.223 vmax

Post Reply
Maartin
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm

.223 vmax

Post by Maartin »

Naand sê. Help my asb. Ek het 'n brno .223 wat ek onlangs aangeskaf het. Ek skiet tans 53gr vmax uit hom uit. Ek wil by julle hoor sal die vmaxe genoeg penetreer op 'n vark bladskoot of springbok 100m-200m om hom om te dop? Ek wil nie die skool geld betaal as iemand anders klaar het nie. Weet dis 'n varmint punt het net gewonder as dit sou gebeur dat kopskoot nie moontlik is nie.
Everything seems impossible, until it is done.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13645
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: .223 vmax

Post by Capt. Yoda »

Sit hom net agter die blad op die rib
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: .223 vmax

Post by G-force »

Ss n 32gr V-max uit n .204 dit kan doen sal daai .223 seker ook lekker werk.Soos Capt hier bo se,sit hom agter die blad,nie op die knop nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Maartin
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm

Re: .223 vmax

Post by Maartin »

Dankie manne.
Everything seems impossible, until it is done.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: .223 vmax

Post by Jake1 »

Skootplasing is baie belangrik op die varke, as jy nie mooi skiet op vark nie gaan hy maar ver kan hardloop. Vir jag met 223 verkies ek n swaarder koeel, maar vir springbok sal hy lekker werk.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Re: .223 vmax

Post by Kubus »

Maartin, ek het ook een.
Ek skiet met Sierra gameking 55gr SBT
Gebruik hom op jakkalse, vlakvarke en wild tot rooibokgrootte.
Goeie skote net agter die blad, as jy nie by hul koppe kan uitkom nie, maksimum 200m, ek hy is genoeg geweer.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
Post Reply