Lisensies

Post Reply
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Lisensies

Post by tau »

Oom Dawie ek is gister mooi geskok. 8 Mei ingehandig vir my semi auto geweer.

12 Aug sms receiving att
20 Aug sms receiving att.

20 Sep bel CFR receiving att.

Bel gister 22 Okt weer. The application was cancelled. Ek vra deur wie? Nee hulle weet nie hou vas. Na 15min se aanhou gaan die lyn dood. Ek bel my lokale DFO. Sy is op die ander lyn met hulle besig, hulle het haar gebel. Hulle kan niks vinnig doen nie, maar nou is hulle op die bol en soek iemand om te blameer. My DFO het nie gekanseleer, provinsiaal weet niks nou hoe nou????? Nee ek moet her aansoek doen. Dit is belaglik. So hulle gaan al die moeite deur net om my te bol op die einde.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
JR68
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Sat Jun 26, 2010 9:26 am

Re: Lisensies

Post by JR68 »

Ek het my 9mm para se lisensie hernu okt 2014.Ek agv nalatigheid my heraansoek na my lisensie verval het ingedien.dit is nou n jaar en geen woord van hulle.desember 2014 laas gewer daaraan.Wat nou.het enige van julle dalk selfde ondervinding.
User avatar
30-0Kwes
Full Member
Full Member
Posts: 136
Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am

Re: Lisensies

Post by 30-0Kwes »

My vrou het einde Feb bevoegdheid aansoek ingedien. Dis eers goed gekeur einde Junie. Begin Julie aansoek vir handwapen ingegee en is nou al meer as n maand by consideration volgens hulle. Dit raak nou belaglik.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Lisensies

Post by Giepie »

My seun het het in Januarie ingedien vir pistool, Verlede Woensdag gekry. Ek het 2 Junie vir geweer aansoek gedoen. Twee e-posse later nog niks gehoor nie. >:(
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Lisensies

Post by DawieKotze »

Na my email aan hulle eergister, die 26ste, kry ek vanoggend hierdie email....

Kindly take note, your application has been finalized on 26 October 2015.

Dit sê ongelukkig nie "approved" nie! Wat beteken finalized ??? ???
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Lisensies

Post by tau »

Ek het vanoggend mail gekry wat Brig. Mabula ingecopy is op!!!!! EK raak nie opgewonde nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
marco

Re: Lisensies

Post by marco »

Na 2 mnde se gewag het ek vandag gehoor my .38 se lisensie is gedgekeur...
marco

Re: Lisensies

Post by marco »

Na 2 mnde se gewag het ek vandag gehoor my .38 se lisensie is gedgekeur...
User avatar
Henry
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm

Re: Lisensies

Post by Henry »

Het op 6 Julie my geweer kompetensie en 270 se lisensie aansoek ingedien.

Het vandag my kaart en geweer gaan haal.
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Lisensies

Post by Joe13 »

Kerels,

My, my vrou en swaer se vuurwapen liksense is goedgekeur, dit le al sowat 3 weke by CFR, klaar geprint en reg vir optel. Die ongeskikte wit dame by silverton polies stasie se vir my hulle weet nie wanneer dit opgetel gaan word nie.

Hoe gemaak?
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Lisensies

Post by Chevvy SS »

Manne, ek is kinderlik opgewonde!

Het my aansoek op 20 Augustus ingegee op Citrusdal en gelukkig was dit op 21 Aug. in die Kaap waarvoor ek 'n ontvangserkenning-sms gekry het. Op 3 September vanaf CFO 'n sms ontvang.

Nou net my kaartjie by die stasie gaan haal- was al op 10 Okt. goedgekeur! Dit was net 7 weke!
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Lisensies

Post by JacquesT (Stompe) »

Joe13 wrote:Kerels,

My, my vrou en swaer se vuurwapen liksense is goedgekeur, dit le al sowat 3 weke by CFR, klaar geprint en reg vir optel. Die ongeskikte wit dame by silverton polies stasie se vir my hulle weet nie wanneer dit opgetel gaan word nie.

Hoe gemaak?
Jy kan maar net wag, nie veel anders wat jy kan doen nie.
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Lisensies

Post by Alwyn »

Chevvy SS wrote:Manne, ek is kinderlik opgewonde!

Het my aansoek op 20 Augustus ingegee op Citrusdal en gelukkig was dit op 21 Aug. in die Kaap waarvoor ek 'n ontvangserkenning-sms gekry het. Op 3 September vanaf CFO 'n sms ontvang.

Nou net my kaartjie by die stasie gaan haal- was al op 10 Okt. goedgekeur! Dit was net 7 weke!

Dis hoe dit moet wees!!

Ek wag maar nog inspaning vir my niewes hulle kry darm aandag by CFR
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Lisensies

Post by Philip_R »

Ek het my pistool lisensie en pistool gister gekry, 4 maande gewag.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

Nuwe aansoek vanoggend ingegee by Garsfontein. Nou kom ons kyk hoe lank vat dit...
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Al 4 my tydelike lisensies is goedgekeur (.22Hornet/243/7x57/375H&H Ruger No1's) en was +-3 weke (langste wat ek nog gewag het vir temps). Nou kan die lisensies maar hulle roete loop. Oja FYI temps word nie meer deur CFR gedruk nie maar by jou eie stasie (so ook met enige afkeur briewe)
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Lisensies

Post by gillie »

Nuwe aansoek vir Glock ingegee middel Augustus, middel October goedgekeur en vandag kaart opgetel, kom ons se min of meer 2.5 maande.

Dis ook nadat hulle my 2 weke na die aansoek ingedien is, gebel het en kluis fotos gesoek het.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Woensdag 28/10/2015 lisensie ingehandig vir 9mm op SD.
Too many to mention ;-)
777
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Tue Oct 27, 2015 11:13 am

Re: Lisensies

Post by 777 »

Haelgeweer onder S16 (Ek besit geen ander haelgeweer)

Aansoek ingegee : 07/07/2015
Stasie : Bracken downs
Ref.no. : 86/669/2015
SMS ref. : 6933***

Ek bel cfr call centre, en die konsultant; "that the application was last processed in September"

Hulle antwoord ook gladnie epos nie. 'firearms@saps.gov.za'

Dis baie sleg om so te wag.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Lisensies

Post by joe rocket »

My 243 liksensie vandag goedgekeur na 6 weke, maar nou hoor ek die kaartjie masjiene is stukkend. :'(
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

joe rocket wrote:My 243 liksensie vandag goedgekeur na 6 weke, maar nou hoor ek die kaartjie masjiene is stukkend. :'(
Dis vinnig! Hier in die transvaal lê hy 6 weke op die een hoek van die tafel voor hy na die ander hoek skuif.
User avatar
cobus s
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am

Re: Lisensies

Post by cobus s »

4 maande en nou gebel laas die 23 okt aan hom gewerk [CRYING FACE]
RugerBoy
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Tue Nov 11, 2014 5:09 pm

Re: Lisensies

Post by RugerBoy »

Help nie eers om kwaad te word nie.

Na 9 maande se wag het ek vandag my 9,3x74R se lesensie gaan optel.

By die huis gekom om te sien die lisensie kaart se dis is n 9,5x 47R!!!!

Hoe nou gemaak? Moet ek als weer van vooraf doen?
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

RugerBoy wrote:Help nie eers om kwaad te word nie.

Na 9 maande se wag het ek vandag my 9,3x74R se lesensie gaan optel.

By die huis gekom om te sien die lisensie kaart se dis is n 9,5x 47R!!!!

Hoe nou gemaak? Moet ek als weer van vooraf doen?

Dagse

Kry n wapensmit verslag en versoek n regstelling (darm nie alles van voor af nie). Hulle is soms deur die weer
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
RugerBoy
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Tue Nov 11, 2014 5:09 pm

Re: Lisensies

Post by RugerBoy »

Middag. Kry ek die verslag by die stasie. Vat seker maar net so lank om n regsteling te maak? Dankie
Post Reply