Manne, PM my as jul die pryse wil hê.
Groetnis.


Dagsê Nick.JR68 wrote:Wangsak vir my asb.wat van jean wat gelyk 3de is? As daar nie n prys vir hom is sal ek myne afstaan.


Dankie vir die mooi gebaar maar Gawie is reg ek is 4de.JR68 wrote:Wangsak vir my asb.wat van jean wat gelyk 3de is? As daar nie n prys vir hom is sal ek myne afstaan.
