Sagteware vir rekord hou van ladings
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Sagteware vir rekord hou van ladings
ek gebruik Point Blank, hy het die funksie om al jou ladings met ballistics te save.
Goed, beter, 6millimeter!
-
300Winmag
Re: Sagteware vir rekord hou van ladings
Ludwig wrote: Van der Walt, ek self gebruik huidiglik Excel, maar die program frustreer my vreeslik. Dis nie ideaal vir rekord hou van so baie data nie. Gelukkig is ek in die posisie om 'n ordentelike program te skryf wat kan doen wat ek wil h? hy moet, maar voor ek dit aanpak sou ek graag wou hoor wat dit is wat manne in so program soek. Ek beoog om miskein so iets teen begin 2012 op die mark te sit wat aan al die vereistes van herlaaiers voldoen, so ek doen nou maar so bietjie mark navorsing...
Ek het 'n program gehad waar jy die die koel (al die make) die dop, primer en kruit kon kies. Dan kon jy die spoed insit. Dit het dan 'n ballistics calculator gehad wat die trajek en dies meer uitgewerk het. Jy kon dan ook op 'n teiken kolle maak soos die spesifieke lading geskiet het. As ek dan bv. die 140gr Hornady kies kon ek na al die verskillende ladings wat ek gehad het gekyk het.
Ek sal kyk of ek dit weer kan kry en vir jou stuur. Dit was vir die 6.5 gewees. Ek het nou maar 2 bokse patrone vir die 300 gelaai so die excel werk nog ok maar dit raak vinnig te veel om net nog 'n kolom by te sit.
-
300Winmag
Re: Sagteware vir rekord hou van ladings
Point blank !! Dis die een warvan ek gepraat het.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Sagteware vir rekord hou van ladings
My oplossing vir die probleem is koop meer kalibers en hou een lading per kaliber! 
Nou kort ek net n oplossing vir my volgende probleem: KONTANT

Nou kort ek net n oplossing vir my volgende probleem: KONTANT
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Sagteware vir rekord hou van ladings
Stef
Kan jy nie dalk voor 2012 met 'n oplossing kom vir daai probleem van jou wat ek ook het nie?
Willem
Kan jy nie dalk voor 2012 met 'n oplossing kom vir daai probleem van jou wat ek ook het nie?
Willem