Chronograaf

Post Reply
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Chronograaf

Post by Rasmus »

Dags?

Wat se chrony sal julle aanbeveel en hoekom?

Het nie duisende beskibaar om iets soos n Oehler of so te koop nie......

Ek hoor graag.

Groete

Rasmus
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Chronograaf

Post by Arnold »

Oehler gaan jy nie nuut hier kry nie ... Volgende op die lys behoort die CED te wees, daarna die Pro-Chrono en heel laaste die Shooting Chrony.

Jy moet maar self besluit wat jou sak pas en wat goed genoeg is.
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Chronograaf

Post by Rasmus »

Dankie Arnold

Ek sien dat Safari volgens hulle web nie tans CED in voorraad het nie. Shooting Chrony na gekyk maar kan nie s? ek hou van wat ek sien nie.

Sal bietjie loer na Pro Chrono
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
Biltongjagter

Re: Chronograaf

Post by Biltongjagter »

Rasmus, hierdie pryse is glad nie so rof vir iets besonders goed nie!
CED Chronograph
CED M2 Chronograph CEDM2 R 1 990
Tripod for CED Millennium Chronograph CEDMC001 R 530 
Kyk hier vir meer inligting - http://www.shootingstuff.co.za/Price%20 ... sories.pdf

Groete,
Koos.

Hier is die hele webwerf - http://www.shootingstuff.co.za/
Last edited by Biltongjagter on Fri Mar 04, 2011 1:43 pm, edited 1 time in total.
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Chronograaf

Post by Rasmus »

Dankie Koos

Ek sal gaan loer.