Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Apie »

Hi Erik
Pos hierdie vraag dalk by die Algemene afdeling, jy sal baie beter antwoorde daar kry!

Was die doppe al uitgegloei? Anneal soos die engelsman sê
mar2506
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue Sep 29, 2015 9:52 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by mar2506 »

Goeie dag almal.
Dankie vir die verwelkoming. Dit laat 'n mens dadelik welkom voel.
Ek het vandag by julle geledere aangesluit. My naam is Martèl Jacobs en ek is ook net nog 'n geweer fanatikus soos meeste van julle.
Ek bou die afgelope jaar en 'n half knaldempers vir 'n bestaan.
Ek sal met admin praat oor advertensie spasie en hopelik sien julle binnekort iets daar. As julle intussen sou belangstel om meer te weet kan julle op my webtuiste kyk : cmgrecoilreaper.co.za
Ek het ook onder die advertensies 'n geweer geadverteer as iemand sou belangstel.
Hoop om lank in julle midde te wees.
Mooi loop
Martèl Jacobs
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

mar2506 wrote:Goeie dag almal.
Dankie vir die verwelkoming. Dit laat 'n mens dadelik welkom voel.
Ek het vandag by julle geledere aangesluit. My naam is Martèl Jacobs en ek is ook net nog 'n geweer fanatikus soos meeste van julle.
Ek bou die afgelope jaar en 'n half knaldempers vir 'n bestaan.
Ek sal met admin praat oor advertensie spasie en hopelik sien julle binnekort iets daar. As julle intussen sou belangstel om meer te weet kan julle op my webtuiste kyk : cmgrecoilreaper.co.za
Ek het ook onder die advertensies 'n geweer geadverteer as iemand sou belangstel.
Hoop om lank in julle midde te wees.
Mooi loop
Martèl Jacobs
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 49#p336253
User avatar
Bigfoot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 256
Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm

New Member

Post by Bigfoot »

Morning to the family of enthusiasts 8)

I have been reading the forum for a while but never registered.

Lots of interesting information to be had here.

Been shooting in many disciplines for almost 30 years now, most probably shot with a few current members - my new interest is F-TR bisley shooting.

Hope to see a few of the members on the range soon.

Roger.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welcome, Bigfoot. Hope you will enjoy the forum.
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Plaashaas »

Welkom Bigfoot. Nog n Alberton man ;)
Maasie
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon Oct 05, 2015 4:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Maasie »

Hi Maasie here.
I am new to the forum, saw a thread on a different forum with regards to proper coaching on how to shoot accurately and the art of hunting which lead me here. I have not read much but the little that I have looks very promising.
In the last two years I have been able to convert my wife and now my 8 year old son is also hooked (for as long as concentration allows).
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom aan al die ou, nuwe manne wat hul skuilname afgeskud het. ::)
JohanAdam
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Tue Oct 06, 2015 2:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by JohanAdam »

Afternoon all

From Namibia, shoot 22-250 and 7mmRem Mag.

Great site.

Stuur reen asb.

JohanAdam
User avatar
Sybrandz
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Sybrandz »

JohanAdam wrote:Afternoon all

From Namibia, shoot 22-250 and 7mmRem Mag.

Great site.

Stuur reen asb.

JohanAdam
Welkom, Johan.

Is maar warm hier in Transvaal ook.
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Frikkiedbr »

Abrie Smit wrote:Môre Mede Jakkals Vegters

Ek wil myself net voorstel. Ek is Abrie Smit van Keetmanshoop Namibia. Ek is 'n nuweling op die forum alhoewel ek al baie gelees het. Ek geniet die forum baie.

Mooi dag vir almal
Welkom Abrie :) gooi lood...
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Nelis
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Mon Oct 05, 2015 10:18 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Nelis »

More aan almal,

Ek is Nelis Rautenbach oorspronklike van die Oos Vrystaat en nou in Pretoria.
Wag vir my lisensie om goedgekeur te word al van Junie af. Het 'n 12 boor, 243 en 7mm rem mag. Hou van jag in Nam en Noord Kaap.

Hou baie van die forum en ek weet ek gaan nog baie leer.

Groete,

Nelis Rautenbach
7MM REM Magnum Sako
243 Sako
SKB 12 BR
User avatar
hein 7648
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Wed Apr 24, 2013 11:02 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by hein 7648 »

Hallo almal
Ek is Hein Smit
Woon in Klerksdorp, Noord Wes
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Dagsê en welkom aan al die nuwe manne. Ek vertrou dat ons lekker gaan saam gesels.

Maak julle tuis en dra mildelik by! ;D

Boland groete,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
gieppie
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Wed Aug 26, 2015 7:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by gieppie »

Hello mense
Ek is Gideon Kotze
Ek woon in Nelspruit.
jacoos
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Fri May 21, 2010 9:25 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by jacoos »

Goeie dag almal op Jaracal. Ek is Jacoos van Niekerk en is al redelik lank op jaracal ,maar het nog nooit myself voorgestel nie. Ek boer naby Ventersburg in die Vrystaat met merinos , beeste en saaiery.
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Kalahari »

Welkom Jacoos

Was lekker om mekaar weer by die skiet te kon sien.
Voorspoed jou kant, en ons hoop al die boere se reën is baie naby.

Groetnis
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johan Nel »

gieppie wrote:Hello mense
Ek is Gideon Kotze
Ek woon in Nelspruit.
Hallo Gieppie,
Welkom hier en bly om te sien hier is nog 'n Nelspruiter! 8)
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
J P
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Tue Jun 12, 2012 11:10 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by J P »

Goeie dag almal,

My naam is Johan en ek bly in Bloemfontein. Ek skiet met .22, 243 en 308.


Groete
Johan
hjrall
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Thu Nov 26, 2015 11:57 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by hjrall »

Jagtersgroete aan almal

Ek is Herman Rall, gebore en groot geword in die Noordwes en vir 'n klompie jare in Rustenburg gewerk waarna ek stad toe is vir 'n aantal jare en nou is ek in Riversdal waar die Rall's oorspronklik vandaan kom.

Gedurende my tyd in Rustenburg het ek gereeld vir 'n senior burger vriend (wat ook nie meer met ons is nie) sy vleisie met sy Lee Enfield vir hulle gaan skiet, maar toe die vrou vat koors kom en die kiddies kom is daar nie geld gewees vir eie gewere en jag nie, maar met die kom van die nuwe lisensie wetgewing het ek 'n gelukkie of twee raakgeloop en kom darem vir ouboet (toe 12) in 2012 'n jag trippie reel Bosveld toe. Mammie het ook intussen 'n BSA .303 persent gekry wat sy nog moet inwei.

My hele gesin is kranige skuts en ek en my vrou rig ook skole luggeweer skyfskiet af en ons neem ook 'n hele paar kompetisies deel, van luggeweer tot .22 en beplan om die komende jaar ook aan .303 Bisley te begin deelneem.

Ek dink dit is vir eers genoeg gesê en dankie vir 'n wonderlike forum met 'n groot hoeveelheid inligting

Groete
Groete
Herman Rall
Riversdal, Wes Kaap

.177 CZ 200
.22 Brno
.22 Savage
.223 Brno
.243 CZ
.308 Brno
12Ga Ithaca
9mmP FN Browning
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom, hjrall. Hoop jy geniet dit hier by ons.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Welkom hjrall.

Ek kom so paar keer 'n jaar saam met my skoon Pa op Riversdal se skietbaan.
Op 43 is ek 20 jaar jonger as hul skiet klub se jongste lid ;D
Daar is egter 'n paar van daai ou Ballies wat 'n padda uit 'n pyp kan skiet. Veral met 'n .22.

Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
cobusb
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Sun Dec 06, 2015 5:13 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by cobusb »

Hallo almal,
Altyd die forums geniet en baie geleer. Nou aangesluit om meer betrokke te raak.
Woon in Pretoria en my passie is die natuur. Wat die "greenies" nie besef nie, as dat regte jagters meer omgee vir die omgewing en om dit te bewaar as die leuenstoel "bewaarders."
Ons wil almal graag vir ons agterkleinkinders en hulle nasate 'n omgewing agterlaat waar hulle ook die natuur kan beleef soos ons nog die voorreg het om te kan doen.
Groete
Cobus
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Baasvark »

Welkom Cobus!

Glo jy ken al die forum en weet jy gaan dit geniet!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
wihl
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Tue Jun 16, 2015 7:55 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by wihl »

Naand se aan amal. Ek wil my net self voorstel aan amal . My naam is wihl van witbank ek is mal oor bosvark jag doen dit weekliks vir di af gelope paar jaar! Wil baie graag by julle manne meer leer oor di jakkels jag ook! En het het selfs al gelees watse goeie raad julle aan bied! Dit is leka om te lees watse raad bied julle amal aan! Leka aand vir amal
Post Reply