Nuut hier

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
777
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Tue Oct 27, 2015 11:13 am

Nuut hier

Post by 777 »

More,

Ek jag graag, en het my eerste bok geskiet toe ek 13 jaar oud was. Dis 27 jaar terug, in Namibia.
Ek het begin deelneem aan sport skiet in 2010, en dra elke dag my pistool vir self verdediging.
Ek herlaai met 'n RCBS "Singel stage" van handwapen 9mm tot 30-06
Ek sien uit daarna om by julle te leer. ;)
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Re: Nuut hier

Post by Kubus »

Welkom hier.
Gee bietjie vir ons n aanduiding van waar jy is, en waarmee jy als lood gooi.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuut hier

Post by jamalley »

Welkom 777, ek hoop jy geniet dit sommer baie
777
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Tue Oct 27, 2015 11:13 am

Re: Nuut hier

Post by 777 »

Dankie Julle,

Kobus, ek is van Alberton, dis in die Suide van Johannesburg.

My hoof jag geweer is 'n BRNO 30-06 met 'n knaldemper op en Zeiss Scope, ek gaan binnekort met my .308 begin jag.

Ek dra 'n GLOCK 23 (40 S & W) en twee "Happy sticks" en twee CRKT messe elke dag, en ek skiet soms "Steel Challange" met hom.

My ander gunsteling wapens is my FN FAL, 15-22, Colt Anaconda CZ75 pre B, Enfield en BSA 303's.
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Nuut hier

Post by Plaashaas »

Welkom Dirk
777
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Tue Oct 27, 2015 11:13 am

Re: Nuut hier

Post by 777 »

Dankie Plaashaas, dis lekker om 'n paar bekende gesigte hier te sien.
Post Reply