Slim langafstand manne help asb...
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Slim langafstand manne help asb...
Ek het nou net n bobbejaan geskiet met my nuwe roer.
Ek skiet nog net vir fire forming so dis nog nie my roer se kos nie.
6.5x55
Norma dop
S365 43,6gr
Highland AX 140gr
MV is +- 2740
Geweer is op 200m gezero
Ek het n goeie rangefinder bestel, maar ek wag nog vir hom. Hier is my vraag:
As ek op 500m skiet is my elevation 14moa,
Die bobbejaan was ver, ek het die prop oop gedraai tot op 17moa. Ek het die bobbejaan sien omdop na die skoot, en kon hom sien daar le. Hoe ver weg was hy?
Ek skiet nog net vir fire forming so dis nog nie my roer se kos nie.
6.5x55
Norma dop
S365 43,6gr
Highland AX 140gr
MV is +- 2740
Geweer is op 200m gezero
Ek het n goeie rangefinder bestel, maar ek wag nog vir hom. Hier is my vraag:
As ek op 500m skiet is my elevation 14moa,
Die bobbejaan was ver, ek het die prop oop gedraai tot op 17moa. Ek het die bobbejaan sien omdop na die skoot, en kon hom sien daar le. Hoe ver weg was hy?
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Slim langafstand manne help asb...
Maklik so 4 km
Maak net seker jy sit ook so 12m agter kees vir die foto
Maak net seker jy sit ook so 12m agter kees vir die foto
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Slim langafstand manne help asb...
Daar is nie foto nie, ek sou moes te voet bult af, deur die rivier en weer bult op om by hom te kom... Ha ha
En ek was alleen... So ek het nie eens n getuie nie!
Ha ha
En ek was alleen... So ek het nie eens n getuie nie!
Ha ha
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Slim langafstand manne help asb...
600-700m?
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Slim langafstand manne help asb...
+- 700m
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Slim langafstand manne help asb...
as jy spoed gee kan dit nie te moeilik wees om te bereken nie
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Slim langafstand manne help asb...
Ek het gou op Strelok gekyk. As jy op 200m zero en op 500m 14 MOA stel moet jou spoed so 2362 fps wees en nie 2740 fps soos gewys nie. Het jy daai spoed gemeet deur n chrony?
Om dan verder op 550m teen 17MOA te eindig.
Om dan verder op 550m teen 17MOA te eindig.
Groete, Willie
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Slim langafstand manne help asb...
Dit hang af hoe groot die bob was.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Slim langafstand manne help asb...
Julle het my so deur mekaar nou, toe ry ek gong toe, ek stel 11moa op 500m en nie 14 nie, jammer...
My spoed was met chrony gemeet.
My spoed was met chrony gemeet.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Slim langafstand manne help asb...
Lucky shot? I'll take it!
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Slim langafstand manne help asb...
In die omgewing van 615m. As jy die range finder het moet jy maar gaan meet en laat weet. 
Groete, Willie
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Slim langafstand manne help asb...
Baie dankie Willie. Ek gaan beslis so maak!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Slim langafstand manne help asb...
Oneties ver!!! 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Slim langafstand manne help asb...
Ek het gewag vir daai een!!!Gawie(13mm) wrote:Oneties ver!!!

But the baboons "eties" all my mielies!!!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Slim langafstand manne help asb...
Het jy nog niks hier geleer nie. Daai bleddie goed word slimmer as die gemiddelde tuin tegnikus gebore. Om lood agter hom aan te gooi maak net dat jy gaan sukkel as jy mis.BeesBreet wrote:Ek het gewag vir daai een!!!Gawie(13mm) wrote:Oneties ver!!!
But the baboons "eties" all my mielies!!!
Kyk wat staan onder aan my plasing en neem dit ter harte! Ek skel jou nie uit nie, ek is net besorg oor jou mielies!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Slim langafstand manne help asb...
Ek weet mos, lag kliphard saam...
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Slim langafstand manne help asb...
Solank daar lood in die lug is, is daar hoop! 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Slim langafstand manne help asb...
Bel my, Dan kom kuier en met my rangefinder .... As ons weer n bobbejaan kry op 600m dan reverse ons die Cruizer n 100m terug, dope die scope ordentlik en neem n mooi foto na die tyd 





Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Slim langafstand manne help asb...
Ek sal so bly wees as jy hekke sal oop en toemaak en die bobbejaan loop haal ook Rudi! 





- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Slim langafstand manne help asb...
Klink soos n plan, n paar koues sal die stap lekker maak.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Werner Prinsloo
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Nov 17, 2014 10:03 am
Re: Slim langafstand manne help asb...
Ek ken die bobejane by julle baie goed en het self my voete al seer gestap.
By julle is enige bobejaan op enige afstand n prestasie.
Well done!
By julle is enige bobejaan op enige afstand n prestasie.
Well done!
Groete
Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
