Wat vreet so??????
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Wat vreet so??????
Nou moet julle ouens my raad gee.
Wat kan n boerbok so erg verniel oor n tydperk van hoogstens twee nagte?
Hier is wat ons van weet, n paar jakkalse, rooikatte en n moontlike luiperd?

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber

- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wat vreet so??????
Daai lyk vir my na 'n span jakkalse se werk.
Soek maar die reun, teef en helper...
Soek maar die reun, teef en helper...
Goed, beter, 6millimeter!
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Wat vreet so??????
Daar het jy jou antwoord, sê "Dankie Geno"
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.

JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 248
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: Wat vreet so??????
Waarheid jakkals vreet maag oop gewoonlik vir vet derm kat sal gat oop vreet help my reg as ek verkeerd is asb
-
visser
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Thu Feb 26, 2015 7:12 pm
Re: Wat vreet so??????
Vlekkie en sy hele gesin!!!
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Wat vreet so??????
Ek probeer regtig nie met julle verskil nie. Verstaan dit asb in hierdie lig en gee my meer insig!!
Ons het werklik nie baie jakkalse nie en het gereeld van die groot name ingekry om te probeer jakkalse roep, maar sonder veel sukses.
Ek het self kursus by Taffie deurloop, alle toerusting aangeskaf, saam met die manne uitegaan en ek dink alles moontlik gedoen om die jakkals ding reg te begin. Omtrent die hele Jaracal bestudeer ook.
Nog nie een jakkals/rooikat gemis wat ek ingeroep het nie, en na my mening probeer ek dit reg doen.
Suksesse is maar skaars a.g.v die versskriklike moeilike terrein/bosveld.
Terug na die foto:
Dis n groot boerbok, en feitlik in sy geheel binne opgevreet, ribbes, borsbeen en al.
Hy is in die omgewing van n waterpunt gekry, en ander word steeds vermis. Dis net te ruig om tyd te mors en verder te soek.
Ek wag nou maar vir die maan om bietjie donkerder te raak, en dan gaan ek my bes probeer, maar wil ook nie te gereeld op dieselfde omgewing gaan roep nie.
As ek snags gaan roep, kry ek nie baie reaksie in ons veld nie, maar wel reaksie ver uit bure se grond.
Dit lyk my net baie erg vir jakkals se kind.
Gee my bietjie idees, ek het dit dit werklik nodig.
Elke bietjie raad sal help.
Nogmaals dankie by voorbaat.
Ons het werklik nie baie jakkalse nie en het gereeld van die groot name ingekry om te probeer jakkalse roep, maar sonder veel sukses.
Ek het self kursus by Taffie deurloop, alle toerusting aangeskaf, saam met die manne uitegaan en ek dink alles moontlik gedoen om die jakkals ding reg te begin. Omtrent die hele Jaracal bestudeer ook.
Nog nie een jakkals/rooikat gemis wat ek ingeroep het nie, en na my mening probeer ek dit reg doen.
Suksesse is maar skaars a.g.v die versskriklike moeilike terrein/bosveld.
Terug na die foto:
Dis n groot boerbok, en feitlik in sy geheel binne opgevreet, ribbes, borsbeen en al.
Hy is in die omgewing van n waterpunt gekry, en ander word steeds vermis. Dis net te ruig om tyd te mors en verder te soek.
Ek wag nou maar vir die maan om bietjie donkerder te raak, en dan gaan ek my bes probeer, maar wil ook nie te gereeld op dieselfde omgewing gaan roep nie.
As ek snags gaan roep, kry ek nie baie reaksie in ons veld nie, maar wel reaksie ver uit bure se grond.
Dit lyk my net baie erg vir jakkals se kind.
Gee my bietjie idees, ek het dit dit werklik nodig.
Elke bietjie raad sal help.
Nogmaals dankie by voorbaat.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 248
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: Wat vreet so??????
Al wat jy kan doen om verseker te weet wies skuldig is om trail cameras op te sit.Kubus wrote:Ek probeer regtig nie met julle verskil nie. Verstaan dit asb in hierdie lig en gee my meer insig!!
Ons het werklik nie baie jakkalse nie en het gereeld van die groot name ingekry om te probeer jakkalse roep, maar sonder veel sukses.
Ek het self kursus by Taffie deurloop, alle toerusting aangeskaf, saam met die manne uitegaan en ek dink alles moontlik gedoen om die jakkals ding reg te begin. Omtrent die hele Jaracal bestudeer ook.
Nog nie een jakkals/rooikat gemis wat ek ingeroep het nie, en na my mening probeer ek dit reg doen.
Suksesse is maar skaars a.g.v die versskriklike moeilike terrein/bosveld.
Terug na die foto:
Dis n groot boerbok, en feitlik in sy geheel binne opgevreet, ribbes, borsbeen en al.
Hy is in die omgewing van n waterpunt gekry, en ander word steeds vermis. Dis net te ruig om tyd te mors en verder te soek.
Ek wag nou maar vir die maan om bietjie donkerder te raak, en dan gaan ek my bes probeer, maar wil ook nie te gereeld op dieselfde omgewing gaan roep nie.
As ek snags gaan roep, kry ek nie baie reaksie in ons veld nie, maar wel reaksie ver uit bure se grond.
Dit lyk my net baie erg vir jakkals se kind.
Gee my bietjie idees, ek het dit dit werklik nodig.
Elke bietjie raad sal help.
Nogmaals dankie by voorbaat.
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: Wat vreet so??????
Kubus, ek sien jy is van Kirkwood. Presies waar by Kirkwood is jy?
- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Re: Wat vreet so??????
By my soortgelyk al gesien. 'n Luiperd het 'n rooibok gevang en net 'n bietjie gevreet. Ek het toe die karkas vasgepen met 'n dropper deur die agterbeen en 'n trailcamera opgestel. Groot was my verbasing toe 2 ratels elke aand ingekom het en basies die hele karkas uitgehol het, vleis vd bene afgevreet. Hulle klim binne in die karkas in en het die vel nie veel verder afgetrek of gevreet nie.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Wat vreet so??????
Kubus
Ek is geneig om saam te stem met manne wat se jakkals. Onthou pare eet nou baie om kos aan te dra na gespeende kleintjies.
Verder as jy hulle hoor in bure se veld is hulle baie maklik binne vangafstand van jou. ( op die verste 2/2.5 km). Dit is die lekkerste en mess algemene vangafstand vir hulle.
Kanook wees dat rooikat gevang en jakkalse verder eet.
Weet dat die bosse by julle dit baie moeilik maak met roep. As jy nie 300 m enverder windaf kan sien is die slim maak van jakkalse n gegewe.
Maar my bydrae.

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Wat vreet so??????
Waar was die boerbok doodgebyt? Maw, waar sit die tandmerke, aan die keel of kakebeen. Taffie het mos op die kursus mooi vir jou gewys wat is 'n kat se manier van doodbyt en wat is 'n jakkals se manier van doodbyt. Slag die vel af en kyk aan die binnekant as jy onseker is. Ek sal nie uitsluit dat 'n kat wel die bok kon vang en doodbyt en jakkalse verder kon aas nie. Die manier van doodbyt sal jou op die spoor sit ... jakkalse meer geneig op kleiner prooi te vang, indien beskikbaar ... dit is hoekom ek nie kat sal uitsluit nie.
Die res van die manne is heel reg vlg my, jakkalse vreet en dra nou kos aan in groot hoeveelhede.
Mooiloop
Die res van die manne is heel reg vlg my, jakkalse vreet en dra nou kos aan in groot hoeveelhede.
Mooiloop
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Wat vreet so??????
Dankie vir die terugvoer ouens. Dit reen nou lekker hier by ons.
Sal n nagroep daar naby gaan inwerk, sodra die veld bietjie afgedroog het later in die week.
Sal n nagroep daar naby gaan inwerk, sodra die veld bietjie afgedroog het later in die week.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Wat vreet so??????
Vangplekke is nie noodwendig goeie roepplekke hierdie tyd van die jaar nie ...
- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: Wat vreet so??????
Ware woorde oom Louis.
Boer kla jakkalse vang hom op in sy lamkamp. Verlede week skiet die chopper die teef, sy was by die gate. En 2 aande later skiet ons die reun op die verskuifde nes met een kleintjie. 500m verder as die oorspronklike nes.
Verste punt waar lammers gevang is volgens GPS was 4.5km van die nes af.
Plaas omhein met krag so vertrou dit was hulle.