Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Kyk nou al van Sept af na die forum en het al n hele paar posts gelees waar ek kon leer. Moet byse ek is maar n leuk, so het meer gelees waar ek iets geleer het as wat ek geweet het
Ek het gejag toe ek jonger was, maar na universiteit het die boogjag my ge- "hook". Ek het toe glad nie meer gejag, tensy dit met boog was.
Vroeg in die jaar het Springhaas (Cobus) my geneem op n jakkalsjag en het dit weer gebyt. Ek het n Mauser .243 Win en het toe vir my n herlaaistel gekoop. Nou hou dit my nogal besig.