WAARDE VAN MAUSER

Post Reply
bullseye

WAARDE VAN MAUSER

Post by bullseye »

KAN IEMAND VIR MY S? WAT DIE WAARDE + - IS VIR N MAUSER 6.5X57 GEWEER MET N LEOPOLD 2.5-10X45 TELESKOOP OP.DIE GEWEER HET NOG NIE MEER AS 400 SKOTE GESKIET NIE. VERDER IN BAIE GOEIE TOESTAND.

DANKIE
BEN.
300Winmag

Re: WAARDE VAN MAUSER

Post by 300Winmag »

Jammer om vir jou te se maar daai dingetjie is useless - ek sal jou 'n guns doen en
hom oorvat - laat weet my net waar en wanneer ek die pappiere kan kom teken.  :angel:
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: WAARDE VAN MAUSER

Post by Penkop »

Is dit nie dalk 'n 6.5x55 nie? Jaar vervaardig?

groete
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: WAARDE VAN MAUSER

Post by Geno »

Daai klink soos 'n porra-mauser.
Goed, beter, 6millimeter!
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: WAARDE VAN MAUSER

Post by Ponkie »

Geno

Ek dink ook so!

Persoonlik hou ek nie baie van daardie mauser aksies nie! 2 van my vriende het beide sulke 6.5 mausers maar kan nie 'n agterste mounting vir hulle scope he nie agv daai slot-aksie!
Daai volbase gemonteer aan die voorste mount doen dit net vir my nie. Hou egter BAIE van die kaliber! Ok nee wag ookmaar net met 'n 51mm dop en 40grade skouertjies! ;D

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
bullseye

Re: WAARDE VAN MAUSER

Post by bullseye »

HALLO MANNE

DIT IS N K98 AKSIE . DIT IS N 6.5X57 MAUSER KALIBER EN GEWEER. DIE GEWEER IS DEUR ROSENTALS IN WINDHOEK INGEBRING IN 1998
WEET NIE HOE OM FOTO OP TE SIT NIE.

DANKIE
BEN
bullseye

Re: WAARDE VAN MAUSER

Post by bullseye »

DAGS? MANNE

KAN IEMAND MY ASSEBLIEF VERWYS NA IEMAND WAT WAPENS SE WAARDE KAN BEPAAL

BAIE DANKIE
BEN
User avatar
Jeagermeister
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm

Re: WAARDE VAN MAUSER

Post by Jeagermeister »

Ek het eendag so 'n Mausertjie by Rosenthals gesien..

Oorspronklike 7x57 K98 Double Square Bridge Mauser Sporter..

Geen een van ons het genoeg geld om daai Dingetjie te betaal nie.. (ek hoop nou nie ek onderskat iemand se finansiele posisie hier nie) AS oom Ben se ene so ene is..

Die einenaar wou he.. , luister nou mooi, die geweersmid moet die aksie se Double Square Bridge afdraai, om Scope Mounts te kon opsit!!! Moes dan ook die Yster visiere afhaal om 'n Silencer te kon maak pas..

Die Smid het net geweier... gese hy doen dit nie aan daai geweer nie... PUNT!

Ai tog oom Ben, 'n fotokie sal gaaf wees...
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na  "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: WAARDE VAN MAUSER

Post by BLOK »

Ben

Stem saam foto sal baie wardeer word stuur hom maar ek sit hom op. Vir daai wardasie skakel Classic Arms in Witbank (0)13 656 2923.
Hulle het gewoonlik die waardes en weet hoe groot die aavraag na so geweer sal wees. Laat weet ons ook maar wat dit is.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: WAARDE VAN MAUSER

Post by fanie17 »

JEAGERMEISTER
Dit is nie nodig om die brug af te draai nie, jy moet die blokkies uit sorteer,ek het twee sulke gewere myne is net magnum aksies.Ek sou my totaal besk@k het as iemand n brug op so n geweer af draai.Ben daar is geen manier om n waarde te bepaal sonder n foto en meer inligting nie,watse K89 is dit wat is die loop ,hoe lyk die kolf.Dit kan n Kroep mauser wees wat nie noodwendig baie werd is nie of een van baie ander wat n sak vol geld werd is.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
suid wes
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm

Re: WAARDE VAN MAUSER

Post by suid wes »

WAARDE KAN NIE REGTIG BEPAAL WORD NIE DINK MEER DIT GAAN OOR OPIENNIE, MA EENDING IS SEEKER AS SY LOOP NIE BAIE GEWERK HET NIE SKIET HY SAAM EENIGE 243.EK HET DIE 6.5X55 EN EK SKIET SONDER STRONT DASSIES OP 300M.MET N 95G HORNADY V-MAX LOOP DAAI  57  MAKLIK 3500 FPS EN ERG AKIERAAT. DIE JAGTER KLAS MET NET N 6X VERGROOTING OOR 100M EN 200M WENNER AL 4 JAAR HIE BY ONS IS N 6.5X57 SWEET SE MUSER. DA WORD BEWEER DAT DA MEER MOOS'E IN KANADA STAAT GESKIET WORD AS WILD HIER MET N 30 06. LAADINGS ONDER HERLAAI.

WEES SLIM EN HOU HOM,KYK OP YOUTUBE.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
bullseye

Re: WAARDE VAN MAUSER

Post by bullseye »

HALLO SUID-WES

SAL DAAI 95GR HORNADY STABILISEER IN N 1 IN 8 LOOP AS JY MEER INLIGTING HET OOR LADING SAL EK BLY WEES. SO TERLOOPS WAT SE DOPPE GEBRUIK HY OP SY 6.5X57

DANKIE
BEN.
Post Reply