Quickload 3.6
-
jmb
Quickload 3.6
kan enige van julle ouens my help. Ek soek hierdie program maar weet nie waar in Suid Afrika of by wie mens die disc kan koop nie?
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Quickload 3.6
Safari & Outdoor het gehad, kontak hulle om te hoor.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Quickload 3.6
Wat is die prys van QL?
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: Quickload 3.6
Probeer huntersboma.co.za. Laas wat ek gesien het het hulle gehad.
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Quickload 3.6
Maak maar net eers seker of hulle voorraad het voor jy 'n eft doen.
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Quickload 3.6
Wat is die koste en is dit die moeite werd? 
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Quickload 3.6
Dit hang nou regtig af of dit die moeite werd gaan wees. Dit is lekker om mee te speel en sien wat gebeur, maar ek dink vir die ou wat een koeel skiet en sy lading het gaan dit bietjie geld mors wees.
Koop eerder nog 'n boksie of twee koeels
Koop eerder nog 'n boksie of twee koeels
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Quickload 3.6
kos R1500 en SaO het stock!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
jmb
Re: Quickload 3.6
Ja Johan 308s is akkuraat met enigiets so dit sou geldmors wees ek stem.
Ek het dit by Safari gekry vandag baie dankie ouens. R1500 is korrek. Ek speel met heelwat kalibers en punte so ek dink dat gaan vir my moontlik tyd spaar met lading ontwikkeling. Ek het in elk geval nog nooit nee gese vir 'n nuwe speelding nie. 
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Quickload 3.6
JOHANNIC wrote: Nie as jy met n 308 skiet nie![]()
![]()
![]()
Daars is mos in elk geval nooit probleme met 308 nie - maak dop vol kruit, stamp koeel in en dan gooi hy sub MOA groepe in elk geval...