Kaliber 243 vir 'n all-rounder?
Jaracal please speak on this.
nuwe sako a7/2de handse sako 75/nuwe tikka t3!
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 544
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: nuwe sako a7/2de handse sako 75/nuwe tikka t3!
Wat wil jy nou eintlik weet???PRIVATE RYAN wrote: Kaliber 243 vir 'n all-rounder?
Jaracal please speak on this.
243Win is belus nie n all rounder nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: nuwe sako a7/2de handse sako 75/nuwe tikka t3!
Water ander gewere het jy.Jy kan nie n 243 koop vir n all rounder nie,die boere gaan jou nie eers toe laat om met hom in die bos te skiet nie.Die nuwe Tikkas IS MOER goed net so goed soos sako,behalwe miskien van die plastiek ,waarvan ek nog geen probleme gehoor het nie.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: nuwe sako a7/2de handse sako 75/nuwe tikka t3!
Miskien vir kleinwild tot en met blesbok
,en miskien n gemsbok as hy op n 800hektaar soutpan staan sodat jy kan sien hoe hardloop hy nog 1km

Biebers
Need for speed
Need for speed
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 544
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: nuwe sako a7/2de handse sako 75/nuwe tikka t3!
All rounder=bosveld/vlaktes/teiken/bakkie/dra/varmint ek praat van die geweer nie die kaliber nie.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: nuwe sako a7/2de handse sako 75/nuwe tikka t3!
PR,
Enige van daai drie is reg. Hang net af hoeveel jy wil spandeer.
Maak mooi.
Hein
Enige van daai drie is reg. Hang net af hoeveel jy wil spandeer.
Maak mooi.
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: nuwe sako a7/2de handse sako 75/nuwe tikka t3!
Wyka het te veel geld so dit is nie n kommer nie....KSV wrote: PR,
Enige van daai drie is reg. Hang net af hoeveel jy wil spandeer.
Maak mooi.
Hein
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 544
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: nuwe sako a7/2de handse sako 75/nuwe tikka t3!
As dit die geval was het ek nie raad gevra
nie en die Anniversary special bestel.
nie en die Anniversary special bestel.
