jong Betroubare man soek werk

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

jong Betroubare man soek werk

Post by Tertius Steyn »

Goeie middag almal, hoop dit gaan goed? Ek wil net gou hoor of hier nie dalk boere in die Riversdal / stilbaai omgewing is wat dalk iemand kort op die plaas of dalk n lorrie drywer soek vir die stroop tyd nie? Ekt n Geldige kode EC1 lisensie met geldige Pdp om goedere te vervoer, is dadelik beskikbaar, indien hier dalk iemand is wat dalk weet van iemand wat iemand soek, of so werkie het, kan julle my kontak op 072 450 0916 of n Whatsapp boodskap stuur . Eks enige tyd van die dag/nag, hoop julle het n baie lekker dag verder :)
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
Post Reply