.17 Hornet
-
Beareng
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sun Oct 18, 2015 4:09 pm
.17 Hornet
Het enige iemand n idee waar ek ammo kan kry, dit lyk of ne n paar pakkies ingekom het en is alles op back order
http://accurateshooter.net/Blog/17hornet02.jpg
http://accurateshooter.net/Blog/17hornet02.jpg
Last edited by Beareng on Wed Oct 21, 2015 9:31 pm, edited 1 time in total.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: .17 Hornet
Ek luister ook graag.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Beareng
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sun Oct 18, 2015 4:09 pm
Re: .17 Hornet
Ek het doppe en punte van USA gekry en self gelaai maar ek is nou op ronte 3 met hulle en probeer uit vind of dit nog n probleem vir lank gaan wees om ammo te kry. Ook opsoek na .17 HMR dit is ook nou skaars
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .17 Hornet
Oom Pierre.
Kobus het 50 pakkies ammo op backorder vir Oom en G-Force.
Sodra dit in die land is sal hy laat weet.
.17Hmr ammo kan Gé Oom dalk vertel waar om te kry.
Kobus het 50 pakkies ammo op backorder vir Oom en G-Force.
Sodra dit in die land is sal hy laat weet.
.17Hmr ammo kan Gé Oom dalk vertel waar om te kry.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Beareng
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sun Oct 18, 2015 4:09 pm
Re: .17 Hornet
Baie dankie
Ek glo dat die ammo sal vrylil beskikbaar wees maar ek so vir die naweek, anders moet ek my luigat in rat kry en gaan laai
Ek glo dat die ammo sal vrylil beskikbaar wees maar ek so vir die naweek, anders moet ek my luigat in rat kry en gaan laai
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: .17 Hornet
Beareng wrote:Baie dankie
Ek glo dat die ammo sal vrylil beskikbaar wees maar ek so vir die naweek, anders moet ek my luigat in rat kry en gaan laai
Ek sê altyd vir my kinders hoe vinniger julle iets begin hoe vinniger is julle klaar.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: .17 Hornet
Het so ruk terug by Rosenthalls in WHK gesien - dalk het Rosenthalls in die Kaap?Beareng wrote:Ek het doppe en punte van USA gekry en self gelaai maar ek is nou op ronte 3 met hulle en probeer uit vind of dit nog n probleem vir lank gaan wees om ammo te kry. Ook opsoek na .17 HMR dit is ook nou skaars
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: .17 Hornet
Bay guns het 17 hmr.
Kan jy nie net 22hornet doppe afnek nie?
Kan jy nie net 22hornet doppe afnek nie?
-
josh..
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Fri Dec 21, 2012 1:47 pm
Re: .17 Hornet
Can you buy 17hmr rifles in a now besides anshutz? I spoke to a gunshop today and they say they can order a ruger American for me in 17hmr but if there are a few in a that might help
-
Beareng
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sun Oct 18, 2015 4:09 pm
Re: .17 Hornet
Jy is 100% reg jy kan .22 hornet afnek , maar ek sal dit doen waneer my doppe wat ek het klaar is.alecjohnson wrote:Bay guns het 17 hmr.
Kan jy nie net 22hornet doppe afnek nie?
-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Re: .17 Hornet
Rosenthal in die Kaap sal heel moontlik hê. Oom op Mosselbaai kry net daar sy .17 HMR patrone.