Skietstoel

Post Reply
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Skietstoel

Post by Michiel(MCR) »

Hi julle,

Ek en my mater het toe ook besluit om n skietstoel te kry,natuurlik die een van Freek.

Ons het toe laas naweek sommer die stoel gaan uitprobeer daar in Venterdorp area.Ek moet se
daai stoel is darem n yster en hy sit so lekker en is baie stabiel.Ek kan nie glo wat ons die heel tyd gemis het nie man....

Ek en Chrisjan het toe darem so 3 jakkies gekry, groot reen 7jr 9.8kg,teef 7.5kg,teef7.2kg.Baie goeie kondisie,die veld het baie kossies,het nie maag inhoud gekyk nie........

Die probleem nou is, ek en mater baklei wie gaan eerste op die stoel sit en skiet......wha ha ha. :laugh:

Wil net vir ou Freek se baie dankie vir jou puik stoel wat hy maak dis nou n yster daai.....

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: Skietstoel

Post by foxripper »

Gooi n foto..
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Skietstoel

Post by Michiel(MCR) »

Sal kyk of ek dit vanaand reg kan kry ;)
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Skietstoel

Post by Michiel(MCR) »

Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Skietstoel

Post by Michiel(MCR) »

Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Skietstoel

Post by Stefan764 »

Michiel

Waste STUK teleskoop het daai roer op??

Mooi kolf.

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Skietstoel

Post by Freek »

Michiel baie dankie vir die terug voer en mooi woorde... Lyk vir my julle( Jy, jou jagmaat, geweer, stoel en roeper) verstaan mekaar. Mooi gedoen, hou so aan. Wonder nou maar net so by my self, was die jakkalse geskiet op wyle oom Eugene se plaas?  ;)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Skietstoel

Post by Michiel(MCR) »

Hi Stef,

Dit is n Optisan Viper 8x32-60 IR met twee son skerms lense om lig weerkatsing te verminder...
Geweer is n Brno CZ527 .223R en hy gooi baie mooi.Die kolf is een van riflestocks se tacdriver roayl camo laminate kolwe.

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Skietstoel

Post by Michiel(MCR) »

Freek wrote: Michiel baie dankie vir die terug voer en mooi woorde... Lyk vir my julle( Jy, jou jagmaat, geweer, stoel en roeper) verstaan mekaar. Mooi gedoen, hou so aan. Wonder nou maar net so by my self, was die jakkalse geskiet op wyle oom Eugene se plaas?  ;)
Ja nee ou Freek, daai stoel is darem maar n moet jong, N MENSE GOOI MOOI IN HOM. ;)
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Skietstoel

Post by Michiel(MCR) »

Wonder nou maar net so by my self, was die jakkalse geskiet op wyle oom Eugene se plaas?  ;)
[/quote]

Ja jong, die jakkies vat nou daar oor....... :angel:
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Skietstoel

Post by James Wilson »

MCR, ek stel belang in n optisan scope. as jy in die nag met joune werk wat doen jy met die paralaks verstelling. ek is bang vir n scope met so n groot zoom en hoe die paralaks dit afekteer. maar ek hou baie van die optisan scope's
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Skietstoel

Post by Michiel(MCR) »

Hi Jagbehep,

Jy sien die ding werk so,hy was eers op my AA S410 PCP en toe gaan hy na die .223R.
Ek skiet baie lekker met hom in die dag, maar dit is nie die ideale scope vir jakkie nie.Die paralaks stel ek maar op so 100m.
Die zoom stel ek op so 10-12 in die aand.As jy net jakkie in die aand gaan skiet dan sal ek eerder daai Zeiss vat wat minder gadgets het 3-12x56T.Ek het tans n smit & bender 8 x 56 wat ek nog moet probeer.Maar ek dink sy zoom is net te min maar
ek sal kyk.