Escort laat bou waarmee by later 'n gymkana gaan doen.Daar gaan net 'n sekere hoeveelheid Mustangs land in kom,die wat hom graag wil koop moet gou spring.
https://www.youtube.com/watch?v=LuDN2bCIyus
https://www.youtube.com/watch?v=WUO-lPubXeI
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: Vir manne wat petrol snuif
Massie nee dit is 'n 78 Escort soortgelyk aan die XR3 waarmee hy nou besig is.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Vir manne wat petrol snuif
amerikaanse scrap
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Vir manne wat petrol snuif
En as jy hom as prys wen? - dan skenk jy hom aan my - baie dankie.blaser wrote:amerikaanse scrap
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Vir manne wat petrol snuif
Van watter land se scrap word Blasers gemaak oom Driepoot?
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Vir manne wat petrol snuif
JTM
+1
+1
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Vir manne wat petrol snuif
ek soek sommer moelikheid baie mooi kar my self is n v8 man
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Vir manne wat petrol snuif
Maar as hy verbykom sal jy kykblaser wrote:amerikaanse scrap
-
ReinierK
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Mon Jun 29, 2015 11:34 am
Re: Vir manne wat petrol snuif
As n 21 jaarige met n passie vir goed het wat n groot lawaai kan maak, begeer ek so speelding...
-
Burger
- Full Member

- Posts: 181
- Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Re: Vir manne wat petrol snuif
Sho! Daardie Fiesta is stout. 0-100km/h in 1.6 sekondes, heeltyd speeltyd.Chevvy SS wrote:Hy ry al jare een:ANDRIES wrote:Ken Block het nou vir hom 'n Escort laat bou waarmee by later 'n gymkana gaan doen.Daar gaan net 'n sekere hoeveelheid Mustangs land in kom,die wat hom graag wil koop moet gou spring.
https://www.youtube.com/watch?v=LuDN2bCIyus
https://www.youtube.com/watch?v=WUO-lPubXeI