New bee
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: New bee
Welkom Oom Pierre.
Lekker om Oom hier te sien.
Groete
Eugene
PS. Ek Whatsapp Oom.
Lekker om Oom hier te sien.
Groete
Eugene
PS. Ek Whatsapp Oom.
Goed, beter, 6millimeter!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: New bee
Dagsê en welkom.
Ek sien jy was al in jou eerste "los skrum" op Jaracal en is opgeblaas vir om kant spel.
Groetnis uit die Boland.
Ek sien jy was al in jou eerste "los skrum" op Jaracal en is opgeblaas vir om kant spel.
Groetnis uit die Boland.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: New bee
Baie welkom!!
-
Beareng
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sun Oct 18, 2015 4:09 pm
Re: New bee
Ja en dit was nie eers in die 78ste min nie
-
Beareng
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sun Oct 18, 2015 4:09 pm
Re: New bee
Ja en dit was nie eers in die 78ste min nie
-
Beareng
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sun Oct 18, 2015 4:09 pm
Re: New bee
Hi Eugene
Goed om te weet hier is darem vriende en nie heeltemal vreemd nie
Goed om te weet hier is darem vriende en nie heeltemal vreemd nie
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: New bee
Ek sien ons gaan nog lekker saam kuier. Op Jaracal is daar net twee goed wat jou red.Beareng wrote:Ja en dit was nie eers in die 78ste min nie
1. 'n Dik vel.
2. 'n Goeie humorsin.
Jy kwalifiseer 100%
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Burger
- Full Member

- Posts: 181
- Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Re: New bee
Baie welkom en geniet dit hier
-
Beareng
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sun Oct 18, 2015 4:09 pm
Re: New bee
Baie dankie manne ,dit lyk of dit pret gaan wees
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: New bee
Nog n groot welkom uit die Kaap.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim

