More julle
Ek is besig om n goeie vriend van my bietjie meer in die skiet ding in te bring. Hy wil nou vir hom n langafstand skiet/jag geweer kry tot so op 600 meter. Huidiglik het hy n ou Brno 308 wat sy bosveld geweer is en n nuwe CZ 30-06. Sy begroting is so 30k. Ons sal seker saam bietjie gong kompetisies skiet, maar nie te ernstig nie.
Nou ek het n voorstel aan hom gemaak:
- Verander jou CZ 30-06 in n LA wapen. Die kaliber is nie ideaal nie, maar kan werk (Selfs Ackley indien nodig)
- Sit n goeie tactical kolf op, soos Macmillan of GRS
- Laat poleer die aksie, laat werk aan die sneller en doen volle bedding.
- Gebruik die geld wat hy spaar om n goeie teleskoop op te sit.
Hy het klaar 4 wapens op sy naam, so hierdie stap gaan hom ook die nodigheid om dedicated status te doen spaar.
Wat dink julle?
30-06 vir langafstand skiet tot 600 meter
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
30-06 vir langafstand skiet tot 600 meter
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 30-06 vir langafstand skiet tot 600 meter
Ek dink daar is beter opsies as 'n 30-06 vir LA skiet/jag. Maar daar is geen rede waarom hy nie suksesvol met die 30-06 kan wees nie. Wat is sy loop se twist? As hy 'n 208gr Amax of soortgelyke hoë BC koeel daarin kan gebruik, kan ek geen rede sien waarom hy nie gemaklik tot op 600m (en selfs verder) sal kan jag en skiet nie. Ek weet van ten minste 2 ouens wat lekker tot op 1000m gonge skiet met hulle 30-06'e en beide is stock standard rakgewere.
Aim small, miss small
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 30-06 vir langafstand skiet tot 600 meter
Ek sal nie skroom om daai 30-06 te skiet op 600m nie. Belangrikste gaan wees om die bedding reg te kry sodat die geweer akkuraat kan skiet. Ek het 'n pel met 'n CZ .30-06, oorspronklike kolf en Krieger loop. Daai geweer skiet ongelooflik goed. Hy sal die swaarder 180-210gr koeëls wil skiet met S365. Spoed 2550-2800fps.Smitstertjies wrote:More julle
Ek is besig om n goeie vriend van my bietjie meer in die skiet ding in te bring. Hy wil nou vir hom n langafstand skiet/jag geweer kry tot so op 600 meter. Huidiglik het hy n ou Brno 308 wat sy bosveld geweer is en n nuwe CZ 30-06. Sy begroting is so 30k. Ons sal seker saam bietjie gong kompetisies skiet, maar nie te ernstig nie.
Nou ek het n voorstel aan hom gemaak:
- Verander jou CZ 30-06 in n LA wapen. Die kaliber is nie ideaal nie, maar kan werk (Selfs Ackley indien nodig)
- Sit n goeie tactical kolf op, soos Macmillan of GRS
- Laat poleer die aksie, laat werk aan die sneller en doen volle bedding.
- Gebruik die geld wat hy spaar om n goeie teleskoop op te sit.
Hy het klaar 4 wapens op sy naam, so hierdie stap gaan hom ook die nodigheid om dedicated status te doen spaar.
Wat dink julle?
Terloops, baie 260 rakgewere skiet nie 140gr vinniger as 2680fps nie. As jy 'n 200-210gr koeël met 'n baie hoër BC kan skiet teen 2550-2600 is jou ballistics net so goed maar jou slaankrag is baie meer.
Last edited by Fritz on Tue Nov 03, 2015 10:50 am, edited 1 time in total.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: 30-06 vir langafstand skiet tot 600 meter
Ten einde die kans te vat om weer my kop uit te steek.
Ek het op n ander post vertel van my vriend met n Reminton 710 30-06. Tot en met n jaar terug was die man gelukkig met 3 duim groepe op 100m met factory ammo.
Nou die Reminton 710 is nie hulle beste oomblik nie. Polymer sleeve in die aksie. Sneller wat meer vanpas sou weer op n 9mm pistool, sy trigger pull is 7 pond en jy kan dit nie verander nie. Ook nie aftermarket nie! Ens Ens Ens....
Ons begin so Mei maand se kant bietjie met Quick Load en kom agter sy geweer jou van Barnes TTSX 168gn en groepeer 1MOA op n 100 meter.
Na die jag kyk ons wat hy kan doen en met Berger Hybrid 155gn skiet die man nou 0.8 MOA groepies en slaan staal plate met gereeldheid op 500meter raak.
Wat het ons aan die geweer gedoen......
Nuwe Nikon 4-16 Scope (Bushnell Verwyder)
Wat het ons aan die skut gedoen......
Tegniek, Tegniek, Tegniek!
My punt is met die CZ wat n baie goeie geweer is, kry die geweer se "true potential" voordat julle enige iets verander en spaar daai geld vir nou! Werk aan tegniek en speel lekker. Dis n lekker "journey" om so iets te sien!
Sterkte

"Failure is NOT an Option"
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 30-06 vir langafstand skiet tot 600 meter
Twist op die CZ's is 10/1. Ek dink net die moeite wat hy gaan spaar om nie vir nog n lisensie aansoek te doen nie gaan baie help.
Ek het so ruk terug myCZ 6.5 x 55 in so LA geweer verander, en ek speel lekker op die gonge tot op 500 meter
Ek het so ruk terug myCZ 6.5 x 55 in so LA geweer verander, en ek speel lekker op die gonge tot op 500 meter
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Smitstertjies on Tue Nov 03, 2015 5:52 pm, edited 1 time in total.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 30-06 vir langafstand skiet tot 600 meter
Daai 30-06 sal net so lekker gonge skiet soos die 6.5. Vir jag het hy dalk net so bietjie meer slaangkragSmitstertjies wrote:Twist op die CZ's is 10/1. Ek dink net die moeite wat hy gaan spaar om nie vir nog n lisensie aansoek te doen nie gaan baie help.
Ek het so ruk terug myCZ 6.5 x 55 in so LA geweer verander, en ek speel lekker op die gonge tot op 600 meter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 30-06 vir langafstand skiet tot 600 meter
Smitstertjies laat hy n lekker swaar kolf op sit en dan kry julle paar 208gr Amaxe en skiet hulle so tussen 2580-2600fps.CZ se magasyn kaste is maar kort so ver ek weet so hy gaan 10 teen 1 moet enkel skote laai. Vat daai 208gr Amax teen 2600 en vergelyk dit bq met jou 6.5 se balistics, 600m met n 30.06 is net die eerte keer regtig moeilik maar ek sou klaar van die begin af ook n MB op geskroef het veral as hy koels soos 208gr Amaxe gaan skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Burger
- Full Member

- Posts: 181
- Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Re: 30-06 vir langafstand skiet tot 600 meter
Ish, Smitstertjies daardie 6.5 van jou lyk stout en sexy terselfde tydSmitstertjies wrote:Twist op die CZ's is 10/1. Ek dink net die moeite wat hy gaan spaar om nie vir nog n lisensie aansoek te doen nie gaan baie help.
Ek het so ruk terug myCZ 6.5 x 55 in so LA geweer verander, en ek speel lekker op die gonge tot op 600 meter