458wm ruger m77 waarde
-
skerpskutter
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Wed Aug 05, 2015 11:05 pm
458wm ruger m77 waarde
Hi ek het nou afgekom op n 458wm vir R10k is dit goeie prys of moet ek verby gaan?
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 458wm ruger m77 waarde
Ek vermoed dat daai 'n goeie prys vir enige M77 in 'n mooi kondisie is.
Wat kom saam met die koop??
Wat kom saam met die koop??
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 458wm ruger m77 waarde
Jy sal tronk toe gaan as jy hom nie aanskaf
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
skerpskutter
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Wed Aug 05, 2015 11:05 pm
Re: 458wm ruger m77 waarde
Daar is dies en n paar doppe ingesluit met n paar lewendige rondtes. Ek sal fotos plaas sodra ek dit kry.
-
skerpskutter
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Wed Aug 05, 2015 11:05 pm
-
skerpskutter
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Wed Aug 05, 2015 11:05 pm
- marshy
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Sat Jan 09, 2010 11:26 pm
Re: 458wm ruger m77 waarde
Skeprskutter, if you don't buy it, please can you pass the details on to me?
Thanks!
Thanks!
