Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Fritz Hagen wrote:This just in. Ek gaan saam FTR skiet
Ons moet bietjie gesels Francois. Ek het raad nodig oor koeëlgewig, twist, reamer opsies
Dis great Frtiz
Ons skiet Saterdag superleague. Hoop om jou daar te sien, dan kan ons lekker gesels. Daar is harde kompetisie tussen lig en vinnig-155 en swaar/stadiger/hoë bc punte.
Fritz Hagen wrote: Ek sien daar is maar 'n 1duim verskil op 1000m vir elke 1mph windfout tussen 'n 155.5gr Berger Fullbore teen 2930fps en 185gr Berger VLD teen 2780fps. Ek sukkel eerder net met wind aan die begin as elevasie ook nog
Bisley skuts skiet die 155.5's gemaklik oor 3000fps met S355 en 32" lope. Doppe se primer pockets hou lank (meer as 5 herlaai siklusse), nieteenstaande wat QL drukvlakke voorspel nie.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Fritz Hagen wrote:This just in. Ek gaan saam FTR skiet
Ons moet bietjie gesels Francois. Ek het raad nodig oor koeëlgewig, twist, reamer opsies
Dis great Frtiz
Ons skiet Saterdag superleague. Hoop om jou daar te sien, dan kan ons lekker gesels. Daar is harde kompetisie tussen lig en vinnig-155 en swaar/stadiger/hoë bc punte.
Ai tog ek mis hierdie naweek se super league. My span loop voor in die jagters liga en gaan nie eers daar wees as hulle mooi maak nie
Fritz Hagen wrote: Ek sien daar is maar 'n 1duim verskil op 1000m vir elke 1mph windfout tussen 'n 155.5gr Berger Fullbore teen 2930fps en 185gr Berger VLD teen 2780fps. Ek sukkel eerder net met wind aan die begin as elevasie ook nog
Bisley skuts skiet die 155.5's gemaklik oor 3000fps met S355 en 32" lope. Doppe se primer pockets hou lank (meer as 5 herlaai siklusse), nieteenstaande wat QL drukvlakke voorspel nie.
Ek skiet met my 308 'n 155.5BT maklik teen 2960 op n 30 duim loop met 335 en palma doppe so kan glo 3000 is heel haalbaar
Fritz Hagen wrote:This just in. Ek gaan saam FTR skiet
Ons moet bietjie gesels Francois. Ek het raad nodig oor koeëlgewig, twist, reamer opsies
Dis great Frtiz
Ons skiet Saterdag superleague. Hoop om jou daar te sien, dan kan ons lekker gesels. Daar is harde kompetisie tussen lig en vinnig-155 en swaar/stadiger/hoë bc punte.
Francois,
Jong, Fritz drop ons Saterdag soos hy genoem het. Maar ons sal daar wees. Kan jy dalk daai
Carbon rest saambring Saterdag? Ek sal baie graag na hom wil kyk asb.?
Groete
Jan
Ps. Fritz, trek net jou been ons weet die naweek het jy belangriker dinge aan.

Dankie Kallie Dit is goeie nuus. So gebruik jy CCI450 primers?